Missie Krities .... waarom, daarom.....

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Statistiek in VSA,UK,SA Egskeiding syfer 51%
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Die Pottebakker ....hande wat vorm.....
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Mat 8:9 Want ek is ook 'n man onder gesag, en ek het soldate onder my
Rondom My Dawie de Jager.
Holy Discontent.
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Mal 2:15 wys die oorsaak – Gen. 1:26 dui op die gevolg.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Missie Krities .... waarom, daarom....

Missie ‘n mislukking, maan gemis, moeite verniet.....

Die onderskeid tussen doel en metode As die doel is om op die maan te land, dan is die opleiding van die ruimtevaarder ‘n “missie kritiese” aspek van die suksesvolle voltooing van die doel. Nee, die opleiding is nie die doel nie, dit is ‘n metode tot die doel. Doel = dit wat bereik moet word sodat die behoefte van die gesagvoerende hoedanigheid vervul word. Metode = dit wat moet gebeur om die doel te bereik.

Wat is die doelstelling van Old Mutual – sy visie, en missie? Hang af wie jy vra..... Wat is die doelstelling van Old Mutual – sy visie, en missie? Vra die klient: “Om te verseker dat ek kan bekostig om eendag op pensioen te kan gaan.” (ek wil aftree) Vra die makelaar: “Om die hoogste inkomste op belleggings te bereik deur effektiewe fondsbestuur.” (ek wil komissie hê) Vra die OM bestuurder: “Integriteit, stabiliteit, betroubaarheid – dit is ons. En ons is Groen, baie ernstig daaroor.” (ek bemark) Vra die OM CEO: “Maksimum dividende aan die aandeelhouers, op volhoubare vlak.” (ek presteer) Vra die aandeelhouers: “Wins op my belegging, punt.” (ek kry meer geld as wat ek insit sonder waardetoevoeging)

Wat is die missie van Adam ...... ..... nee, nie op aarde nie ..... in ewigheid? ..... nie van Adam se perspektief ..... maar sy Skepper sin? Dis nie ‘n vraag wat die mens sal kan antwoord nie, maar die Skepper (100% aandeel houer) wel – die mens sien net die metode, nie die doel nie.

Mal 2:15 Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees oorgehad het? En waarom die een? Hy het 'n geslag van God gesoek. Neem julle dan in ag ter wille van julle gees en wees nie ontrou aan die vrou van jou jeug nie.

Die “doel” op hoogste vlak, ’n geslag: Mal 2:15 And did not3808 he make6213 one?259 Yet had he the residue7605 of the spirit.7307 And wherefore4100 one?259 That he might seek1245 a godly430 seed.2233 Therefore take heed8104 to your spirit,7307 and let none408 deal treacherously898 against the wife802 of his youth.5271 H2233 zeh'-rah From H2232; seed; figuratively fruit, plant, sowing time, posterity: - X carnally, child, fruitful, seed (-time), sowing-time. Dis nou tyd om My saad te saai, voort te plant wat Ek is, eiesoortig soos ek is (een saad).

’n Geslag wat: Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. Na ons beeld - H6754 tseh'-lem From an unused root meaning to shade; a phantom, that is, (figuratively) illusion, resemblance; hence a representative figure, especially an idol: - image, vain shew. Na ons gelykenis - H1823 dem-ooth' From H1819; resemblance; concretely model, shape; adverbially like: - fashion, like (-ness, as), manner, similitude. Soos ons lyk en ons verteenwoordig, net soos ons is.....

Vanuit die Woord – die doel van die missie: Die daarstelling van ’n familie vir My, eie aan My, net soos Ek, wat as eie kinders al die gesag en voorregte wat ’n kind in koningshuis gebore, uit geslag van die koning, sal ontvang. Ek wil dit hê – laat dit so wees. Van die eienskappe wat eie kinders het, is: Eie wil en besluitneming (soos hul Vader) Emosie (soos hul Vader) Selfstandige denke (soos hul Vader) Leierseienskappe (om te regeer – soos hul Vader) Familiebande (aan mekaar en hulo Vader) Liefde en respek (soos hul Vader) Gehoorsaamheid (met al die mag onder hul beheer)

Hoe skep mens ’n eie geslag? As mens, as vleeslike wese – ’n baba Hoe skep Vader ’n eie geslag? As Skepper, ’n woord – Adam Hoe word ’n baba jou seun? Hy leer jou aard, respek en liefde deur opvoeding

Eie wil & Gehoorsaamheid Want die een weerstaan die ander Watter twee begrippe kan nie in een wese “geskep” word sonder om die ander te elimineer nie? Eie wil & Gehoorsaamheid Want die een weerstaan die ander

So hoe het ons Almagtige Vader hierdie “onmoontlike” paradoks oorbrug? Los een van die twee eienskappe uit, en……?

..laat Adam op aarde gaan leer om hierdie som op te los. My wil = Ek * K1euse * Doen Gehoorsaamheid = JHWH * K2euse * Ek * Doen

Die antwoord is “missie krities” Ek = My wil / (K1euse * Doen) Ek = Gehoorsaamheid / (JHWH * K2euse * Doen) Dus Gehoorsaamheid / (JHWH * K2euse * Doen) = My wil / (K1euse * Doen) En Gehoorsaamheid = (My wil *JHWH * K2euse ) / (K1euse ) As: K1euse = K2euse, dan eers is JHWH=Gehoorsaamheid/My wil of JHWH*My wil = Gehoorsaamheid

In kort, as die som se antwoord by gehoorsaamheid uitkom, dan: Is JHWH en my verhouding vermenigvuldig, nie gedeel nie As die som se antwoord JHWH is, dan: Staan my wil reeds onder gehoorsaamheid Slegs as my keuse (K1euse) en JHWH se keuse (K2euse) die selfde is.....

Daar is net een metode wat hierdie probleem oplos: as K2euse = JAHSHUA moet K1euse = JAHSHUA vir K1euse om = K2euse te wees