GROEI DINAMIESE GELOOF

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Krag om oorvloedig te LEWE
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Bron van innerlike sterkte
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Maksimum oes Joë 2:21 Wees nie bevrees nie, o aarde, juig en wees bly, want JHWH doen groot dinge! Joë 2:22 Wees nie bevrees nie, diere van die veld,
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Regverdigmaking (Justification)
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

GROEI DINAMIESE GELOOF

GROEI DINAMIESE GELOOF Skrif : Luk 17:5 Toe het die apostels aan die Here gesê: Gee ons meer geloof.

INLEIDING VLAKKE van geloof - wat ons moet bereik om die volle omvang van God se seen te kan ontvang; Jak 1:17 Elke goeie gif en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie. Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek. ......."But without faith it is impossible to please him; for he that cometh to God must believe that he is, and that he is a rewarder of them that diligently seek him." Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. ......Romans 10:17 "So then faith cometh by hearing and hearing by the word of God."

Vlak 1 – Reddings Geloof 1. Rom 10:9-10 ......want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding....... For with the heart man believeth unto righteousness: and with the mouth confession is made unto salvation."  2. Die EERSTE VLAK van Geloof – Om God te glo vir jou persoonlike redding As jy NIE wedergebore is nie : STAP EEN – Joh 3:3 ...as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. (Ephes 2:8,9) - Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God;... nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.

Vlak 2 – Basiese Geloof Om God te neem OP SY WOORD vir jou daaglikse lewenswandel. 1. GEBED en BYBEL LEES 2. DOOP = stap van GEHOORSAAMHEID aan God se woord,. . . Mar 16:16 ; Hand2:41 Rom 6:4 - ...begrawe deur die doop in die dood, 1Pet 3:21 - ‘n bede tot God om ‘n goeie gewete—  3. KERKBYWONING- Heb 10:25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.

Vlak 2 – Basiese Geloof (vervolg)  4. GEE VAN TIENDE (10%) : - Mal 3:10 ; b. Spr 3:9-10 ...eerstelinge van al jou inkomste..... c. I Cor 16:2 - ..self opsy sit en opspaar namate sy voorspoed is, ......  5. ‘n GETUIE WEES - LEEFSTYL sowel as WOORDE : Pro 11:30 .....en hy wat siele win, is wys. Mark 16:15 - ...Gaan die hele wêreld in ..... c. Hand 1:8 - ....julle sal my getuies . wees.....

3rde VLAK – KLEIN GELOOF EK WEET GOD KAN, ..nie seker OF HY WIL nie.” MEESTE MENSE OP HIERDIE VLAK – Hulle fokus : op hulleself , (2)omstandighede, (3) eie bronne (4) eie vermoens – i.p.v OP DIE HERE. Hulle sukkel om GOD te vertrou, en hulle raak maklik BEVREES. Mat 6:25-31 “.....Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. ....VERS 33 SOEK EERS DIE KONINKRYK VAN GOD .....  SUKKEL MET DIE STORMS - Mat 8:24-26 - ..... "Waarom is julle bang, kleingelowiges?" Daarna het Hy opgestaan en die wind en die see hard aangespreek, en dit het doodstil geword.

3rde VLAK - KLEIN GELOOF ( vervolg).  VERGEET VORIGE WONDERWERKE - Mat 16:5-8 ..... en Hy sê vir hulle: "Kleingelowiges! Hoekom praat julle met mekaar daaroor dat julle nie brood het nie?  SUKKEL MET DIE DUIWEL - Mat 17:19-20 ...."Waarom kon ons hom nie uitdryf nie?" "Omdat julle geloof te klein is," sê Hy vir hulle. "Dit verseker Ek julle: As julle maar geloof het so groot soos ‘n mosterdsaadjie, ....... TWYFEL MAKLIK - Jak 1:6-8 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; ..... TWYFELAAR = ONSTABIEL IN AL SY WEE..... unstable in all his ways.”  “WAAR IS MY FOKUS? Heb 13:5 .......: Ek sal jou nooit begewe ..... en jou nooit verlaat nie. GLO JY VANDAG DIE HERE !!!!

2) dink volgens die wereld se denke, verwagtinge en/of “programme STRUIKELBLOKKE : 1) ons weet nie wat die Skrif leer AANGAANDE GOD ( WIE HY IS en WAT HY KAN DOEN) nie 2) dink volgens die wereld se denke, verwagtinge en/of “programme Mark 9:17-29 –PA VAN MAANSIEKE SEUN - Mar 9:19 Toe antwoord Hy hom en sê: o Ongelowige geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? ....... Mar 9:23-24 ....jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo...En dadelik roep die vader van die kind met trane uit en sê: Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp!  God ken ons stoei-gevegte; hy weet wanneer ons twyfel en wanneer ons nie glo nie. HY VERWAG DAT ONS ‘in ‘n HOER VLAK VAN GELOOF SAL INBEWEEG - , waar ONS VERWAGTING omskep word in VOORSIENING.

4de Vlak - Deurdruk Geloof GELOOF OM DEURSETTINGSVERMOEE te openbaar 1. Leer om DEUR TE DRUK! Niks in die wereld kan die plek neem van VOLHARDING (persistence) of DEURSETTINGSVERMOE (perseverance.) Talent – Briljantheid (Genius) – Geleerdheid (Education) VOLHARDING / DEURSETTINGSVERMOE is belangrik vir ons christelike wandel . . . Spr 24:16 Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk....... Prov 24:16 "For a just man falleth seven times, and riseth up again . ."  

4de Vlak - Deurdruk Geloof   b. 2Tim 4:6-8 .....Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou. ...... 3. Winston Churchill het gesê, "Success in life is often nothing more, than going from one failure to the next with undiminished enthusiasm." 4. Aan die wenkant wees op GOEIE en SLEGTE dae (I Cor 15:57,58). ......Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus. Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie. .... 5. DEURDRUK leer jou om VOLHARDING en DEURSETTINGSVERMOE toe te pas in elke deel van jou lewe. - Mat 15:28 Toe antwoord Jesus en sê vir haar: o Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil hê. En haar dogter het gesond geword van daardie uur af.

Groei in Geloof

5de Vlak – Pro-Aktiewe Geloof 1. Om voetspore te laat deur jou Christelike Wandel 2. Om uit te waag vir God, maar met Integriteit. 3. NIE so geinterisseerd in PERSOONLIKE VOORSIENING of PERSOONLIKE BESKERMING ....meer geinterrisseerd in die GEESTELIKE IMPAK in die wereld. 4. Weier om te vertoef op ‘n laer vlak. 5. Het GEEN ANDER BEWYS NODIG as GOD SE WOORD. 6. Dit is nie HOE GROOT die situsasie is nie, maar HOE GROOT GOD is.   7. IS BEREID OM TE WAG OP DIE HERE - GELOOF wat GLO DAT GOD SAL DOEN WAT HY GESE HET - Matt 8:5-10 .... ...maar spreek net ‘n woord, en my kneg sal gesond word. ...........,“Just say the word.....  

6de Vlak – Dinamiese Geloof 1. Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. 2. Dit beteken dat ons in die BO-NATUURLIKE moet leef, met DINAMIESE GELOOF om te sien wat ander mense NIE SIEN NIE (II Kon 6:8-17). 2Kon 6:15-17 .... Ag, my heer, hoe sal ons maak?Maar hy antwoord: Vrees nie; want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is. En Elísa het gebid en gesê: HERE, open tog sy oë, dat hy kan sien. En die HERE het die oë van sy dienaar geopen, dat hy kon sien, en meteens was die berg vol perde en waens van vuur rondom Elísa.  3. Om te LEEF in die BO-NATUURLIKE is om te GOD TE GLO wanneer ander NIE: a. Matt 19:26 ". . . with God all things are possible." Mat 19:26 Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik. b. Mark 9:23-25 - ...As jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo. En dadelik roep die vader van die kind met trane uit en sê: Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp! ......  c. Rom 4:3 “..... Abraham het in God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken. 4. Om beteken dat ons GOD VERTROU – ons VERTROU GOD om vir ons te doen wat ons NIE vir onsself kan doen nie elke oomblik van elke dag (Luke 18:27). Luk 18:27 Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.

6de Vlak- Dinamiese geloof (vervolg) Hand 6:8 - En Stéfanus, vol van geloof en krag, het groot wonders en tekens onder die volk gedoen. STAAN OP GOD SE WOORD en BELOFTES Mat 21:21 Maar Jesus antwoord en sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle nie alleen doen wat met die vyeboom gebeur het nie; maar al sê julle ook vir hierdie berg: Hef jou op en werp jou in die see—sal dit gebeur. Mat 21:22 En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.   GEEN VREES ; GEEN MANIPULSASIE , NIE MEER PROBEER om dinge uit te werk of dinge te MAAK GEBEUR NIE. PERFEKTE GELOOF – is die DOELWIT VAN ELKE GELOWIGE  Mar 11:21-24 ...: Julle moet geloof in God hê. Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: .....—en nie in sy hart twyfel nie, maar glo ..... .... Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry. PERFEKTE GELOOF - weet wat God sê, ......will consistently watch divine promises become a reality. AS ONS LEEF in SONDE of iets VRA BUITE GOD SE WIL kan ons nie verwag om ‘n antwoord te kry nie - .

7de Vlak- Wonderwerkende Geloof 1. Jes 55:8-9 ...Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE. ........"For my thoughts are not your thoughts, neither are your ways my ways, saith the LORD. .... 2. 7de VLAK - Plek waar HELDER DENKE (common sense) en KONVENTENIONELE WYSHEID nie gesoek word wanneer ons God se WYSHEID en PLAN soek nie a. Soms sal God jou toelaat om die onwaarskynlike, die onmoontlike in die oe van ander te doen. b. soms werk God op ‘n wyse - wat wiskundig en filosofies onverklaarbaar ; onbeskryflik, onverstaanbaar is. WAAR BEVIND JY JOUSELF ; op watter vlak van GELOOF bevind GOD JOU. PERFEKTE GELOOF,“ gebasser op geloof wat sê, “Not only can God do this; it’s a done deal.”