Missionale transformasie Binne en buite.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Kerkspieël Wat is Kerkspieël? Gemeente vraelys Attender survey.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Die hantering van diversiteit
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Beste Skoene Ooit.
Op soek na ons roeping… saam op reis
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Vennootskap van Gestuurde Gemeentes
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.
More than numbers The way churches grow
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Presentation transcript:

Missionale transformasie Binne en buite

Jesus se stryd met Joodse Raad, die politici en die Skrifgeleerdes gaan om ’n herdefinisie van wie binne en buite is. Die offerwette het mense se binne- wees en buite-wees bepaal. Hieroor kon die Raad streng beheer uitoefen.

“There are things that you will never know and understand, unless you walk the road of not knowing. There are things that you will only understand from a position of disempowerment, and surely not from the center of society.” If we maintain the current boundaries of society we will not know how much hurt we cause and how much suspicion we fuel by our mere existence.”

Grense en mure tussen die kerk en samelewing is ’n werklikheid. Psalm 84:11 “Ek staan liewer by die drumpel van die huis van my God as om te woon in huise sonder God.”

Multi-kulturaliteit Die NG Kerk het nog altyd net een strategie gehad vir multi-kulturaliteit = kerkeenheid Afrikaans is vir die NG Kerk belangrik. Multi-kulturaliteit hoef nie ’n bedreiging te wees nie.

“’n Kerkorde beskryf eerstens die identiteit en diepe oortuiging van ’n denominasie.” (P Strauss) ’n Kerkorde speel ’n baie belangrike rol om die kerklike lewe en praktyk te reguleer. Dit beskryf die grense van die kerk.

Huidige Kerkorde Die huidige kerkorde het in ’n Christendom paradigma ontstaan. Die kerk bestaan binne ’n Christelike samelewing. Christenskap is ’n godsdiens met reëls, mag en konformiteit.

Die nuwe Artikel 2: Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is deur God Drie-enig geroep om deel te neem aan die missie van God in die wêreld. Die Kerk word deur die Heilige Gees opgebou om God se eerte dien en verkondig die bediening van versoening en die heil van Christus.

’n Leraar bedien die lidmate wat woon binne vasgestelde grense Klem val op die pastoraat, lering en leierskap in die gemeente Ampte is hoofsaaklik verantwoor- delik vir die instandhouding van die gemeente

Fokus is op programme eerder as prosesse Fokus is meer op sekerheid en kontrole as waag & wag op die Here Fokus is groter op eendersheid as eenheid

Artikel 2: ’n Missionale kerkorde Fokus val op God wat in die wêreld teenwoordig is en mense gebruik. Deelname aan die triniteit Fokus verskuif na die Koninkryk van God

Missionaliteit, ’n lewe in die Triniteit

Missionale Kerkorde

Eskatologie Missiologie Ekklesiologie 4.4 Missionale Transform 2

’n Nuwe kerkorde moet ’n missionale argitektuur vertoon.

Die taal van die KO is familie- en verhoudingstaal Missionale verbeelding word ontsluit Gasvryheid is een van die sterkste waardes van die missionale kerk

Ruimte word gegee vir innoverende moontlikhede om mense te betrek. Onderskeiding word beoefen en op ’n insluitende wyse Nie net die kerk word ernstig geneem nie, maar in ’n besondere sin die gemeenskap(pe) waarin die kerk bestaan.

Kerkorde wat voorsiening maak vir diversiteit Prosesse word ernstig geneem- nie net programme nie Kerkorde wat voorsiening maak vir dienende leierskap met die oog op die gemeenskap

Voorsiening word gemaak vir Voorlopige/ assosiaat lidmaatskap Geestelike mentorskap is belangriker as die inkoop in ’n stel oortuigings vereistes

Grense en eksklusiwiteit

Tafeltent: Vraag 1: Watter praktiese maniere is daar om mense van ander kulture te betrek by die kerk?

Vraag 2: Hoe behoort die rolle van leraar, ouderling en diaken beskryf te word in ’n missionale kerkorde?

Vraag 3: Watter grense verhinder mense om deel te word van ons geloofsgemeenskappe? Hoe spreek ons dit aan?