> God is heilig:
Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees heilig, want Ek is heilig.” “Ek is die Here wat julle uit Egipte laat trek het sodat Ek julle God kan wees. Omdat Ek heilig is, moet julle ook heilig wees.”
> God is heilig: > Heiligheid is God se doel met jou lewe:
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Ef. 5:27 “sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, heilig en onberispelik.”
I Joh. 3:2-3. “Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God I Joh. 3:2-3 “Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God. Dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie, maar ons weet dat, wanneer Jesus kom, ons soos Hy sal wees. Ons sal Hom sien soos Hy werklik is. Elkeen wat hierdie verwagting in verband met Hom koester, hou homself rein soos Jesus rein is.”
> God is heilig: > Heiligheid is God se doel met jou lewe: > Omdat Christus juis gesterwe het vir ons sondes:
“Surely that man must be in an unhealthy state of soul who can think of all that Jesus suffered, and yet cling to those sins for which that suffering was done...Cold must our hearts be if we do not hate sin and labour to get rid of it” J.C. Ryle
I Joh. 3:7-8 “Liewe kinders, moenie dat iemand julle mislei nie: wie regverdig lewe, is regverdig soos Hy regverdig is; wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak.”
> God is heilig: > Heiligheid is God se doel met jou lewe: > Omdat Christus juis gesterwe het vir ons sondes: > Omdat ons heiliges genoem word:
Ef. 5:3 “Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam;
> God is heilig: > Heiligheid is God se doel met jou lewe: > Omdat Christus juis gesterwe het vir ons sondes: > Omdat ons heiliges genoem word: > Ons intimiteit met God vereis dit:
Ps. 24:3 “Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom gaan staan? Dié een wie se hande rein en wie se hart suiwer is,”
Matt. 5:8 “Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien.”
> God is heilig: > Heiligheid is God se doel met jou lewe: > Omdat Christus juis gesterwe het vir ons sondes: > Omdat ons heiliges genoem word: > Ons intimiteit met God vereis dit: > Omdat ons in 'n heilige stad gaan woon:
Open. 21:2 “En ek het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel uit sien afkom. Die stad was gereed soos 'n bruid wat vir haar man versier is.”
“Dost thou think to go [to heaven] with thine unholiness “Dost thou think to go [to heaven] with thine unholiness? God smote an angel down from heaven for sin, and will he let man in with sin in his right hand? God will sooner extinguish heaven than see sin despoil it.” Charles Spurgeon
“Without holiness on earth we shall never be prepared to enjoy heaven “Without holiness on earth we shall never be prepared to enjoy heaven. Heaven is a holy place...How shall we ever be at home and happy in heaven if we die unholy?” J.C. Ryle
> God is heilig: > Heiligheid is God se doel met jou lewe: > Omdat Christus juis gesterwe het vir ons sondes: > Omdat ons heiliges genoem word: > Ons intimiteit met God vereis dit: > Omdat ons in 'n heilige stad gaan woon: > Ander se geestelike welstand is afhanklik daarvan:
“The greatest need of my people is my personal holiness. ” “The greatest need of my people is my personal holiness.” Robert Murray McCheyne
Wat ander die meeste nodig het is om God in jou te sien!