Learning, Life and entrepreneurial skills

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Learning, Life and entrepreneurial skills
LO Kwartaal 2 Graad 10.
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Learning, Life and entrepreneurial skills
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
EKSAMEN VOORBEREIDING
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
AFRIKAANS TENSES 1 ‘het’ but NO ‘ge’ ‘het’ + ‘ge’
Presentation transcript:

Learning, Life and entrepreneurial skills “Helping children reach their full potential”

DIE IDENTIFISERING VAN KERNWOORDE Wanneer jy leer, gaan jy eers jou opsommings maak deur die kernwoorde uit te lig en dan die feite te memoriseer.   Kern- of sleutelwoorde kan beskryf word as die minste hoeveelheid woorde in ʼn sin wat steeds vir jou vertel wat die sin probeer sê. Dit is dus net die belangrikste woord/e in ʼn sin. Die kernwoord van ʼn sin is dus daardie woord of groepie woorde wat so belangrik is dat as jy hulle leer, jy die res van die sin onmiddellik kan herroep.

Om die kernwoord te kry moet ek vir myself die volgende vrae vra: ONTHOU 'n Kernwoord is die sleutel van ‘n sin. DIT SLUIT DIE BETEKENIS VAN DIE SIN VIR JOU OOP.   Om die kernwoord te kry moet ek vir myself die volgende vrae vra: WAAROOR gaan hierdie sin ? WAT wil die sin vir my vertel ?

Waaroor gaan hierdie sin ? Breedtelyne, lengtelyne VOORBEELDE   Die lyne wat oor die lengte en breedte van ‘n aardbol loop sodat jy plekke maklik kan vind, word breedtelyne en lengtelyne genoem. Waaroor gaan hierdie sin ? Breedtelyne, lengtelyne Wat wil die sin vir my vertel ? Die nut van breedtelyne en lengtelyne op ‘n aardbol KERNWOORDE DUS: Breedtelyne, lengtelyne – vind plekke 2. Die ewenaar verdeel die wêreld in ‘n noordelike en ‘n suidelike halfrond. - Waaroor gaan hierdie sin ? Die ewenaar - Wat wil die sin vir my vertel ? Die doel van die ewenaar KERNWOORDE DUS: Ewenaar – noord, suid

MEMORISERINGSTEGNIEKE Sodra jy nou die werk verminder en makliker gemaak het deur slegs die kernwoorde uit te lig. gaan ons jou nou ‘n paar maklike metodes leer om daardie kernwoorde te memoriseer.

ʼn Mens se brein werk soos ʼn videokamera. Visualisering   ʼn Mens se brein werk soos ʼn videokamera. Dit is ook die rede waarom ʼn mens films so goed onthou en hoekom ʼn mens ʼn boek wat jy lees, in die vorm van ʼn film in jou brein kan “sien” afspeel. As ek die woord ‘kar’ sê, sien jy tog ʼn kar in jou gedagtes en nie die letters k, a en r nie !

"visualiseer" Onthou die woord dit is ʼn uiters belangrike woord ! Daarom sê ons VISUALISERING is wanneer ʼn mens ʼn prentjie in jou gedagtes “sien”.  Onthou die woord "visualiseer" dit is ʼn uiters belangrike woord !

Woord Verstaan die woord Teken die woord Lees nou die volgende lys van kernwoorde deur en maak ʼn regmerkie as jy verstaan wat die woord beteken; in die tweede kolom teken jy ‘n prentjie soos jy die woord sien: Woord Verstaan die woord Teken die woord Globe 1.   Atlas 2. Hemisphere 3. Scale 4. Accurate 5. Distance 6.

OM KERNWOORDE TE VISUALISEER EN BETER TE ONTHOU!! AGT GOUE REЁLS OM KERNWOORDE TE VISUALISEER EN BETER TE ONTHOU!! ONTSPAN en geniet wat jy doen. Dink in DUIDELIKE PRENTE EN BEELDE Sien detail 3. Gebruik jou EMOSIES EN SINTUIE voel, ruik, hoor, proe,sien 4. Gebruik HUMOR Maak die inligting belaglik en snaaks. 5. Laat alles lewendig word en laat dit BEWEEG. 6. Maak die prentjies KLEURVOL 7. Maak JOUSELF DEEL van die storie 8. Leer feite / woorde IN VOLGORDE

Sterkte en alles van die beste. 2014 © . “Helping children reach their full potential”