NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 14 Februarie

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 04 Junie
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Hierdie aand mag jy nie misloop nie.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Maart
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 02 September
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 30 September
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Vaalpark Congregation
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Vaalpark Congregation
CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 14 Februarie 2 1 6 6   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 07 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Johan Steyn – hy het genesing nodig Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Serge Degua – gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Hannelie Kleynhans – sy het gebed nodig Bid asb vir Jessica Brown – sy het Brown sindroom in haar een ogie. Sy is nog te klein vir ‘n operasie – kleindogter van André & Martie Jooste Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing Bid asb vir James Vermaak – bid vir herstel van sy longe Bid asb vir Doreen Verster–vir spoedige herstel-gewas is verwyder Bid asb vir Daleen Schriven – vir herstel na operasie -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 14 14 Februarie 2 1 6 6 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Wat is die liefde? “…Ons moet mekaar liefhê…” 1 Joh 4:7 Die liefde raak nie sommer agterdogtig nie, maar vertrou vinnig; oordeel nie vinnig nie, maar verdedig gou; gee nie graag aanstoot nie, maar neem ander in ag; stel nie sommer bloot nie, maar beskerm vinnig; toon empatie eerder as om te berispe; waardeer eerder as om te verkleineer; eis nie sommer nie, maar gee eerder; stook nie die kwaad nie, maar help eerder; neem nie maklik ander kwalik nie, maar vergewe gou. Jerry Cook vertel van ‘n kerk waar die mense die volgende beloftes aan mekaar maak: “Ek sal nooit bewustelik iets doen of sê om jou seer te maak nie. Ek sal altyd probeer om jou te help en ondersteun. As jy neerslagtig voel, sal ek jou probeer opbeur. As jy iets nodig het en ek het dit, sal ek met jou deel of vir jou gee. Dit maak nie saak wat ek oor jou uitvind nie en al gebeur wat ook al – goed of sleg – in die toekoms, sal my belofte aan jou nie verander nie. Daar is niks wat jy daaraan kan doen nie. 1 Kor 13:7 NV sê: 1 Die liefde:…GLO alles…” As iemand waarvoor jy omgee onder verdenking geplaas word, vereis die liefde van jou om daardie persoon te verdedig. 2 “…HOOP alles…” Die liefde sien ander nie net soos wat hulle is nie, maar soos wat hulle kan wees deur GOD se genade. GOD kan hierdie soort liefde in jou hart aanwakker. 3 “…VERDRA alles…” Jy moet vasstaan in jou liefde vir ander. Vat vandag die liefde wat GOD vir jou gegee het en gee dit vir ander. LUISTER, al WIL jy NIE hoor NIE… Wees liewer bly hoe meer julle in die lyding van CHRISTUS deel, want dan sal julle ook oorloop van vreugde by SY wederkoms in heerlikheid. 1 Petrus 4:13 OPREGTHEID … Die HERE het ‘n afsku aan leuenaars; HY hou van betroubare mense. Spreuke 12:22 Gedagte vir die week : Gebed is … bewus word Gebed is … nadering Gebed is … stil word Gebed is … fokus Gebed is … praat Gebed is … luister Gebed is … sê Gebed is … emosie Gebed is … doen Gebed is … lewe Gebed is … KRAGTIG! Die HERE is my HERDER …NIKS sal my ONTBREEK nie ... PS 23:1 Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 11 Mar 2016 Frank Opperman NG Kerk Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade – hierdie is regtig ‘n aand wat jy nie mag of kan misloop nie. Besrpeek jou plek nou!! Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.