This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
SanazM Compiled By: SanazM Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life! Music: 美麗人生 Angel ( 主題曲 ) Revised By: Henry.
Advertisements

Here Are Some Useful Tips… That Will Bring You A Happier Life!
Here Are some Tips that May bring You A Beautiful Life! It’s Up To You! (PPS. By SanazM(
Dink aan konkrete dade van aanbidding, wat jyself lééf!
Tips for Better Life for 2010 Cochemiea poselgeri Take a minutes walk every day. And while you walk, smile.
Reflections for a Happy Life Sit in silence for at least 10 minutes each day.
Life challenges... NEVER GIVE UP..... "do believe that when we face challenges in life that are far beyond our own power, it's an opportunity to build.
Tips for Working Together. Cochemiea poselgeri Take a minutes walk every day. And while you walk, smile.
GUIDE TO A BETTER LIFE …
Tips for Better Life for 2011
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Here Are some Tips that May bring You A Beautiful Life. It’s Up To You
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Hartlik welkom in die Erediens!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Here Are Some Tips That May Bring You A Beautiful Life!
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy to leave behind.

POINTS ON HOW TO IMPROVE YOUR LIFE Personality: 1 POINTS ON HOW TO IMPROVE YOUR LIFE    Personality: 1. Don't compare your life to others'. You have no idea what their journey is all about. 2. Don't have negative thoughts of things you cannot control. Instead invest your energy in the positive present moment  3. Don't over do; keep your limits  4. Don't take yourself so seriously; no one else does  5. Don't waste your precious energy on gossip  6. Dream more while you are awake    7. Envy is a waste of time. You already have all you need.. 8. Forget issues of the past. Don't remind your partner of his/her mistakes of the past. That will ruin your present happiness. 9. Life is too short to waste time hating anyone. Don't hate others. 10. Make peace with your past so it won't spoil the present  11. No one is in charge of your happiness except you  12. Realize that life is a school and you are here to learn.         Problems are simply part of the curriculum that appear and fade away like algebra class but the lessons you learn will last a lifetime. 13. Smile and laugh more 14. You don't have to win every argument. Agree to disagree.

Community: 15. Call your family often 16 Community: 15. Call your family often 16. Each day give something good to others  17. Forgive everyone for everything  18. Spend time with people over the age of 70 & under the age of 6  19. Try to make at least three people smile each day  20. What other people think of you is none of your business  21. Your job will not take care of you when you are sick. Your family and friends will. Stay in touch. Life: 22. Put GOD first in anything and everything that you think, say and do.  23. GOD heals everything  24. Do the right things  25. However good or bad a situation is, it will change  26. No matter how you feel, get up, dress up and show up  27. The best is yet to come  28. Get rid of anything that isn't useful, beautiful or joyful  29. When you awake alive in the morning, thank GOD for it  30. If you know GOD you will always be happy. So, be happy. 

Die lewe het nie 'n "rewind"-knoppie nie Die lewe het nie 'n "rewind"-knoppie nie! "Jy mag maar jou koffie slurp of in jou piering gooi. Jy mag met vuil voete uit die komposhoop oor ons wit mat loop. Jy mag jou naels byt, vals sing, swak groente huis toe bring, die badkamer omkrap, die nat vloer opdroog met my waslap... Jy mag maar snags hard snork, oor koue voete brom... as jy net terug kan kom"

So lees Hester Heese se bekende gedig So lees Hester Heese se bekende gedig. Ja, hoeveel van ons het al gewens dat die lewe 'n "rewind" knoppie het. Dat ons kans kan kry om óór te leef: Om terug te gaan op ons spore en dinge ánders te doen. Dan kon ons dalk meer begrip toon, meer geduld hê en met groter deernis optree. Ons kon dan meer aanvaar, minder kritiseer, meer luister, minder praat, meer omgee en minder ongenaakbaar wees... Dan kon ons ons lewensspel oor speel, beter verhoudings bou en meer liefhê.

Maar nou weet ons: die lewe is toe nié 'n kleedrepetisie nie Maar nou weet ons: die lewe is toe nié 'n kleedrepetisie nie. Ons is nóú reeds besig met die finale verhoogstuk van ons lewens. Dis 'n wakker-skrik-gedagte wanneer ons besef dat ons ook in ons verhoudingslewe besig is met die finale spel. En vir ons almal is gister vir altyd verby... en môre ons dalk nie beskore nie. Tóg het ons vandág! Hierdie dag is aan ons gegee sodat ons positiewe deposito's kan maak in die lewens van hulle wat aan ons geleen is. Daarom kan ons kies om - ongeag al ons onperfekte gisters - 'n groter rol in die liefde tussen mense te speel. Ons kan dit doen deur:

* Minder te veroordeel en ander met groter onvoorwaardelikheid te aanvaar. Ja, ons kan dit doen deur lief te wees vir die ander vir wie en wat hulle ís. Nie vir wat ons nog van hulle wil máák nie; * Minder krities te wees oor die kléín, onbelangrike dingetjies en meer ingestel te wees op die groot dinge wat wél reg, goed en bewonderingswaardig is; * Minder selfsugtig en selfgesentreerd te wees en ander se belange hoër as ons eie te stel; * Minder geïrriteerd en ongeduldig te wees en te bid vir 'n hart vol sagmoedigheid, nederigheid en geduld; en * Minder humeurig, opvlieënd en haatdraend te wees omdat ons diep onder die besef is van God se sagte liefde en onverdiende genade in óns lewens.

Onthou Albert Einstein se woorde dat nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel, getel kan word nie. Gaan leef die maand vir die dinge wat regtig tel...

Hede Verlede Toekoms

Waar is jou hart ?

Jahweh verander nooit, Hy is gister, vandag en môre dieselfde. Die verlede, hede en toekoms behoort aan Hom. Tyd behoort aan Hom, maar ons kan besluit waar ons hart sal wees, Want waar jou hart is daar sal jou skat wees!

Vergeet van gister Leef vir vandag Droom oor môre DIE KEUSE IS JOUNE !