Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you. The writing is easy – it’s the occurring that’s hard. (SL)
Foute waaruit andere dalk kan leer En nee, ek het hul nog nie almal baasgeraak nie!
Ek het myself nie geken nie Doen moeite om jouself te leer ken Wees dankbaar vir die sterkpunte, maar moenie op jou louere rus nie Werk aan die swakpunte – moenie dink hulle is ongeneeslik nie “Sê eerstens vir jouself wat jy wil wees, en dan wat jy dus moet doen.” (Epictetus – 55-135)
Ek het nie in myself geglo nie ‘n Mens vermors energie deur twyfel en angs Omring jouself met mense wat in jou glo "If you can dream it, you can do it.”
Ek het verstand-besluite probeer uitleef ... En die hart probeer ignoreer Dit het nie gewerk nie! Maar natuurlik moet jy jou verstand ook gebruik – hartsbesluite kan dwase besluite wees
Ek het nie aanhou skryf nie Moenie skryf net vir publikasie nie Skryf enigiets – moenie heeltyd beoordeel nie Practice makes perfect “The more I practice, the luckier I get.” - Gary Player
the easiest thing on earth “You must protect your writing time – the easiest thing on earth is NOT to write!”
Ek het tyd laat verlore gaan Maar dis nooit te laat nie! Dit help nie om daaroor te mopper nie Pas die BOS-beginsel toe: BAS OP STOEL!
Ek het nie realistiese doelwitte gehad nie Doelwitte gee jou iets om na te streef Te groot – oorweldigend Te klein – vervelig Kry wat vir JOU werk
Ek het teen die grootte van my doelwitte vasgekyk As die taak te groot lyk, oorweldig dit jou Breek af in kleiner stukkies Beloon jouself! “Straf” jouself Die wêreld vergaan nie as jy soms nie jou doelwit bereik nie! Begin eenvoudig môre weer van vooraf
Ek het myself negatiewe kommentaar gevoer Binne-gesprek bepaal jou dade Ek dink ek kan … ek vermoed ek kan … ek WEET ek kan! Negatiwiteit versmoor kreatiwiteit
Ek het die wiel weer probeer uitvind Het die genre (romanse) se grense probeer skuif Dit het nie gewerk nie!
Alles probeer doen Spesialiseer Moet op een ding fokus om dit goed te kan doen Anders weet jy ‘n bietjie van alles en alles van niks!
Ek het sowaar soms iets reg gedoen ook!
Volg jou hart Maar onthou jy het verstand ook “The universe steps aside for him who knows where he is going.”
Alles verloop met ‘n plan Moenie karring oor die verlede nie AS ek maar net ... As is verbrande hout! “As die dokter vir my sê ek het net ses minute om te leef, sal ek net ‘n bietjie vinniger tik.” (Isaac Asimov)
Begin by wat jy ken En beweeg aan wanneer die tyd ryp is Kortverhale romanses liefdesroman Romanse kan ‘n goeie plek wees om te begin
Wees wakker en sien kanse raak Kursus vir kortverhale lei na HG Elize Parker verwys my na Lapa Lapa lei my na Romanza Romanza lei my na liefdesroman Maar dis nie die einde nie – nuwe doelwitte
Kry ‘n ondersteuningstelsel Familie en vriende Skryfkringe Skrywerontwikkeling blog – www.madelie.wordpress.com
Leer by die kenners Doen kursusse, lees boeke, gesels met skrywers Maar êrens is dit genoeg ... dan moet jy toepas wat jy geleer het “Skrywers moet op hul skryfspiere gaan sit en SKRYF!” (Willem Fransman)
Lees ... Lees ... Lees ... Lees enige taal wat jy kan lees Lees die taal waarin jy wil skryf - Afrikaans Lees enige genre Lees die genre waarin jy wil skryf – romanses Lees Romanza
Word ‘n spons! Absorbeer! Wees bewus van MENSE Wees bewus van WOORDE Hou jou boekie byderhand!
BESLUIT OP ‘N GENRE Bestudeer die vereistes vir daardie genre Maak seker jy onderskryf dit Kan nie iets skryf waarvoor jy nie respek het nie – lesers gaan dit agterkom As die romanse nie vir jou is nie – hou aan met soek
Leer ken jou sterkpunte Sommige skrywers kan ‘n briljante storie uitdink Sommige skrywers kan ‘n doodgewone storie op besondere wyse vertel Die werklik geseëndes kan albei doen Werk voortdurend aan albei!
Reageer op wenke ‘n Klein wenkie kan ‘n groot resultaat lewer Dink mooi voor jy raad in die wind gooi
LEER HANTEER KRITIEK Weet aan wie jy jou moet steur Oefen om dit nie persoonlik op te neem nie Gee jouself kans vir herstel ‘n Mens leer bitter min uit komplimente! SPRING AAN DIE WERK!
Leer hanteer die vrees Vrees vir verwerping – ons grootste vrees Probeer skei jouself van jou werk Feel the fear and go through it ... Leer die wagtye hanteer Die beste manier – BEGIN SOLANK MET ‘N NUWE STORIE!
DIE DOELPALE VERSKUIF VOORTDUREND Ons is nooit daar nie! Daar is ALTYD nog ‘n hekkie voor
Many people – women especially – feel guilty about writing Many people – women especially – feel guilty about writing. They feel it is self-indulgent. But it is not. It is a way of coming to grips with the world, and it is also a way of making money. (Hilary Mantel)
“Publication is the male equivalent of childbirth.” (Richard Acland)
Kom kuier vir my! www.marilecloete.wordpress.com www.romanzalesers.wordpress.com