Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE?
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Absolute oortuiging God bestaan?
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, be-
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES gegaan word deur die openbaring van die ANTICHRIS Tommy's Window Slideshow ♫ Turn on your speakers! CLICK TO ADVANCE SLIDES

2 Thes. 2:4 die teëstaander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is,sodat hy in die tempel van God as God sal sal sit en voorgee dat hy God is. 2 Thes. 2:9 hy wie se koms is volgens die werking van die satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen. Wie is die ?

Wat verklaar die pouslike geskrifte? “Die pous is die opperste beoordelaar van die wet van die land..Hy is die plaasvervanger van Christus,wat nie alleen Priester vir ewig is nie,maar ook Koning van die konings en Here van die here”La Civilta Cattolica,18 Maart 1871

“Wie kan sondes vergewe behalwe God “Wie kan sondes vergewe behalwe God? Is die vraag wat hedendaagse Fariseërs vra, en ek antw.,Daar is ‘n man op die aarde wat sondes kan vergewe,en daardie man is die katolieke priester.ja geliefde broeders,die priester verklaar nie alleenlik dat die sondaar vergewe is nie,maar hy vergewe hom ook werklik.Die priester lig Sy hand,hy spreek die woord van vergifnis,….

En in ‘n oomblik,blitsvinnig, word die kettings van die hel verbreek,en die sondaar word ‘n kind van God.So groot is die mag van die priester,dat selfs die oordele van die hemel onderworpe is aan sy besluit” Michael Muller,The Catholic Priest,Baltimore:kreuzen brothers,1876

In ons eie tradisionele kerke word weggedoen met die Wet van God Meditasie en allerhande afgods bedrywighede word al hoe meer en meer ingebring en aangemoedig. Gaan kyk waar kom dit vandaan ! Hulle is besig om ons onder een wêreldkerk te verenig! Word daar in jou kerk “in tale gebrabbel” “gelag in die gees” “geval in die gees” ? Ens. Pasop !

Open.18:4,5 “Ek het ‘n ander stem uit die hemel hoor sê: Gaan uit haar uit,my volk,sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê nie en van haar plae ontvang nie.Want haar sondes reik tot aan die hemel,en God het haar ongeregtighede onthou” Die hoer van Babilon waarvan openbaring praat is die afvallige godsdienste wat agter afgode aan hoereer. Alta Strydom