Vaalpark Congregation

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Getuienisaksie & Indië
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 04 Junie
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Hierdie aand mag jy nie misloop nie.
Absolute oortuiging God bestaan?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 28 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Maart
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 02 September
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 30 September
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 14 Februarie
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Vaalpark Congregation
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Vaalpark Congregation   Gemeente – Algemeen Vaalpark Gemeente Vaalpark Congregation -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir Vaalpark gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante Gebedsbulletin No. 05 van 2019 Voorbidding Dank Gebede -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade… - Ons is lief vir U! 03 03 Februarie 2 1 9 9 Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb vir Eskom & sy werkers in die moeilike tye Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & land Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Bennie Gordon – hy het kanker Bid asb vir Ria Putter vir volle genesing Bid asb vir ons Beroepsproses dat GOD se WIL sal geskied Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 God sal jou nie daarmee laat wegkom nie. . . Jack Eckerd, die stigter van die Eckerd apteekgroep, wat op daardie stadium die tweede grootste apteekgroep in Amerika was, het vriende geraak met Chuck Colson, wat die stigter van die Prison Fellowship was. Hy het Colson aan verskeie invloedryke groepe in Florida voorgestel in 'n poging om verandering in Florida se tronksisteem mee te bring. Gedurende hulle reise het Chuck die geleentheid gehad om sy nuutgevonde geloof in Jesus Christus met Jack te deel. Hy het 'n paar boeke vir Jack gegee en uiteindelik saam met hom gebid om 'n Christen te word. Kort daarna het Jack verby die tydskrifrak in een van sy winkels geloop, toe hy twee pornografiese tydskrifte op die rak opmerk. Die teenwoordigheid van hierdie tydskrifte het hom in die verlede nooit gepla nie, maar dit het nou! Jack het die president van sy maatskappy gebel en vir hom gesê: 'Kry daardie tydskrifte uit my winkels uit.' Die president het gestry: 'Maar ons maak 'n wins van drie miljoen dollar 'n jaar uit daardie tydskrifte uit.' Jack het egter aangedring: 'Verwyder hulle.' So is al sulke tydskrifte op een dag uit sy sewentien honderd winkels verwyder. Toe Chuck Colson Jack oor sy besluit uitvra, het hy geantwoord: 'Hoekom anders sal ek drie miljoen dollar weggee? Die Here sal my nie daarmee laat wegkom nie.' Wanneer jy daaraan verbind is om Christus te volg en volgens die beginsels van die Skrif te leef, sal God jou ook nie daarmee laat wegkom nie. Laat dieselfde van jou gesê word wat Paulus van die gelowiges in Tessalonika gesê het: '...óral het julle geloof in God bekend geword... hoe julle van die afgode af weggedraai het na God toe...' Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 03 Feb 2019 VP Congregation English Service @ 11:00 and every Sunday hereafter . . . 08-10 Mar 2019 Gemeente Kamp Soetdoring Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.