“Julle sal my getuies wees”

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Krag om oorvloedig te LEWE
Pastoraat aan die verslaafde Pastorate to the addict
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Matt. 23:26 “Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal sy buitekant ook skoon wees.”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

“Julle sal my getuies wees” hoe Christus ons deur die Heilige Gees roep, toerus en deel maak van sy werk…

Twee dele van die boek… Christus doen Self sy werk – maar maak ons ook deel daarvan Hand 1:8 – “Julle sal My getuies wees” Matt 28:19 – “Gaan na al die nasies toe, maak hulle my dissipels… en leer hulle…” Joh 20:21 – “Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle” Here se plan: Efes 3:10 – “Maar nou het God die ryke verskeidenheid van sy wysheid deur die kerk bekend laat word aan elke mag en gesag in die hemelruim” Derde deel/stroom van Drie-eenheid se werk

Moet vra hoekom God ons inskakel? Regte antwoord: ons weet nie doodseker nie Twee dinge wat ons wel weet Dit is nie dat Hy dit nie sonder ons kan doen nie Skynbaar wil Hy dit nie sonder ons doen nie God se wil tot gemeenskap en sy behae in en liefde vir mense Hebreers 2: ons kindskap van God nie totaal anders as die van Jesus nie; vgl ook Doop

Wat moet ons doen as ons ingeskakel is? Ampte van profeet, priester en koning ook op ons oorgedra Vgl indeling van Wainwright: driedeling kan op vyf vlakke toegepas word: Op die persoon van Christus Op die werk van Christus Op die roeping en werk van die kerk Op die taak van die ampte Op die taak en roeping van gewone gelowiges (Doop is “ordening” in amp van die gelowige)

Wie presies is die “ons”? Nie in die eerste plek Individuele gelowiges Of die ampte (ons as predikante!) nie Maar die kerk! Skotse Kerk oor drie vlakke van bediening NT oor die kerk: Ef 3:10 Paulus oor kerk as liggaam van Christus… Gemeentes as primere draers van die waarheid Gemeente as profeet, priester en koning (Vgl Miga 6)

Ons taak as leraars …? Weliswaar derde orde bediening… …Maar nie onbelangrik nie (hou die sleutels!) En `n ongelooflike voorreg (Efes 3:1-12)! Opbou en uitbou van gemeente (Efes 4:11)…deur ons werk as profete as priester en as dienende leiers Purves oor die vier bedienings van die leraar Ministry of the Presence of God Ministry of the Word of God (Christus se Lig op ons en ons lewens) Ministry of the Reign of God Ministry of the Love and Grace of God

Die geheim agter die plan – die uitstorting van die Gees! Weet ons sal dit nooit op eie kan doen nie… Daarom gee Hy die Gees aan ons…uitgestort op mense! Wat doen die Gees? Maak ons oe oop vir Christus – om Hom te ken… Verbind ons aan Christus – veranker ons in die liefde sodat sy krag in en deur ons kan vloei (Efes 1:18) Help ons om Christus se gawes te ontvang… Gee aan ons `n nuwe naam en identiteit… verander ons harte en ons lewens almeer na die Beeld van Christus

Die kern van die saak … Dit gaan oor Jesus…. Lesslie Newbigin Rowan Williams… Dirkie Smit oor Opstanding

Lesslie Newbigin on his calling… As I lay awake that night a vision came to my mind… It was a vision of the cross, but it was the cross spanning the space between heaven and earth, between ideals and present realities – with arms that embraced the whole world. I saw it as something that reached down to the most hopeless (situations) of human misery and yet promised life and victory. I was sure that night, in a way I had never been before, that this was the clue that I must follow if I were to make any sense of the world. From that moment I would always know how to take bearings when I was lost…

Christ as Prophet, Priest and King Jesus’ earthly life Teachings and Life, Deeds Suffering and death Resurrection and Ascension Jesus’ work revelation Atonement and reconciliation Rule, sovereignty and Lordship What was the problem, question? Lack of Knowledge and meaning Human alienation and estrangement Problems of Power and authority Liturgy Service of the Word Eucharist and Communion Baptism and Creed I Cor 13 Faith Love Hope John 14:6 Truth Life Way Newman: Jesus as helper, companion To those who are learning To those who are suffering To those who are working, toiling

Ons word geroep om profete, priesters en konings te wees profete wat Jesus en sy wil vir ons lewens helder sien en mense aanmoedig om Hom te volg priesters wat soos Jesus omgee en liefhet en daarom nie skroom om in nood in te gaan en ander te dien nie koningskinders wat die Here vertrou, gehoorsaam en navolg – al kos dit `n prys