laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, be-

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
HOEKOM IS EK EN JY OP DIE AARDE?
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Bron van innerlike sterkte
3 Rooi Robotte Dit sê vir jou: Hou stil. Want ry jy deur die rooi lig, kan iets ontsettends jou tref. Dit kan jou einde beteken. En net so het Christus.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Maksimum oes Joë 2:21 Wees nie bevrees nie, o aarde, juig en wees bly, want JHWH doen groot dinge! Joë 2:22 Wees nie bevrees nie, diere van die veld,
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Jahshua kom! Aktueel, in volkleur…….
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Hartlik welkom in die Erediens
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, be- Daar is mense wat sit en wag vir die Antichris om te kom. Hulle dink hy is die een of ander regeerder of diktator wat eendag sal verskyn. Die Antichris was alreeds in Johannes se tyd op die aarde ! 1Joh.2:18 Kinders, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, be- staan daar ook nou baie anti- christe, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is.

Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Die Bybel identifiseer die antichris en sy karaktertrekke. Die kerke gaan julle nie daar- van leer nie, want hulle is die Hoere van Babilon. Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is ? Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën. 1 Joh.2:22

1 Joh.4:1-3 1. Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. 2. Hieraan ken julle die Gees van God: Elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God; 3. En elke gees wat nie bely dat Jesus christus in die vlees gekom het 3. nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die Antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.

11Thes.4:3. Laat niemand julle op enige manier mislei nie,want eers moet die afval kom en die mens van die sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, 4. die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God, sal sit en voorgee dat hy God is. 9. hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met aller- hande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen. 10. en met alllerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie.

oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en Ope.13:6. En hy het sy mond oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel woon te laster. 7.Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.

En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle 'n beeld moet maak vir die dier wat die swaard- wond ontvang en lewendig geword het. Ope.13:14 Die "Swaardwond" In Feb.1798 word die pous deur Genl.Bertier van Frankryk gevang en hy sterf in aanhou- ding. Die pousdom het sy tyde- like opperheerskappy (die onaf- hanklike politieke mag oor 'n onafhanklike staat - die vatikaan) eers in 1929 weer herwin.

Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom Ope.13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van 'n mens; en sy getal is seshonderd-ses-en- sestig. want hulle het die bloed van die heiliges en die profete vergiet, en U het aan hulle bloed gegee om te drink, want hulle het dit verdien. Ope.16:6

Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na Ope.16:14 Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God. En hy het my in die gees wegge- voer na 'n woestyn, en ek het 'n vrou sien sit op 'n skarlakenrooi dier, vol godslasterlike name, met sewe koppe en tien horings. Ope.17:3-6

En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en En die vrou was bekleed met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en pêrels, en sy het in haar hand 'n goue beker gehad, vol van gruwels en die onreinheid van haar hoerery. en op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde. En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus, en ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien.

Die pous sê openlik hy is God op aarde.Hy verteenwoordig God (Christus) op aarde. Sy naam wat op sy kroon (hoed) staan, beteken dit ook. VICARIUS FILII DEI. In Latyns beteken dit: "Verteenwoor- diger van die Seun van God" Gee ons aan elke syfer sy ge- talwaarde en tel dit bymekaar, dan vind ons dat dit presies 666 is.

As ons hierdie titel in Grieks vertaal,nl. LATEINOS en ook hulle getalwaardes daaraan gee, dan is dit ook 666. Dieselfde geld as ons dit in Hebreeus vertaal, nl. ROMITH. As sy getalwaardes bymekaar getel word, is dit weereens 666.

spreek teen die Allerhoogste en die (2) heiliges van die Aller- Dan. 7:25 En hy sal (1)woorde spreek teen die Allerhoogste en die (2) heiliges van die Aller- hoogste mishandel; en hy sal probeer om (3) tye (Sabbatdag) en (4) wet (die 10 gebooie) te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende 'n tyd en tye en die helfte van 'n tyd.

"Natuurlik beweer die katolieke kerk dat die verandering, 'n daad In 'n brief, geskryf in Nov.1895, sê Mnr.H.F Thomas, kanselier van kardinaal Gibbons, as antwoord op die vraag of die katolieke kerk beweer dat hulle Sabbat verander het. "Natuurlik beweer die katolieke kerk dat die verandering, 'n daad van die kerk is, en dat die daad 'n TEKEN van sy kerklike gesag in godsdienstige sake is"

In die bostaande verklaring erken die Roomse kerk dat hulle die verandering gemaak het en dat die daad hulle MERK of TEKEN van outoriteit op godsdienstige sake is. "Sondagviering deur Protestante is eerbewys wat hulle ondanks hulleself, bewys aan die outo- riteit van die katolieke kerk" Plain Talks about the protestantism of today. Deur Monsignor Segan - bl.213