EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Unit 9 Legality.  Illegal contracts create no obligations.  Legality: Determined by the interests/convictions of society.  Public interest and Constitution.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
ADMINISTRATIEFREG EN ADMINISTRATIEWE AKSIES
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
HOE OM VIR HIERDIE VAK TE LEER:
Rondom My Dawie de Jager.
EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE
17 Augustus – Afrikaanse klas om 17:10-18:00
Klasse vir res van kwartaal:
Eenheid 5 Kontrakte Inter absentes.
FST309 ETIESE EN REGSASPEKTE VIR FISIO-TERAPEUTE
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK.
Eenheid 4 Aanbod en Aanname
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
GEREGTELIKE HERSIENING VAN PROSEDURELE ONBILLIKEHEID – ARTIKEL 6(2)(C)
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
Regverdigmaking (Justification)
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Pawusa voorheen bekend as die Staatsdiensliga, het sy onstaan.
KONTRAKTEREG EENHEID 14 REPUDIASIE.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Ontbinding van die vennootskap
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 1.
Kontraktereg Eenheid 7 Formaliteite.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
ONMOONTLIKMAKING VAN PRESTASIE: LEERUITKOMSTE:
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012
Tommy's Window Slideshow
Laer Volkskool Heidelberg
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
HERSIENING REFRAKSIE.
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
EENHEID 3.2 VERVOLG & EENHEID 4.1
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
CLICK TO ADVANCE SLIDES
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Die weg tot geregtigheid
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID

Agtergrond: WEDERREGTELIKE OOREENKOMS SKEP GEEN VERBINTENIS. GEOORLOOFDHEID: BEPAAL DEUR BELANGE/OORTUIGINGS VAN GEMEENSKAP. OPENBARE BELEID/GRONDWET SPEEL WEEREENS ROL. “ONGEOORLOOF”: DRUIS IN TEEN STATUTERE/GEMENEREG.

Openbare belang: Contra bonos mores. reg dwing nie sedes af bloot omdat hulle sedes is nie. Sedes moet oorweeg word: geregtigheid (“justice”). Ooreenkomste teen openbare beleid:

1. Ooreenkomste nadelig vir die staat. 2. Ooreenkomste wat die administrasie van geregtigheid bevorder. 3. Ooreenkomste wat ‘n persoon se handels- of ekonomiese vryheid beperk.

Hoe bepaal mens ongeoorloofdheid? Gevind in wetgewing en gemenereg. Sien lys van wette wat spesifieke ooreenkomste verbied: bladsy 80 van studiegids.

GEMEENREGTELIKE VOORBEHOUDE: Pogings om jurisdiksie van hof te ondermyn. Ooreenkomste met vyandige state. Pacta de quota litis. Pacta commissoria. Pacta successoria. Sekere huweliksopbrekingsooreenkomste.

Die par delictum- reel. Delictum = ongeoorloofdheid. Beide partye het ongeoorloofde handelinge verrig. Daar vind ‘n skuldvergelyking plaas. Reel kan slegs toepassing vind indien party wat prestasie terugeis immoreel gehandel het.

Klokow v Sullivan: The par delictum-rule curtails the right of the delinquent party to avoid the consequences of his performance or past performance of an illegal act. It is concerned with the moral guilt of the parties, not their criminal liability.

Jajbay v Cassim: “Skoon hande”- leerstuk. Engelse Reg. Leerstuk is soortgelyk aan par delictum van Romeinse Reg. In bg saak is aangevoer dat die reel verslap moes word in gevalle waar ongeregtigheid voorkom moet word of openbare beleid bevorder moet word. Hof beslis egter dat daar geen rede vir eiser was om verslapping te pleit van die reel op grond van openbare beleid nie.

Ooreenkomste ter beperking van handelsvryheid

Sien veral bespreking van Coetzee v Comitis op p. 87-88. Troskie v Van der Walt. Golden Lions v Venter. Santos v Igesund.

EENHEID 10 SEKERHEID

Agtergrond: Betrokke ooreenkoms moet sekerheid bring rakende sy regsgevolge. Sekerheid vir partye, derdes. Indien bg nie gedoen word: nietigheid. Verlede: Howe was onwillig om partye te verlig van verpligting om self gevolge van transaksie te bepaal.

Sleutelvraag: Sit die kontrak die regte en verpligtinge op so wyse uit dat ‘n hof dit sal kan afdwing? Toets: Objektief. Omringende omstandighede kan rol speel. Ooreenkoms kan nietig wees weens vaagheid ongeag partye se geloof dat kontrak gesluit is.

Soms: onprakties/ongevraagd vir besigheidsdoeleindes om gevolg van ‘n kontrak volledig uit te spel. Dit kan oopgelaat word vir latere bepaling. Dit moet egter steeds objektief bepaalbaar wees.

Goeie skryfvaardighede en taalgebruik vereis. Veral: Prestasie en teenprestasie.

Gevolge van onsekerheid van prestasie: Onseker ten opsigte van noodsaaklike aspekte: Bring geen verbintenis mee. Ook ooreenkomste wat op materiele wyse onseker is. Argument is geopper dat kontraktuele bepaling tot eksklusiewe voordeel van een van die partye omseil kan word deur afstanddoening.

Bg argument is egter verwerp. Prestasie weens nietigheid kan steeds verhaal word: Verrykingsaksie.