EKSAMEN VOORBEREIDING

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Creating a Collaborative Learning Space in a Chemistry Curriculum Ilse Rootman-le Grange, Liezel Retief, Ed Jacobs, Hanelie Adendorff, Moira Bladergroen,
Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Die rol van die ouer in die kind se suksesvolle studieloopbaan
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
sept 2017 september september september september september 2017
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Welkom by die kategese Heet almal baie hartlik welkom.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

EKSAMEN VOORBEREIDING

STAPPE NA AKADEMIESE SUKSES   Sukses met akademie kan in die volgende 3 STAPPE gesien word Wat is nou die waarde van “anders” studeer en opsommings doen? Kom ek stel dit vir jou voor met die volgende illustrasie: Ons is steeds besig om “sagteware” vir jou BREIN rekenaar te laai VANDAG kyk ons hoe kry ek alles wat ek moet leer / memoriseer in my brein en weer uit na die “printer / vraestel”? 3 STAPPE na AKADEMIESE SUKSES STAP 1 Met luister en lees MAG jy goed doen; STAP 2 Met luister, lees en opsom KAN jy baie beter doen; MAAR STAP 3  Met luister, lees, opsom EN memoriseer SAL jy die BESTE doen!!!!

Oorsig en Onderstreep Kernwoorde STAP 3: LEER / Memoriseer: 6 Memoriserings Tegnieke: Visualisering Rympies / Stories Akronieme / Alfabet letters Assosiasies / Prentjies of Gebare Mnemotegniek / “Kamer” Hanger stelsel STAP 2: OPSOM: Breinkaart Breindiagram Oorsig, Vrae, Lees, Opsomming, Kontroleer en Ken, Herroep (OVLOKH) Kolom opsomming STAP 1: LUISTER in klas EN LEES: Oorsig en Onderstreep Kernwoorde

Hou op wag vir môre en begin VANDAG! Sê vir jouself Ek wil leer en my punte verbeter; Ek gaan met my studies; tyd spandeer, oefen en opofferings maak om my doelwitte te verwesenlik; Ek wil ‘n sukses van my lewe maak om my volle potensiaal te bereik.

Ek gaan my heel beste gee, want “EK” verdien net die beste; Ek gaan elke metode en tegniek oefen tot ek dit regkry; Ek gaan my studies geniet en ‘n fees daarvan maak!

ʼn Mens beskik oor twee tipes geheue:   ʼn Mens beskik oor twee tipes geheue: ʼn Korttermyngeheue en ʼn Langtermyngeheue Korttermyn geheue Leer vinnig maar vergeet ook vinnig en die hoeveelheid inligting wat gestoor kan word is beperk. Langtermyn geheue Onthou baie langer en kapasiteit is onbeperk en jy moet jou sintuie optimaal gebruik.

ONTHOU Kennis is mag bou jou toekoms op ‘n sterk fondament van kennis; AL jou skoolvakke is en vorm boustene vir tersiêre studies; Skool, huiswerk en studies skep in jou die gewoonte om pligsgetrou te werk beslis ‘n goeie belegging in jou toekoms (droom); Om te studeer leer jou om op jou EIE te werk werk dus sonder toesig, op jou eie en bou jou fondament vir jou toekoms;

Deur te studeer, word jou brein gedissiplineer om te dink en vind brein ontwikkeling plaas; Geniet jou ontdekkingsreis tussen al die bronne, inligting, onderwysers en geleenthede; Sien jou studies dus as ‘n uitdaging, maar ook as ‘n middel tot jou lewensdoel.

WAT OM TE DOEN GEDURENDE DIE EKSAMEN

KONSENTRASIE EN SELFDISSIPLINE GAAN HAND-AAN-HAND   Faktore wat jou konsentrasie kan verbeter Probeer gesond eet en genoeg oefening kry. Sorg vir genoeg vars lug terwyl jy huiswerk doen en studeer. Maak seker dat daar vensters oop is om ventilasie te bevorder.

met jou fiets om die blok. Maak seker dat die omgewing waarin jy studeer, netjies en georden is. Pak vooraf alles reg en sorteer jou boeke en skryfbehoeftes sodat jy presies weet waar om alles te vind.   Neem die regte houding in. Sit op ‘n stoel by ‘n tafel of lessenaar. As jy op ‘n bed of bank lê en studeer, stuur jou brein vir die res van die liggaam die boodskap om slaap-gereed te raak. Wissel jou aktiwiteite af. Werk in sessies van 40 minute met ‘n 10 minute ruskansie tussenin. Ontspan dan, speel buite met die hond of ry met jou fiets om die blok.

Baken jou werk in kleiner volumes af elke dag net so ‘n bietjie.   Kweek belangstelling in dit wat jy moet leer. Doen dit deur met iemand te gesels wat in die vak belangstel, ‘n speletjie van jou werk te maak en dit sommer net te geniét ! Gaan sistematies te werk sodra jy begin leer (OVLOK-H). Werk met ‘n PLAN.

Sodra jou gedagtes begin dwaal, STOP jouself en dwing Gebruik die STOP- tegniek Sodra jou gedagtes begin dwaal, STOP jouself en dwing jou gedagtes terug by jou werk.   Stel vir jouself ‘n definitiewe tydsbeperking ten opsigte van hoe laat jy klaar moet wees met ‘n spesifieke afdeling en probeer daarby hou.

Wees POSITIEF oor jou studies en sien uit na ‘n goeie rapport as doelwit ! Glo in jouself en Wees lief vir jouself, want …

JY IS ‘N WENNER!

Sterkte en alles van die beste. 2014 © . “Helping children reach their full potential”