EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Creating a Collaborative Learning Space in a Chemistry Curriculum Ilse Rootman-le Grange, Liezel Retief, Ed Jacobs, Hanelie Adendorff, Moira Bladergroen,
TEACHING AND LEARNING INTEGERS First, we agree, that learning/understanding means connecting it to previous knowledge. SO, THE FUNDAMENTAL, MOST IMPORTANT.
EDM 152 DIRECT TEACHING. DEFINE THE CONCEPT DIRECT TEACHING Direct teaching is where learners are guided to construct new knowledge, make sense with the.
!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)
Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Follow Him. Seek Him..
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Besigheidstudies Graad 11.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
DEPARTMENT OF PAEDIATRIC SURGERY – OSCE: STATIONS 1 – 5 10 August 2010
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS
Leesstrategieë (C) HENK VILJOEN: NB-UITGEWERS.
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
Do you need a miracle In your Life?.
Grade 12 Accounting.
Grade 8 Economic and Management Science (EMS)
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Grade 9 Economic and Management Science (EMS)
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Grade 10 Accounting.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Welkom Jeremia 1:4-10.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Probleemaspekte by die onderrig VAN LETTERKUNDE
Presentation transcript:

EDM 152 DIREKTE ONDERRIG

Definieer die konsep direkte onderrig Direkte onderrig het te make waar leerders gelei word om nuwe kennis te konstrueer, sin te maak, te organiseer, toe te pas en te evalueer. “Talk and chalk” Lesings te demonstreer

Rol van die onderwyser Onderwyser beheer die tyd Onderwyser oganiseer en kontroleer die onderrig- leersituasie Fokus op die akademiese prestasie Moniteer die aktiwiteite van leer ;en Gee sinvolle terugvoering (formatiewe assessering) om leer te versterk Besluit of dit geskik vir ‘n nuwe onderwerp Moet sinvol aangewend word Sukses hang van die onderwyser af Moet gereeld leer fasiliteer

Direkte onderrig verlang : Lesuitkomste moet duidelik wees AKTIEWE WERKWOORD LET OP NA DIE VOLGENDE VOORBEELDE Verstaan jy osmose? Beteken dit dat jy die belangrikhied daavan moet beskryf? Moet hulle beskryf wat dit is en hoe dit plaasvind? Die uitkoms moet eenvoudig gestel: Definieer osmose.  Die uitkoms moet gestel word in terme van WAT moet hulle leer Die HOE hulle leer is die proses en dit is waar die aktiwiteite inkom   The teacher lectures and it is expected of learners to listen and remember certain historical events that happened between 1910 and 1930. If the same topic is taught by means of guided discovery or group work they will develop the ability to interpret evidence, to reason or to argue. From the last example it is clear that learners higher order thinking skills are developed (see Blooms taxonomy). So if the process is more important than the product, it is necessary to define the outcome in terms of the process .  

Bestudeer die volgende voorbeeld: DIT IS ‘N VOORBEELD VAN HOE ‘N MIVVIRUS LYK . Leerders sal aan die einde van die les: die verskillende dele van die HIV virus kan uitken die getal HIV gevalle in Afrika indentifiseer die impak van HIV op die ekonomie bespreek

VIRUS VETLAGIE PROTEIENE LAAG PROTEIENEKAPSULE RNA

Kognitiewe sekerheid verwys na Wat u van leerders verwag on te weet, leer, doen Bied aan in ‘n logiese wyse Gee verduidelikings wat sin maak Fokus op spesifieke punte Maak gebruik van geskikte voorbeelde Verduidelik oor Verduidelik die betekenis van woorde bv. RNA Gee leerders tyd om te dink Beantwoord vrae bevredigend Vra vrae om begrip te toon Gee voldoende opsomming, samevatting, hoofpunte,breinkaart Noem die buitenste lagies van die virus?

Variasie in jou onderrig Stel die uitkoms: Leerders moet in staat wees om: Direkte onderrig te implementeer om effektiewe leer te verseker Leerders verkil t. o. v. leerstyle Om verveeldheid te verhoed Om die probleem op te los: Begin jou les verskillend Stel voorkennis op verskillende maniere vas Toegang tot die inhoud moet verskil Hoe jy vrae vra moet afgewissel word Voorbeelde wat gebruik word om punte te illustreer Die denkwyses wat jy van die leerders verwag Uitdagings wat gebied word Aktwiteite waarby leerders betrek word Onderrigmateriaal wat u gebruik Visueel, ouditief, taktiel Probleem, grafiek, video, koerantuittreksel vasvrae Konstrueer, demonstreer Krities, analities(vergelyk)

EFFEKTIWE LEER KRITERIA Aktiewe betrokkenheid tydens die omgang met kennis Leer is aktief Leer is konstruktief Leer is kumulatief Leer is self-regulerend Leer is doelgeorïenteerd Leer is samewerkend Leer is individueel verskillend Konstrueer eie kennis? Wat jy weet en kan doen bou opmekaar Hanteer en monitor die proses Produktief stel doelwitte Interaksie en samewerking Individueel verskillend in diverse omgwing

HOEKOM ? Variasie kan aan alle leerders die geleentheid bied om die wyse hoe hulle leer sien, anders te benader: Verhoog aandag Motiveer Betrek by leerproses