LO Kwartaal 3 Graad 11.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
@FXit.
Rondom My Dawie de Jager.
Healthy Living seminaar
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
DEPARTMENT OF PAEDIATRIC SURGERY – OSCE: STATIONS 1 – 5 10 August 2010
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Eet, drink en wees vrolik……..
LO Kwartaal 2 Graad 10.
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
sept 2017 september september september september september 2017
“Fear follows crime and is its punishment.” - Voltaire
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Welkom by die kategese Heet almal baie hartlik welkom.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

LO Kwartaal 3 Graad 11

Gesonde lewe Fisies Sielkundig Sosiaal Emosioneel Geestelik Fisies aktief Gesond eet Lei tot + selfbeeld Onaktiewe leefstyl - - Hartsiektes - Beroertes - Hoë bloedruk Aktiwiteite wat selfvertroue bou Drome oor toekoms Aanvaarding Gesonde sosiale gewoontes Betekenisvolle verhoudings Self regulasie en reflektering Goeie ondersteunings- netwerke Baie mees as geloof- behels wat jy glo itv jou waardes, jou drome.

Positiewe invloed op mens se lewe Rolmodelle Portuurgroep Persoonlike waardes Sosiale invloede Ekonomiese toestande

Impak van Stupid gedrag in jou tienerjare Fisies – SOS, gebrekke van beserings Emosionele impak – om mense tog redelik alleen Geestelik – skuldig en skaam – so dryf weg van waardes af Sosiaal – slippery slope van negatiewe gedrag

Tipes riskante gedrag Persoonlike veiligheid Padgebruik Dwelm gebruik Alkohol Seks Time to grow up o.a. – sien vlg slide: Depressie Tienerselfmoord Eetversteurings SOS Groepsdruk Supermankompleks ‘Verslawing’ aan negatiewe aandag

Vir die eksamen in November Leer asb bl 186 en 187

Taak – Inhandiging 22 Augustus INLEIDING Definieer die konsep van risikogedrag en verduidelik waarom dit belangrik is dat tieners bewus is daarvan en kennis daaroor dra. (2x2 = 4) TIPES RISIKOGEDRAG Identifiseer en verduidelik VIER tipes risikogedrag onder tieners en gee voorbeelde. (4x3 = 12) FAKTORE WAT LEI TOT RISIKOGEDRAG ONDER TIENERS Met verwysing na vraag 2 - Bespreek die faktore wat lei tot hierdie risikogedrag onder tieners. (4x4 = 16) IMPAK VAN RISIKOGEDRAG Evalueer en bespreek die negatiewe impak van risikogedrag op jouself en ander (gemeenskap / samelewing). Verwys hier na VIER areas van funksionering, naamlik sosiaal, ekonomies, fisies en emosioneel. (4x4=16)

VERANDERING IN RISIKOGEDRAG ONDER TIENERS Lees die uittreksel van die “Second Youth Risk behaviour survey 2008” en analiseer die bevindinge. Bespreek moontlike redes vir verandering in gedrag vanaf die “Youth Risk behaviour survey 2002” – verkrygbaar op www.lohsrb.wordpress.com. Jy moet die tipe gedrag noem en die 2002 en 2008 bevindinge met mekaar vergelyk. Gee by elke verandering wat jy sien twee moontlike redes. (8) AANBEVELINGS Met inagneming van die tipes risikogedrag wat jy in Vraag 2 genoem het, maak AGT voorstelle van hoe risikogedrag aangespreek kan word / verhoed kan word. Jy moet dus TWEE voorstelle maak by elk van die vier tipes risikogedrag wat jy in vraag 2 genoem het. (8x2 = 16) BIBLIOGRAFIE Sluit jou projek af met ‘n bibliografie van ten minste 4 bronne. Maak asseblief seker dat bronne in die regte formaat getik is (APA / Harvard formaat). Let wel: Google.com & wikipedia sal nie aanvaar word as bronne nie. (4x2)