I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
“Until about fifteen years ago psychology was seen by most Christians as hostile to the gospel. [But today] ... most Christans are happy to swallow theological hemlock in the form of psychological insights.” John White
Luk. 16:13 “Geen huisbediende kan vir twee base tegelyk werk nie, want hy sal óf die een minder ag en die ander een hoër, óf vir die een meer oorhê en die ander een afskeep. Julle kan nie God én Mammon dien nie.””
II Tim. 3:14-17. “Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo II Tim. 3:14-17 “Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus Jesus.
Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.”
“The truth of the Word must be woven into the very fabric of his thinking and living.” John MacAthur
“The pastor’s purpose is not to make Scripture relevant to his people but to enable them to understand doctrine, which becomes the foundation of their spiritual living. The bible is ‘user friendly’ to those who humbly submit to its profound thruth.” John MacAthur
Open. 22:18-19 “Ek betuig aan almal wat die woorde van hierdie profetiese boek hoor: As iemand iets hieraan byvoeg, sal God vir hom die plae byvoeg waarvan in hierdie boek geskrywe is; en as iemand een van die woorde van hierdie profetiese boek wegneem, sal God sy deel aan die boom van die lewe en aan die heilige stad wegneem waarvan in hierdie boek geskrywe is.”