Teoretiese aspekte van gedigte

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Brief insake Downsindroom
Thumela – Elmé Barnard.
Hersiening Graad 7 Junie 2012.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Vincent Oliphant Vincent Oliphant het grootgeword
Kabouterliefde Ingrid Jonker.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Kabouterliefde (Vir Simone)
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
KLARA MAJOLA D. J. Opperman.
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Die MP3 Speler.
D.J. Opperman DJ Opperman debuteer in 1945 met Heilige beeste.Hy gebruik konkrete beelde in sy poësie. Sy werk is kompleks en van die hoogste gehalte.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Huiskat Elisabeth Eybers. Huiskat Elisabeth Eybers.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Boekmerk Marlise Joubert. boekmerk Marlise Joubert.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Teoretiese aspekte van gedigte 2017

1. Aspekte van gedigte Titel –Vertel dit iets van wat gaan volg? Letterlik/figuurlik? Woordgebruik – watter woorde word gebruik om betekenis oor te dra? Verstaan sommige woorde nie? Die spreker – Wie praat in die gedig? Dit is baie keer nie die digter nie, hy/sy dra ‘n masker. Die aangesprokene – met wie praat die spreker Stemming of toon – die spreker se houding teenoor die onderwerp of die leser? Inhoud – waaroor gaan die gedig? Tema – Wat is die hoofgedagte? Progressie – stappe van ontwikkeling binne die gedig. Digvorm of Bou - in watter vorm word die inhoud weergegee. Bv. Sonnet, vrye vers, ens.

2. Verstegniese Aspekte Rymskema: Paarrym bv. aa bb cc Kruisrym bv. abab cdc Omarmde rym bv. abba cddc Gebroke rym bv. abcb defge Geen vaste rympatroon bv. abcd efgg addh Vrye vers bv. wanneer geen woorde opsigtelik rym nie Binnerym bv. wanneer woorde binne ‘n versreel met mekaar rym Ritme – Dit is die musiek in poësie, die beweging, die vloei of die “dans”. Dit dra betekenis, stemming en toon van die gedig Hoe die gedig voorgedra word. Hoe die gedig voel. Metrum – vaste ritmiese patroon, gebaseer op beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe

Soorte strofes – Koeplet : 4 opeenvolgende versreëls wat rym Tersine : ‘n Strofe met drie versreëls Kwatryn: ‘n Strofe met vier versreëls Sonnette: Italiaanse sonnet – eerste agt versreëls vorm die oktaaf laaste ses vorm die sestet die oktaaf gee ‘n beeld of beskrywing die sestet gee ‘n verdieping of toepassing. Engelse sonnet – drie kwatryne en rymende eindkoeplet. Digterlike Vryheid – digters het die “reg” om taalkovensies na vrye keuse te gebruik of aan te pas. - Bv. geen punte, kommas, hoofletters, woordorde verander. - gewoonlik ter wille van rym of metrum

3. Vorms van Stylfigure of Beeldspraak (Figurative language)   3.1 Vergelyking (Comparison) Ons vergelyk twee dinge of sake met mekaar. Ons kyk na ‘n spesifieke eienskap. Soek na die volgende woorde: soos; net soos; as; nes; asof 3.2 Metafoor (Metaphor) Ons vergelyk twee dinge of sake direk met mekaar is ; word 3.3 Personifikasie (Personification) Ons gee menslike eienskappe aan ‘n dier of voorwerp (Object). 3.4 Alliterasie (Alliteration) herhaling van die dieselfde medeklinker / konsonante (consonant)

3.5 Assonansie (Assonance) wanneer die vokale van twee of meer woorde herhaal word.   3.6 Ellips… / Stippels... (Ellipse) Die digter laat woorde weg om die leser se aandag op iets te fokus of om die sin meer dramaties te maak 3.7 Enjambement (Enjambment) Die sin eindig nie met die laaste woorde van die reël nie, maar loop oor in die volgende reël. Enjambemente lei die aandag van die rym weg. Dit kan die tempo van die gedig versnel / vinniger maak of vertraag / stadiger maak. 3.8 Herhaling / Repetisie (Repetition) Ons herhaal klanke, woorde, sinne, versreëls en strofes Dit versterk (emphasizes) die indruk of Beklemtoon ‘n idee. “ boeke, boeke, boeke, bokse vol boeke, net waar jy kyk 3.9 Sarkasme (Sarcasm) Die digter/skrywer sȇ iets op ‘n humoristiese manier, maar dit is skerp en dikwels die waarheid. Ons moet daaroor dink en iets daaraan doen.

3.10 Satire (Satire) vermaak ons (entertains us), maar voed ons ook op (educates us).   3.11 Ironie (Irony) ‘n Situasie wat die teenoorgestelde is van dit wat ons verwag. (The opposite of what one would expect would happen or to be). “Stilbly is ook ‘n antwoord.” 3.12 Retoriese vraag (Rhetorical question) Die digter/spreker vra ‘n vraag, maar verwag nie ‘n antwoord nie, want die antwoord is logies (doesn’t expect an answer) Dit word gebruik om die gedig dramaties te maak Die leser word direk betrek Die digter/spreker lug sy mening.(expresses his opinion). Bv. “Het ek nie vir jou gesȇ dit sal gebeur nie?”