Okt 2017 Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober 2017 Oktober 2017

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Getuienisaksie & Indië
Kenenisa Bekele.
The Ultimate Celebrity of ALL times
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MEI 2017 mei MEI Mei mei mei 2017 MEI 2017 Uitgawe 23
FEB 2017 februarie FEBRUARIE februarie Feb februarie 2017
MRT 2017 maart MAART maart mrt maart 2017 MAART 2017 Uitgawe 21
JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
JULIE 2017 julie JULIE Julie julie julie 2017 JULIE 2017 Uitgawe 25
AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
JAN 2017 januarie JANUARIE januarie Jan januarie 2017 JANUARIE 2017
sept 2017 september september september september september 2017
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Okt 2017 Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober 2017 Oktober 2017 Uitgawe 28 2017 Uit die redakteur se pen: Met Oktober klaar en verby, besef mens dat Hierdie jaar amper op sy kop is. Met November kom daar jaareindfunksie reëlings, kersfeeslysies en die langverwagte verlof! Met die afloop van Oktober verwelkom ons ook ‘n nuwe gesig hier by ons, lees gerus verder in die nuusblad. “Thousands of candles can be lighted from a single candle, and the life of the candle will not be shortened. Happiness never decreases by being shared.” Celeste en Marli Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober Okt Oktober Okt 2017 2017 2017 2017 Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober

Ons sê Welkom vir Elize van Wyk Ons heet hierdie maand vir Elize welkom. Sy is gebore en het groot geword in Pretoria. Sy is getroud met Craig en het ‘n pragtige dogtertjie Charlize. Sy het voorheen by Lancet gewerk en is nou ‘n Laboratorium Assistent vir die Chemie en Mikrolab. Sy glo daaraan om altyd positief te wees want daar is altyd ‘n lig aan die einde van die tonnel. Ons sê Welkom vir Elize van Wyk

Die FNB Wines2Whales is basies ‘n 3-dag stage race, vanaf Lourensford Wynlandgoed in Somerset-Wes, tot in Onrus, Hermanus. Daar was twee Magalies Spanne hierdie jaar. Herman en Hans was weer in ‘n span (Magalies 1), en Hannes en Wihan het saamgery (Magalies 2). Die event word in 3 groepe opgedeel: Adventure, Ride en Race. In elke groep is daar omtrent 1500 ryers, dus 4500 ryers in totaal. Magalies se spanne het weereens in die Adventure groep deelgeneem, en dit was die 4de agtereenvolgende jaar wat hulle deelgeneem het. Daar word so tussen 70km en 80km per dag afgelê (±220km in totaal), en jy klim in totaal omtrent so 4000m oor die 3 dae. Mens verbrand meer as 10,000 kCal so oor die 3 dae ! Magalies 1 se totale tyd in die saal was ongeveer 17,5 ure en Magalies 2 s’n ongeveer 19 ure. Dag 1 was gekenmerk deur die ergste warrelwinde wat die event nog vanaf sy bestaan in 2009 beleef het – baie ryers was heeltemaal van hul fietse afgewaai! Dag 2 en 3 het die wind darem bedaar, maar het dit baie warm geword met temperature wat by 40°C gaan draai het! Beide spanne was baie gelukkig om sonder enige beserings of enige tegniese probleme klaar te kon maak. -Herman du Preez Wines 2 Whales 2017

https://www.facebook.com/Wines2Whales https://wines2whales.co.za/

Ons wens Durelle baie sterkte toe vir die eindeksamen wat voorlê. Durelle Basson (seun van Arnold Basson) en Britney Davids het onlangs die matriekafskeid van Hoërskool F.H. Odendaal bygewoon. Ons wens Durelle baie sterkte toe vir die eindeksamen wat voorlê. Arnold Spog:

Elizma het in die afgelope kunswedstryd 90% vir haar kunswerk behaal, 94% vir haar Engelse Voordrag en 97% vir haar Afrikaanse Voordrag. Elmien Spog:

R is for Rose Hip Rose hips are commonly used as a herbal tea, often blended with hibiscus, and an oil is also extracted from the seeds. They can also be used to make jam, jelly, marmalade, and rose hip wine. Rose hip soup, "nyponsoppa", is especially popular in Sweden. Rhodomel, a type of mead, is made with rose hips. Rose hips can be used to make pálinka, the traditional Hungarian fruit brandy popular in Hungary, Romania, and other countries sharing Austro-Hungarian history. Rose hips are also the central ingredient of cockta, the fruity-tasting national soft drink of Slovenia. The fine hairs found inside rose hips are used as itching powder (Albert MR (1998). "Novelty shop "itching powder". Australasian J Dermatology. 39 (3): 188–9.). Rose hips are particularly high in vitamin C, one of the richest plant sources available. However, RP-HPLC assays of fresh rose hips and several commercially available products revealed a wide range of L-ascorbic acid (vitamin C) content, ranging from 0.03 to 1.3%. Rose hips of some species, especially Rosa canina (dog rose) and R. majalis, have been used as a source of vitamin C (Ziegler SJ (1986). "Fast and Selective Assay of l-Ascorbic Acid in Rose Hips by RP-HPLC Coupled with Electrochemical and/or Spectrophotometric Detection". Planta Medica. 52 (5): 383–7.). Rose hips contain the carotenoids beta-carotene, lutein, zeaxanthin and lycopene, which are under basic research for a variety of potential biological roles, such as inhibiting oxidation of low density lipoprotein (Jacoby FC; Wokes F (1944). "Carotene and lycopene in rose hips and other fruit". Biochem J. 38 (3): 279–82. Horváth, G; Molnár, P; Radó-Turcsi, E; Deli, J; Kawase, M; Satoh, K; Tanaka, T; Tani, S; Sakagami, H; Gyémánt, N; Molnár, J (2012). "Carotenoid composition and in vitro pharmacological activity of rose hips" (PDF). Acta Biochimica Polonica. 59 (1): 129–32.). A meta-analysis of human studies examining the potential for rose hip extracts to reduce arthritis pain concluded there was a small effect requiring further analysis of safety and efficacy in clinical trials (Christensen, R; Bartels, E. M.; Altman, R. D.; Astrup, A; Bliddal, H (2008). "Does the hip powder of Rosa canina (rosehip) reduce pain in osteoarthritis patients?--a meta-analysis of randomized controlled trials". Osteoarthritis Cartilage. 16 (9): 965–72.

Grapkas

Verjaarsdae in November 2de Willem 4de Elize 13de Andries 24ste Joyce