VRAAG EN ANTWOORD- METODE

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Creating a Collaborative Learning Space in a Chemistry Curriculum Ilse Rootman-le Grange, Liezel Retief, Ed Jacobs, Hanelie Adendorff, Moira Bladergroen,
Advertisements

Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Besigheidstudies Graad 11.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Laer Volkskool Heidelberg
Grade 10 Accounting.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
HERSIENING REFRAKSIE.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

VRAAG EN ANTWOORD- METODE EDM 152 ?

DIE BESTE 3 LETTER WOORD IN DIE WOORDEBOEK IS: VRA/ASK

Uitkomste van die metode geslote en oop vrae; vrae op die verskillende kognitiewe vlakke; vrae op die affektiewe domein; vrae wat gebruik word as ‘n tegniek; en vrae as ‘n metode; vrae wat die leerders aan die hand van ‘n geleidelike stapsgewyse ontdekking lei tot nuwe verwantskappe; lys die aspekte wat altyd ingedagte gehou moet word wanneer die vraag en antwoord metode gebruik word in die klas.  

Beskou die volgende twee situasies Diffusie is die beweging van vastestofdeeltjies deur ‘n medium vanaf ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie. Definieer diffusie. SITUASIE 2 1 min 2 min 3 min WATER VASTE STOF 1. Neem die verskil na 1 min,3min, 5min waar. 2. Waar is die hoogste/laagste konsentrasie vastestof 3. Sal hitte die proses versnel ? Motiveer. 4. Wat veroorsaak die beweging as hitte toegevoeg word? Dit is diffusie

verskille in situasie 2 is: Dat begrip eerder as kennis getoets is; Leerders aktief betrokke was; Leerders was nuuskierig; Leerders is logiese gelei tot die antwoord; Die volgende voorafkennis was in plek: oplossing/vaste stof/vloeistof; Onderwyser het onmiddelik terugvoering gekry; Leerders was aangemoedig (motiveer tegniek).

Wat is ‘n vraagtegniek? Alle leerders moet aangemoedig word om die vrae te beantwoord Stel die vraag en: wag Vra iemand (wat gebeur as jy voor die tyd vra?) POSE PAUSE POUNCE Prys Verkeerde antwoord ( herhaal die vraag,kom agter die denke (miskonsepsie),vra ‘n volgende vraag om die leerders te herfokus.) Glimlag terwyl jy wag (jou lyftaal gee jou weg)

vraagmetode ? Waar jy aan die hand van vrae leerders lei tot die konstruering van nuwe kennis:

I keep six Honest Serving men, They taught me all I knew: Their names are What and why and When and How where and Who Rudyard Kipling

verspreiding van vrae Versprei die vrae (nie met die ry af nie); Dit is maklik om stil leerders te vermy; Sluit in, met oogkontak; Gee genoeg tyd; Vermy vae vrae wat meer as een antwoord het; Groep vrae op bord (leerders bespreek die antwoorde twee- twee en gee dan terugvoering)

variasie van vrae Geslote vraag “Is dit osmose of diffusie”? diffusie 100% sukses sonder dat daar enige begrip is Baie lae diagnostiese waarde Kan nie aanneem dat leer plaasgevind het nie Nie verbale kommunikasie van die onderwyser bepaal soms die antwoord

variasie van vrae 2.Oop vraag (verlang meer detail ) Dit beweeg deur ‘n deurlaatbare membraan Gee een rede vir jou antwoord Oop vrae, laat leerders dink Gee ‘n aanduiding van wat leerders weet

Vlakke/DOMEINE waarop die vrae gevra word Vrae op al drie domeine ontwikkel die leerder in totaliteit PSIGOMOTORIESE Gebruik die mikroskoop en identifiseer die verkille AFFEKTIEWE Verklaar jou siening oor of leerders in totaliteit ontwikkel moet word KOGNITIEWE Noem die drie domeine wat ontwikkel moet word om ‘n leerder in totaliteit te ontwikkel

kOGNITIEWE vrae Bloom se taksonomie Herken die vlakke (FEITELIKE VRAE: LEER LEERDERS NIE OM TOE TE PAS NIE EN ONTWIKKEL NIE HOËR KOGNITIEWE DENKE NIE) Let op na die verloop tussen die vrae Ontsluiting van kennis

Voorbeelde van vrae op die verskillende vlakke/ Domeine 1.Lys die verskillende tipes van besoedeling 2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling 3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop word nie en motiveer jou antwoord 4. Analiseer die huidige toestand en identifiseer die mees gevaarlike tipe van besoedeling 5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die atmosfeer te verbeter en meet die vlak van besoedeling in die atmosfeer 6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is vir menslike verbruik. VERLOOP VAN VRAE Metode

WAARDE VAN DIE VRAAGTEGNIEK 70%-80% van alle vrae is op die eerste vlak-kennisvlak Vrae op verskillende vlakke ontwikkel vaardighede (HOE) Gebruik vir selfassessering/assessering deur die onderwyser/basislyn assessering Kan gebruik om aandag te trek (NIE AS STRAF NIE) Kan gebruik word om probleme te identifiseer of miskonsepsies uit te skakel Kan gebruik word om begrip tuis te bring Hoër orde denke te ontwikkel Gee onmiddelik terugvoer Regte antwoorde bou selfbeeld wat lei tot intrinsieke motivering

10 punte om te onthou Kan die studente die vrae suksesvol beantwoord? Laat jy wagtyd toe? Wat sê jou liggaamstaal? Prys en/of herken jy die respons? Vermy jy, om te berispe? Kan jy as daar ‘n verkeerde antwoord gegee word dit antwoord met ‘n ander vraag om te herfokus? Is jou vrae kort en duidelik met eenvoudige taal? Vermy jy dit om net feitelike vrae te vra? Versprei jy die vrae in die klas? Kan jy elke 2 min vrae vra as jy klas gee?