Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige wêreld te lewe,”
I Tim. 6:3 “As iemand 'n ander leer verkondig en nie hou by die gesonde woorde van ons Here Jesus Christus en by die leer van ons godsdiens nie, is hy verwaand en weet hy niks.”
“There is an intimate connection between truth and godliness “There is an intimate connection between truth and godliness...Real truth never deviates from the path of piety. A profession of truth which allows an individual to live in ungodliness is a spurious profession.” D. Edmond Hiebert
I Pet. 2:1-3 “Hou dan op met elke vorm van kwaad, met alle bedrog, huigelary, jaloesie en kwaadpratery. Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.”
“The evidence of our justification if found in our sanctification “The evidence of our justification if found in our sanctification. And one day the evidence of our sanctification will be manifest in our glorification.” John MacArthur
“He who does not pant after holiness here is dreadfully mistaken if he imagines he desires holiness hereafter. Whom God legally saves, he experimentally saves; whom He justifies, them He also sanctifies.” A.W. Pink
Ef. 1:13-14 “In Christus het die Heilige Gees wat deur God belowe is, julle as die eiendom van God beseël. Die Heilige Gees is die waarborg dat ons ook verder sal ontvang wat God belowe het, wanneer Hy almal wat aan Hom behoort, volkome sal verlos.”
I Joh. 3:2-3. “Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God I Joh. 3:2-3 “Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God. Dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie, maar ons weet dat, wanneer Jesus kom, ons soos Hy sal wees. Ons sal Hom sien soos Hy werklik is. Elkeen wat hierdie verwagting in verband met Hom koester, hou homself rein soos Jesus rein is.”
I Kor. 3:13-14. “. elkeen se werk sal aan die lig kom I Kor. 3:13-14 “...elkeen se werk sal aan die lig kom. Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets. As iemand se bouwerk bly staan, sal hy beloon word;”
Fil. 3:5 “Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.”
Open. 2:26 “Aan elkeen wat die oorwinning behaal en tot die einde toe volhou om te doen wat Ek wil hê,”