Laer Volkskool Heidelberg 20 Januarie 2018 Laer Volkskool Heidelberg Konstruktiewe Gesinsdissipline in ’n Kindgesentreerde Wêreld
DISSIPLINE Wat is kindgesentreerdheid? Kindgesentreerdheid is die negatiewe situasie in ’n gesin waar die kind (ers) voel, beleef en prakties ervaar dat hulle die middelpunt van die gesin en die samelewing is. Alles in die kindgesentreerde gesin draai om die kinders se genot, gemak, gerief, grille en giere.
DISSIPLINE Wat is kindgesentreerdheid? Kindgesentreerdheid is die negatiewe situasie in ’n gesin waar die kind (ers) voel, beleef en prakties ervaar dat hulle die middelpunt van die gesin en die samelewing is. Alles in die kindgesentreerde gesin draai om die kinders se genot, gemak, gerief, grille en giere. Die meeste kindgesentreerde gesinne is heeltemal normaal.
DISSIPLINE Wat is kindgesentreerdheid? Kindgesentreerdheid is die negatiewe situasie in ’n gesin waar die kind (ers) voel, beleef en prakties ervaar dat hulle die middelpunt van die gesin en die samelewing is. Alles in die kindgesentreerde gesin draai om die kinders se genot, gemak, gerief, grille en giere. Die meeste kindgesentreerde gesinne is heeltemal normaal. Kindgesentreerdheid kom veral tydens gesinsvakansies sterk na vore.
DISSIPLINE Wat is kindgesentreerdheid? Kindgesentreerde gesinne is áltyd ’n negatiewe situasie
DISSIPLINE Wat is kindgesentreerdheid? Kindgesentreerde gesinne is áltyd ’n negatiewe situasie Gesinne is by verstek kindgesentreerd, tensy dit aktief teëgestaan word.
DISSIPLINE Wat is kindgesentreerdheid? Kindgesentreerde gesinne is áltyd ’n negatiewe situasie Gesinne is by verstek kindgesentreerd, tensy dit aktief teëgestaan word. Dissipline rondom die kinders van kindgesentreerde gesinne verskaf groot uitdagings vir beide die gesin en die skool.
DISSIPLINE Die negatiewe effek van kindgesentreerdheid
DISSIPLINE Die negatiewe effek van kindgesentreerdheid Dit moedig onafhanklikheid in ’n gesin aan ten koste van interafhanklikheid.
DISSIPLINE Die negatiewe effek van kindgesentreerdheid Dit raak ’n afgod vir ’n gesin en die kinders se geluk word verhef bo ’n Bybelse morele standaard.
DISSIPLINE “Our child is the most important person in our family” is the first step toward raising a child who feels entitled. John Rosemund, Family Psychologist
DISSIPLINE Die Tregter van Voorregte
DISSIPLINE Die Tregter van Voorregte By verstek is ’n westerse samelewing altyd voor m.b.t. die tregter van voorregte.
DISSIPLINE Wat word bedoel met die straf wat vir ’n oortreding tuis of by die skool gegee word?
DISSIPLINE Wat word bedoel met die straf wat vir ’n oortreding tuis of by die skool gegee word? Straf vir ’n oortreding is bloot die logiese gevolge van die verkeerde keuses en dade van kinders.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG)
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Wat is EKG? Wat is EKGG?
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Wat is EKG? Wat is EKGG? Die ruggraat van EKG is konsekwente, kreatiewe straf, m.a.w. alle reëls wat oortree word, moet konsekwent en soms kreatief gestraf word.
Straf Kerm Niks
Straf Kerm Niks
Straf Kerm Niks
Straf Kerm Niks
Straf Niks
Straf
Ek raas met my kinders
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Wat is EKG? Wat is EKGG? Die ruggraat van EKG is konsekwente, kreatiewe straf, m.a.w. alle reëls wat oortree word, moet konsekwent en soms kreatief gestraf word. Sorg dat die straf by die oortreding pas – beide wat die aard en die omvang van die straf betref.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Wat is EKG? Wat is EKGG? Die ruggraat van EKG is konsekwente, kreatiewe straf, m.a.w. alle reëls wat oortree word, moet konsekwent en soms kreatief gestraf word. Sorg dat die straf by die oortreding pas – beide wat die aard en die omvang van die straf betref. EKG is moeiliker vir volwassenes as vir kinders.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Wat is EKG? Wat is EKGG? Die ruggraat van EKG is konsekwente, kreatiewe straf, m.a.w. alle reëls wat oortree word, moet konsekwent en soms kreatief gestraf word. Sorg dat die straf by die oortreding pas – beide wat die aard en die omvang van die straf betref. EKG is moeiliker vir volwassenes as vir kinders. EKG is moeiliker vir diere as vir kinders.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Wat is EKG? Wat is EKGG? Die ruggraat van EKG is konsekwente, kreatiewe straf, m.a.w. alle reëls wat oortree word, moet konsekwent en soms kreatief gestraf word. Sorg dat die straf by die oortreding pas – beide wat die aard en die omvang van die straf betref. EKG is moeiliker vir volwassenes as vir kinders. EKG is moeiliker vir diere as vir kinders. EKG voorkom baie konflik wanneer dit konsekwent toegepas word.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Wat is EKG? Wat is EKGG? Die ruggraat van EKG is konsekwente, kreatiewe straf, m.a.w. alle reëls wat oortree word, moet konsekwent en soms kreatief gestraf word. Sorg dat die straf by die oortreding pas – beide wat die aard en die omvang van die straf betref. EKG is moeiliker vir volwassenes as vir kinders. EKG is moeiliker vir diere as vir kinders. EKG voorkom baie konflik wanneer dit konsekwent toegepas word. EKG is die weg van die minste weerstand
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Jy vaar goed wanneer straf die eerste uitweg eerder as die laaste uitweg is.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Jy vaar goed wanneer straf die eerste uitweg eerder as die laaste uitweg is. EKG vereis versigtige heroorweging van alle reëls en reëlings, omdat alle oortreding van reëls en reëlings konsekwent gestraf moet word.
Straf
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Jy vaar goed wanneer straf die eerste uitweg eerder as die laaste uitweg is. EKG vereis versigtige heroorweging van alle reëls en reëlings, omdat alle oortreding van reëls en reëlings konsekwent gestraf moet word. Maak seker alle reëls is verdedigbaar, maak sin en is regverdig.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Jy vaar goed wanneer straf die eerste uitweg eerder as die laaste uitweg is. EKG vereis versigtige heroorweging van alle reëls en reëlings, omdat alle oortreding van reëls en reëlings konsekwent gestraf moet word. Maak seker alle reëls is verdedigbaar, maak sin en is regverdig. Lê die reëls neer wanneer jy “nog onoorwonne” is.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Jy vaar goed wanneer straf die eerste uitweg eerder as die laaste uitweg is. EKG vereis versigtige heroorweging van alle reëls en reëlings, omdat alle oortreding van reëls en reëlings konsekwent gestraf moet word. Maak seker alle reëls is verdedigbaar, maak sin en is regverdig. Lê die reëls neer wanneer jy “nog onoorwonne” is. Wees duidelik oor wie die reëls maak?
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Geen poging tot dissipline deur ’n ouer is sarkasme, snedigheid, stemverheffing, liefdeloosheid, die verloor van jou humeur werd nie.
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) Geen poging tot dissipline deur ’n ouer is sarkasme, snedigheid, stemverheffing, liefdeloosheid, die verloor van jou humeur of die verheffing van jou stem werd nie. Wanneer mag ’n kind appelleer?
EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG) DISSIPLINE EERSTE-KEER-GEHOORSAAMHEID (EKG)
Sterkte vir jou groot taak om van nou af... DISSIPLINE Sterkte vir jou groot taak om van nou af...
Sterkte vir jou groot taak om van nou af... DISSIPLINE Sterkte vir jou groot taak om van nou af... Aktief, daagliks, kindgesentreerdheid teen te werk
Sterkte vir jou groot taak om van nou af... DISSIPLINE Sterkte vir jou groot taak om van nou af... Aktief, daagliks, kindgesentreerdheid teen te werk konsekwent EKG te vereis
Sterkte vir jou groot taak om van nou af... DISSIPLINE Sterkte vir jou groot taak om van nou af... Aktief, daagliks, kindgesentreerdheid teen te werk konsekwent EKG te vereis Jou kinders die logiese gevolge van verkeerde keuses en dade te laat beleef deur konsekwente, kreatiewe straf
Baie dankie daniebrink@helpendehand.co.za