KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson

Slides:



Advertisements
Similar presentations
As the sailor locates his position on the sea by ‘shooting’ the sun, so we may get our moral bearings by looking at God. We must begin with God. We are.
Advertisements

Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die Skrifte hoop kan hê. Vooraf: Toestand.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Ons waag in geloof Hebreërs 12:1-3.
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
1 Samuel 5:34-16:1 Foto van Michelangelo se Dawid-beeld. Google advanced search- geen kopiereg. Dit is beskikbaar by
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Johannes 6:56-71 PowerPoint agtergrond
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
A candle light is a protest at mignight, It is a non-conformist A candle light is a protest at mignight, It is a non-conformist. It says to.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson

“DAT HIERDIE ONS GOD IS, VIR EWIG EN ALTYD; HÝ SAL ONS LEI TOT DIE DOOD TOE” (PSALM 48:15). Skriftuurplaas: “Dat hierdie ons God is, vir ewig en altyd; Hy sal ons lei tot die dood toe” (Psalm 48:15).

Maar die HERE sê vir Samuel: “Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan.” (1 Samuel 16:7). Aanbieding: Die dag begin soos enige ander dag. Terwyl Dawid na groen weivelde en waters waar rus is vir sy vader se skape soek, is daar geen teken dat iets belangrik gaan plaasvind nie. Geen aanduiding dat God vandag ‘n oproep op die lewe van ‘n jong skaapwagter gaan maak en hom salf nie. Hy is per slot van rekening tog net ‘n gewone seun. As die jongste van Isai se agt seuns, bring Dawid sy dae in die heuwels van Betlehem deur waar hy rondtrek met sy skape altyd onder oë. Wanneer die profeet Samuel daardie oggend by Bethlehem aankom, is die oudstes van die stad vinning by om te vra, “Is u koms vrede?” Hy merk hulle kommer en stel hulle gerus en wys na die kalf wat hy met hom saambring, “Vrede! Ek kom om aan die HERE te offer; heilig julle, en kom met my saam aan die offermaaltyd.” Dan nooi hy Isai en sy seuns om by hom aan te sluit.   Samuel het die horing met olie om te salf in die voue van sy mantel versteek. Hy hou dit daar en wag op die Here om aan hom te wys watter een van Isai se seuns gekies is om Saul as koning van Israel op te volg. Samuel is beïndruk met Eliab, die eersgeborene van Isai wat na vore tree. Die jongman is lank en sterk en lyk volgens Samuel na die perfekte persoon om die rol van die Koning van Israel in te neem. Gewis, hier staan voor die HERE sy gesalfde!, dink Samuel. Maar die HERE sê vir Samuel: “Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart.” (1 Samuel 16:7).

“Staan op, salf hom, want dit is hy “Staan op, salf hom, want dit is hy.” En daar voor almal neem Samuel die horing met olie en salf die jong skaapwagter wat nog ‘n seun is—die toekomstige seun van Israel, “en die Gees van die HERE het van dié dag af en verder oor Dawid vaardig geword” (v. 13). Een vir een maak Isai se seuns hulle verskyning voor die profeet en een vir een dui die Here aan dat Hy hulle nie gekies het nie. Samuel is verbyster en vra vir Isai, “Is dit al die seuns?” Dan onthou Isai vir Dawid en laat hom onmiddelik op Samuel se aandrang haal. Wanneer Dawid by die ander aansluit, sê die Here aan, “Staan op, salf hom, want dit is hy.” En Samuel neem die horing met olie en salf die jong skaapwagter voor almal as die toekomstige Koning van Israel, “en die Gees van die HERE het van dié dag af en verder oor Dawid vaardig geword.” (v. 13).   Die volgende dag na die salwing is net nog ‘n gewone dag. Die dag daarna ook. En die dag daarna. En elke daarop volgende dag word deur dieselfde alledaagsheid gekenmerk. Dawid sou seker gewonder het wanneer hy na die paleis geroep sou word om sy plek op die koninklike troon in te neem, om die koninklike kroon te dra, om oor sy onderdane te regeer in plaas dat hy sy vader se skape lei. Om as God se gesalfde te leef lyk nie altyd soos ons dink dit moet nie. Per slot van rekening, wanneer God ‘n beroep op ons doen om iets vir Hom te doen en sy Heilige Gees stuur om met ons te wees, het ons dikwels ‘n verwagting dat alles in plek sal val en sonder voorval sal verloop. Kom ons kyk wat met Dawid gebeur het nadat hy gesalf is.

DAWID HET ‘N LES GELEER WAT ONS ALMAL MOET LEER: ONS KAN OP DIE GOD WAT SÊ, “VOLG MY” VERTROU. Die tyd verloop stadig. Hy pas steeds sy vader se skape op. Op ‘n dag stuur Isai hom om te gaan kyk hoe dit met sy broers gaan wat in Saul se weermag veg. Kort voor lank bevind Dawid hom in die teenwoordigheid van ‘n strydlustige reus wat vervloekinge teen God oor die dal uitroep wat die twee weermagte van mekaar skei. Verontwaardig gee Dawid aan die Koning die versekering dat die God wat by hom was toe hy die skape teen leeus en bere beskerm het, is dieselfde God wat met hom sal wees as hy voor die reus te staan kom. U sien, Dawid het ‘n les geleer wat ons almal moet leer: Ons kan op die God wat sê, “Volg My,” vertrou.

KEUSE Ten spyte van moeilikhede, kies Dawid om te glo dat hy die Een kan vetrou wat hom geroep het. Dawid het sy skape op dieselfde wyse geroep en hulle het hom gevolg, Dawid luister na die stem van die Herder, en volg waarheen Hy ook al lei. Dawid vertrou op sy Goddelike Herder net soos sy skape hom vertrou het. Dawid bring vir Goliat om die lewe en keer weereens na die skape terug. Hy word per geleentheid na die paleis ontbied om op sy harp te speel om die angstige gemoed van die onrustige koning te kalmeer. Tot op ‘n dag wanneer Saul ‘n spies opneem om hom om die lewe te bring. Dawid vlug vir sy lewe, en kruip vir die volgende aantal jare vir Koning Saul weg. In spelonke, tussen uitlanders wat afgode aanbid, Dawid ervaar oomblikke van wanhoop wanner hy uitroep, Waarom Here? Waar is U? U het U profeet gestuur om my as koning te salf, en hier is ek, ek kruip in spelonke weg. Waar is U, Here?   Ten spyte van moeilikhede, kies Dawid om te glo dat hy die Een kan vetrou wat hom geroep het. Dawid het sy skape op dieselfde wyse geroep en hulle het hom gevolg, Dawid luister na die stem van die Herder, en volg waarheen Hy ook al lei. Dawid vertrou op sy Goddelike Herder net soos sy skape hom vertrou het. Uiteindelik word die jong skaapwagter Koning van Israel en God noem hom ‘n man na sy eie hart. Ten spyte van ernstige foute wat Dawid as koning begaan, ten spyte van die sonde wat hy pleeg, is hy lief vir sy God en volg hy sy Herder.

“Sê vir ons,” het hulle gesê, “hoe lank gaan U ons nog in onsekerheid hou? As U die Christus is, sê dit reguit vir ons” (v. 24). Uiteindelik word die jong skaapwagter Koning van Israel en God noem hom ‘n man na sy eie hart. Ten spyte van ernstige foute wat Dawid as koning began, ten spyte van die sonde wat hy pleeg, is hy lief vir sy God en volg hy sy Herder. (Must this be repeated?)   Op ‘n koue windersdag, honderde jare na Dawid se dood, loop Jesus in die portaal van die glorieryke tempel wat deur Dawid se seun, Koning Salomo gebou is. Jesus word deur baie nuuskieriges omring en nog baie ander wat na rede soek om Hom te vernietig (sien Johannes 10:22-39). “Sê vir ons,” het hulle gesê, “hoe lank gaan U ons nog in onsekerhied hou? As U die Christus is, sê dit reguit vir ons” (v. 24).

LUISTER “Ek het dit vir julle gesê, en tog glo julle nie. Die dade wat Ek in die Naam van my Vader doen, bewys wie ek is—maar—julle glo nie omdat julle nie van my skape is nie. My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My; Ek gee hulle die ewige lewe en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie! (vs. 25-28). Ek het dit vir julle gesê, en tog glo julle nie. Die dade wat Ek in die Nam van my Vader doen, bewyse wie ek is—maar—julle glo nie omdat julle nie van my skape is nie. My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My; Ek gee hulle die ewige lewe en hlle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie!” (vs. 25-28).   Dan buk daardie kinders van Abraham, God se uitverkore volk, en tel klippe op om hulle Messias te stenig. Maar Jesus word in sy Vader se hand gehou en niemand kan hom daar uitruk nie, tensy dit die Vader se wil is. Jesus vertrou sy Vader. Hy weet wat die wil van sy Vader is omdat hy elke dag met Hom kommunikeer. Hy erken sy Vader se stem.

Wat van ons. Herken ons daardie stem Wat van ons? Herken ons daardie stem? Hoor ons Sy stem bo die geraas van die lewe? Hoor ons Hom fluister te midde van al die verwarring? Deur die reuse op ons pad? In die donker spelonke wat so dikwels deel van ons reis is? Twyfel ons soos Dawid dat ons dit ooit tot in die paleis gaan maak? Wat van ons? Herken ons daardie stem? Hoor ons Sy stem bo die geraas van die lewe? Hoor ons Hom fluister te midde van al die verwarring? Deur die reuse op ons pad? In die donker spelonke wat so dikwels deel van ons reis is? Twyfel ons soos Dawid dat ons ooit tot in die paleis gaan maak? 

Die Koning van die Eeue (1898), bl. 306. Net soos Jesus en Dawid—moet ons na die stem van ons Herder luister—want dit is die enigste manier wat ons sal leer om Hom te vertrou wanneer Hy sê “Volg My.” Ons luister na Hom in afgeleë bidplekke. “Wanneer,” soos Sister White skryf, “al die stemme stil is en ons stil voor Hom wag, laat die stilte van die siel die stem van God helderder klink.” Ellen G. White, Die Koning van die Eeue (1898), bl. 306. Net soos Jesus en Dawid—moet ons na die stem van ons Herder luister—want dit is die enigste manier wat ons sal leer om Hom te vertrou wanneer Hy sê “Volg My.” Ons luister na Hom in afgeleë bidplekke. “Wanneer,” soos Sister White skryf, “al die stemme stil is en ons stil voor Hom wag, laat die stilte van die siel die stem van God helderder klink.” Ken ons sy stem? Ellen G. White, Die Koning van die Eeue (1898), bl. 306.

GELOOF Herken ons die stem van ons Herder? En hoor ons sy liefde vir ons wanneer Hy praat en glo ons dat ons kan gaan waar Hy ook al lei? Herken ons die stem van ons Herder? En hoor ons sy liefde vir ons wanneer Hy praat en glo ons dat ons kan gaan waar Hy ook al lei?

“Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland . . . Omdat jy kostelik is in my oë . . . Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou,” (Jesaja 43:1-5). ““Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland . . . Omdat jy kostelik is in my oë . . . Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou,” (Jesaja 43:1-5).

“dat hierdie God onse God is, vir ewig en altyd; Hý sal ons lei tot die dood toe.” (Psalm 48:14). Ja! Ons kan God vertrou wanneer Hy sê, “Volg My”! “DAT HIERDIE GOD ONSE GOD IS,VIR EWIG EN ALTYD; HÝ SAL ONS LEI TOT DIE DOOD TOE.” (PSALM 48:14). JA! ONS KAN GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”!