Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Krag om oorvloedig te LEWE
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
WORK Number of times the word is used in the Bible = Work : Intro
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Hoe Christus na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk

Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons Storie agter die boek Belang van die tema (Barth, Bosch) String nuwe publikasies (Farrow, Purves, Dawson) Situasie in SA en in NGK: wat het ons regtig aan Jesus? Wat die laaste 20 jr aan ons gedoen het… Diep onsekerheid Redes?...land, kerk/gemeentes, gesinne, sekularisasie Brueggemann oor VSA se aangepaste evangelie Wat gebeur as God “wegraak”? Reaksie op sekulariteit… Liberale Protestantisme: alles verhale en konstuksies Konserwatiewe reaksies: Jesus weg, maar gelukkig… …het hy vir ons die kerk gelos (Katolieke) …het hy vir ons die Gees gegee (Pinkstergroepe) …het Hy vir ons die Bybel gegee (Protestantse/Geref Ortodoksie)

Die Bybel oor Hemelvaart Daar is tekste wat praat van weggaan… Belangrik te weet: die klem op die werklike teenwoordigheid van Christus kom teen agtergrond van `n diep, werklike gevoelens van afwesigheid Baie meer tekste wat praat van sy teenwoordigheid by ons Matt 28:20 – “En onthou: Ek is by julle al die dae…” Matt 18:20 – “waar twee of drie in My Naam saam is daar is Ek by hulle” Efes 4:10 – “die Een wat opgevaar het bo alle hemel-ruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul Ook Hand 9 – Jesus ontmoet Paulus op pad… (Ook Open 1 en 2, Joh-evangelie) Luke Johnson In Acts, the Presence of the resurrected Lord is just as strong after the Ascension as before; indeed stronger”. Die rede? “The experience of his Presence was possible because He was alive and caused it!”

Christus verseker by ons teenwoordig! Teenwoordig in middele: in woord, sakramente, kerk (erediens); in medegelowiges, vreemdeling… …maar ook Self in Persoon teenwoordig! Mag nie hieroor twyfel – hart van evangelie (ook OT) Min ander beloftes so vas en seker (vgl Ps 23 en Jes 43) Diepste sekerheid: voortgaande inkarnasie Kan, moet dit weet ook van Afrika… As ons dit net kan sien….. More: Christus nie net teenwoordig – ook aan die werk!