WORCESTER 023 347 2745 | info@innovationfortheblind.org | www.innovationfortheblind.org.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Nuwe Geloofsgemeenskap Ontwikkeling NGGO
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Voorganger: Here ons bring vanoggend onsself en ons hartseer wêreld na U toe. Ons kom bekla ons en ons samelewing se lot. Ons lê ons sorge en angs,
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
in die versorging van mense
Getuienisaksie & Indië
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
Op soek na ons roeping… saam op reis
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
MODERAMEN 8 MAART 2017.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Sinodale Kommissie vir Predikantebegeleiding
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
BEELDE VAN EENHEID Les 6 vir 10 November 2018.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
More than numbers The way churches grow
Die KRUIS Gebedsreis.
Inligtingsbestuur in Die Onderwys
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
Leereenheid 1.2 / Study Unit 1.2
Grade 10 Accounting.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Politiek van grondhervorming
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
WORCESTER | |
Missionale transformasie Binne en buite.
JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jeug en Familiebediening
ACTS ACTION V..
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Die GARDEN OF LIFE PROJEK was deur Dameskring, ‘n kultuur-organisasie vir Afrikaanssprekende Christenvroue, gekies as hul nasionale projek vir 2013 om.
Narratiewe benadering tot gemeentes
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

WORCESTER 023 347 2745 | info@innovationfortheblind.org | www.innovationfortheblind.org

STIGTING Di William Murray (Worcester) en Christiaan Rabie (Piketberg) het in gesprekke hulle besorgdheid geoppper oor gehoor- en siggestremde kinders in hul gemeentes. Danksy hulle pogings het die sinode van die NG Kerk in Oktober 1880 besluit om voort te gaan met die stigting van ’n instelling vir dowe en siggestremde kinders. Ds Christiaan Rabie Ds William Murray

137 jaar later Vandag kan Innovation for the Blind (voorheen Instituut vir Blindes) met dankbaarheid terugkyk; ons fokus steeds op dienslewering aan volwassenes met visuele gestremdhede. Die organisasie is een van die programme van BADISA (NPO: 011-891): ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland). Ons werksaamhede kan as volg omskryf word:

Versorging van volwassenes met Visuele en ander Gestremdhede, en KERN / “CORE FOCUS” Versorging van volwassenes met Visuele en ander Gestremdhede, en ANDER AKTIWITEITE Wat die kern help met Befondsing en om sinvolle Reserwes op te bou vir wanneer nodig.

KERN FOKUS Ebenhaezer Huis De Villiers Huis Jack Pauw Huis Brevis Die kern van ons onderneming bestaan uit 4 tehuise: Ebenhaezer Versorging van persone met visuele en addisionele gestremdhede Huis De Villiers Versorging van mans met visuele gestremdhede Huis Jack Pauw Versorging van dames en getroude egpare met visuele gestremdhede Huis Brevis Versorging van bejaardes met en sonder gestremdhede

GROEI-ENJINS Ons kernfokus bly steeds ons hoof-fokus, ondersteun deur   'Joint Ventures’ Sinvolle vennootskappe met die sakewêreld bv. verhuring van ons geboue; ontwikkeling van 'Craftsmen’ Eenhede (Beskutte Arbeid) wat ons in samewerking met u en die gemeenskap gaan ontwikkel (sien onder); Aanlyn Handelsaktiwiteite, inligting en ander aktiwiteite wat die aanlyn wêreld ontgin; Vaardigheidsontwikkeling en Opleiding: Wat in vennootskap met rolspelers aangebied word.

Baie dankie vir jarelange ondersteuning! Kerkstraat 132, Worcester 023 347 2745 info@innovationfortheblind.org www.innovationfortheblind.org