Die rede vir 'n Nuwe Verbond.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Die Verbond.
Soek allereers… ….stop die horlosie!.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel
BESNYDENIS.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Die rede vir 'n Nuwe Verbond

hwhy eloheinu, hwhy egad dja hwhy Wnyhla hwhy lar`y [m` Sh’ma Yisra’el: hwhy eloheinu, hwhy egad dja hwhy Wnyhla hwhy lar`y [m`

dj hyrm anhla hyrm lar`y [m` dx hyrm 0nhl0 hyrm l0r4y 9m4 Sh’ma, Yisra'el: MarYah elahana, MarYah gad

Yisra'el: Meester Yah is ons Hoor, luister en doen, Yisra'el: Meester Yah is ons God, Meester Yah is een.

Brown-Driver-Briggs - Original: חדשׁ - Transliteration: Chadash - Phonetic: khaw-dawsh' - Definition: 1. new, new thing, fresh Michelson H2319 חָדָשׁ chadash (khaw-dawsh') adj. 1. new

Vir ‘n volledige begrip van die betekenis, kyk ons na die maan Vir ‘n volledige begrip van die betekenis, kyk ons na die maan. Die maan bly dieselfde, maar die sigbaarheid is nuut. Jy sien nie die vorige maan nie, dit is ‘n nuwe maan, nie ‘n hernude maan nie.

Met die voordeel van die Aramees, wat in die Tanakh en NV gebruik word is dit duideliker. Lamsa - 6 Who has made us worthy to be ministers of the new covenant; not of the letter, but the Spirit: for the letter of the law punishes with death, but the Spirit gives life (new) atdj - in Aramees wat hier gebruik word beteken nuut. In die Aramees sien ons dat Vader dit spesifiek gemaak het en daar is nie twyfel nie.

Hierdie is die Siriese skrif reguit uit die woordeboek. ܚܕܬ Daar is verskillende woorde vir nuut - hernu ens wat ek vir u gaan aandui. Hierdie is die Siriese skrif reguit uit die woordeboek.  renew ܚܕܬ    new ܚܰܕ݂̱ܬ݂ܳܐ    anew ܚܰܕ̱ܬ݁ܳܐܝܺܬ݂    newness ܚܰܕ݂̱ܬ݂ܽܘܬ݂ܳܐ    renewal ܚܽܘ݁ܕ݁ܳܬ݂ܳܐ    new wine ܡܶܪܺܝܬ݂ܳܐ 

to-be-renewed - @wtdjtn new - atdj Oral in die Skrif waar dit van die Nuwe verbond praat word spesifiek die woord “Nuut” gebruik.

Lamsa: Yir 31:31 Behold, the days are coming, says the LORD, when I will make a new covenant with the house of Israel and with the house of Judah; Israel Auth Version Yir 31:31 Behold, the days come, saith YY , that I will make a new covenant with the house of Yisrael, and with the house of Yhudah:

Die probleem ontstaan vanuit die stelling dat Vader se verbond ewig is en nie kan wegval nie. Yisra’el het egter die verbond verbreek en Vader het die verbreking bevestig. Yes 33:8 Die hoofpaaie is verlate, die reisigers het opgehou. Hy het die verbond verbreek, die stede verag, Hy neem die mens nie in ag nie. 9 Die land treur en kwyn weg; L’vanon staan beskaamd en verwelk; Sharon is soos ‘n woestynvlakte, Bashan en Karmel het hul blare verloor. 10 “Nou sal Ek opstaan,” sê hwhy, “nou sal Ek verhoog word, nou sal Ek opgelig word. 11 Julle het bevrug geraak van strooi, julle sal geboorte gee aan stoppels; My asem sal julle verteer soos ‘n vuur.

Hos 10:1-4 1 Yisra’el is ‘n weelderige wynstok; hy produseer vrugte vir homself. Hoe meer vrug hy gedra het, hoe meer altare het hy gebou; hoe ryker sy lande, hoe beter het hy die pilare gemaak. 2 Hulle verstand wil en emosie is vertroueloos; nou moet hulle hul skuld dra; hwhy sal hulle altare afbreek en hulle pilare vernietig. 3 Nou sal hulle sekerlik sê: “Ons het geen koning nie, want ons het nie respekvolle vrees vir hwhy nie. Die koning, wat kan hy vir ons doen?” 4 Hulle praat woorde wat aan vals altare behoort; hulle het die verbond verbreek en die prys betaal. Hulle is soos vore in ‘n droë land.

Hierdie feit word op baie plekke bevestig Hierdie feit word op baie plekke bevestig. Wettiglik kan die verbond nie sommer net weer opgetel en daarmee aangegaan word nie. Dit is verbreek, “null and void,” bestaan nie meer nie. ‘n Nuwe getekende verbond is nodig. MAAR Deur Vader se onverdiende guns en as gevolg van Sy belofte dat dit ewig is, skryf Hy die verbond soos dit was – dit is onverdiende guns. Ek sal jou God wees – jy moet vir My ‘n volk wees. = Ek stel die reëls en standaarde – jy moet hulle gehoorsaam. Die Nuwe Verbond = Ek is jou God – jy is My volk.

Kan die Skepper-God teen Sy eie standaarde en wette optree en dus sondig? Verwerplike gedagte!! Onmoontlik.

Yir 3:1 Hy sê: “As ‘n man sy vrou skei en sy gaan van hom af weg en behoort aan ‘n ander man en hy gaan na haar toe terug, let op, die land sal besoedel wees. Jy het egter egbreuk gepleeg met baie heersers; draai terug na My toe,” verklaar hwhy! 8 Sy het al Yisra’el se boosheid gesien en omdat Yisra’el se inwoners hoerery gepleeg het, het Ek haar weggestuur en aan haar ‘n skeibrief gegee; tog het haar perverse suster, Y’hudah, nie gevrees nie, maar het gegaan en ook hoereer.

Deut 24: 1 Wanneer ‘n man ‘n vrou vat en met haar trou en dit gebeur dat sy geen guns in sy oë vind nie, omdat hy iets skandeliks aan haar gevind het en hy skryf vir haar ‘n skeibrief, dit in haar hand gee, haar uit sy huis wegstuur, 2 sy sy huis verlaat en weggaan en ‘n ander s’n word 3 en as dié laaste man teen haar draai en vir haar ‘n skeibrief skryf en dit in haar hand gee en haar uit sy huis uit wegstuur, of as dié laaste man sterf wat haar vir hom as vrou gevat het, 4 dan word die eerste man wat haar weggestuur het, nie toegelaat om haar weer te vat om sy vrou te wees nie, aangesien sy onrein geword het, want dit is verwerplik voor hwhy en jy mag nie sonde bring op die land wat hwhy, jou God, jou as erfenis gee nie. Deut 28:14 en nie regs of links afdraai van enige van die woorde wat ek julle vandag beveel, om agter ander gode aan te gaan, om hulle te dien nie. Spr 10:30

Rom 7:1 Asof julle nie weet nie, my broers, want ek praat met díé wat die geskrewe wet verstaan, dat die geskrewe wet outoriteit het oor die mens so lank as wat hy lewe; 2 net soos die getroude vrou in die geskrewe wet aan haar meester gebonde bly solank hy leef, maar as die man dood is, is sy deur die geskrewe wet losgemaak van haar man. 3 As sy weggaan vir ‘n ander man terwyl haar meester leef, sal sy vir hom ‘n egbreekster wees, maar as haar meester sou sterf, is sy vry van die geskrewe wet sodat sy nie ‘n egbreekster is as sy ‘n ander man s’n word nie. 4 Nou, my broers, is julle ook dood vir die geskrewe wet, deur die liggaam van Die Gesalfde Een, om aan ‘n ander te mag behoort, naamlik aan Hom wat uit die dood uit opgestaan het sodat julle vir God vrugte kan dra, Luk 1:32 Hy sal magtig wees en die Seun van Ha’Elyon (die Allerhoogste) genoem word en hwhy-God sal aan Hom die troon van Sy vader Dawid gee 33 en Hy sal heers oor die huis van Ya’akov tot in ewigheid en aan Sy Koninkryk sal daar geen einde wees nie.”

Yir 31:31 Let op, daar kom dae,” verklaar hwhy, “wanneer Ek met die huis van Yisra’el en die huis van Y’hudah ‘n nuwe verbond sal sluit, 32 nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle aan die hand gevat het om hulle uit Egipteland uit te bring nie; My verbond wat húlle verbreek het, alhoewel Ék Meester oor hulle was,” verklaar hwhy. 33 Hierdie is egter die verbond wat Ek ná daardie dae met die huis van Yisra’el sal sluit,” verklaar hwhy: “Ek sal My wet binne-in hulle sit en dit op hulle verstand, wil en emosie skryf en Ek sal hulle God wees en hulle sal My volk wees. Yeg 37:23; Ope 21:3

Heb 8:7 want as die eerste een sonder fout was, was daar nie plek vir hierdie tweede een nie, 8 want Hy vind fout met hulle en het gesê: “Let op, daar kom dae, sê hwhy, dat Ek oor die huis van Yisra’el en oor die huis van Y’hudah ‘n nuwe verbond tot sy doel sal bring, 9 nie volgens die verbond wat Ek vir hulle vaders gegee het op die dag toe Ek hulle aan die hand gegryp het, om hulle uit Egipte uit te lei nie, want hulle het nie gebly in My verbond nie en Ek het hulle verwerp,” sê hwhy.

Torah is die Ketubah = huwelikskontrak. Yeg 20:38; 43:11 Yir 11:16 hwhy het jou naam genoem: “Groen olyfboom, pragtig in vrug en vorm;” met die geluid van ‘n groot gedruis het Hy ‘n vuur onder dit aangesteek en sy takke is waardeloos. 17 hwhy-Tzva’ot, wat jou geplant het, het boosheid teen jou verklaar weens die boosheid van die huis van Yisra’el en van die huis van Y’hudah, wat hulle teen hulleself gedoen het om Hom te tart deur offers aan Ba’al te offer.

Rom 11:13 Want aan julle, die ander nasies sê ek; ek wat die afgevaardigde na die ander nasies is; ek eer my dienswerk, 14 om miskien my volksgenote jaloers te maak en sommige van hulle te red, 15 want as hulle verwerping die herstel van die verhouding vir die wêreld is, hoeveel te meer sal hulle terugkeer nie lewe uit die dood wees nie? 16 As die eerste vrugte afgesonderd is,Num 15:18-21 dan ook die geheel en as die wortel afgesonderd is, dan die takke ook. 17 As sommige van die takke afgesny is en jy wat ‘n wilde olyfboom is, in hulle plek ingeënt is en deel gekry het aan die wortel en die vettigheid van die olyfboom, 18 moet jou dan nie teen die takke verhoog nie en as jy jou verhoog; dit is nie jy wat die wortel dra nie, maar die wortel vir jou! 19 Sonder twyfel sal jy sê: “Die takke is afgesny sodat ek in hulle plek ingeënt kon word.” 20 Goed! Hulle is afgesny omdat hulle nie vertrou het nie,Yir 5:10; 11:16 maar jy staan deur vertroue. Moenie arrogant wees in jou gedagtes nie, maar vrees, 21 want as God die natuurlike takke nie gespaar het nie, sal Hy jou ook sekerlik nie spaar nie. 22 Kyk hierdeur na die goeddoen met sagtheid en die strengheid van God: strengheid oor die wat geval het, maar goeddoen met sagtheid oor jou as jy in Sy goedheid bly, anders sal jy ook afgesny word. 23 Ook hulle sal egter, as hulle nie in hulle tekort aan vertroue bly nie, ingeënt word, want God is magtig om hulle weer in te ent, 24 want as jy afgekap is van die olyfboom wat van nature wild is en teen die natuur in op die mak olyfboom ingeënt kan word, hoeveel te meer kan hulle dan wat dit van nature is, op hul natuurlike olyfboom ingeënt word?

Efe 5:23 want die man is die hoof van die vrou, net soos Die Gesalfde Een ook Hoof is van die gemeente en Hy is die Redder van die liggaam, 24 maar soos die gemeente aan Die Gesalfde Een gehoorsaam is, op dieselfde manier moet die vroue ook, in alles, aan hul eie mans wees. 25 Mans julle moet julle eie vroue liefhê, net soos Die Gesalfde Een ook die gemeente liefgehad en Homself om haar ontwil oorgegee het, 26 om dit af te sonder en te reinig in die wassing met water (Mikveh) en in die Woord 27 en Hy sal die gemeente vir Hom bevestig, wanneer dit vol lof en eer, sonder vlek of kreukel of enige iets soortgelyks is, maar dit moet afgesonderd en sonder fout wees. Lvl 4:7 28 Op dié manier moet mans hulle eie vroue liefhê soos hul eie liggame. Wie sy eie vrou liefhet, het homself lief, 29 want niemand het ooit sy eie liggaam gehaat nie, maar hy voed en sorg vir sy eie, net soos die Meester vir die gemeente, 30 want ons is ledemate van Sy liggaam, van Sy vlees en van Sy bene. 31 “Die man moet daarom sy vader en sy moeder verlaat en hom aan sy vrou verbind en hulle twee sal een liggaam wees.” Gen 2:24 32 Hierdie geheim is groot, maar ek sê dit met die oog op Die Gesalfde Een en die gemeente, 33 maar oók vir elkeen van julle, wat oók afsonderlik sy eie vrou moet liefhê, net soos homself en die vrou moet haar man respekteer. Kol 2:14 Hy het die geskrewe aanklag teen ons, wat vir ons nadelig was, deur Sy Outoriteit, uitgevee en uit ons midde weggevat en dit aan Sy kruis vasgeslaan. Uitdryf uit paradys en uitdryf wat egskeiding beteken is dieselfde woord.