AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Programme for 28 March 2013: 07:20 Final assembly 07:45 Register Period 08:15 Opslaan van toerusting 08:30 Slip-a-slide 10:00 Opruim en skoonmaak 10:30.
Advertisements

KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
The Tattle ale Die likbekkie 22 Feb: Interlaer ATKV
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Absolute oortuiging God bestaan?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
VOEGWOORDE.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
The Tattle ale Die likbekkie
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Matt. 23:26 “Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal sy buitekant ook skoon wees.”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
MEI 2017 mei MEI Mei mei mei 2017 MEI 2017 Uitgawe 23
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
FEB 2017 februarie FEBRUARIE februarie Feb februarie 2017
MRT 2017 maart MAART maart mrt maart 2017 MAART 2017 Uitgawe 21
Okt 2017 Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober 2017 Oktober 2017
JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
JULIE 2017 julie JULIE Julie julie julie 2017 JULIE 2017 Uitgawe 25
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
JAN 2017 januarie JANUARIE januarie Jan januarie 2017 JANUARIE 2017
sept 2017 september september september september september 2017
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017 Uitgawe 26 2017 Uit die redakteur se pen: Met Augustus se winde wat begin waai het almal besef dat nog ʼn seisoen einde se kant toe staan om plek te maak vir ʼn nuwe seisoen. Gedurende die afgelope maand was nie net Magalies se mense bedrywig nie, maar ook hulle kinders – geluk met almal se prestasies. Sosiale klub - ons hoop om julle almal by die braai te sien op 29 September, onthou asseblief om vroegtydig te RSVP! “Don’t waste the season of life you are in now because you want the next one to come” Celeste en Marli Augustus augustus AUGUSTUS AUGUSTUS AUGUSTUS Augustus Augustus AUG augustus aug 2017 2017 2017 2017 augustus AUGUSTUS Augustus Augustus Augustus

Magalies Citrus Gravel X-press 2017

Magalies Citrus Gravel X-press 2017

Magalies represented at this year's Trans Baviaans 24HR MTB Race, with 230km and 2600m elevation the toughest single stage mountain biking race in the world! http://www.transbaviaans.co.za/

Kuns en Kultuur kraai koning. Elizma het aan die Radikale Leesfees se voorbereide lees deelgeneem en ʼn 91.5% behaal. Verder het sy ook ʼn eerste plek behaal by die Sonneblomfees se Kunskompetiese met haar pragtige sonneblom . Elmien spog: Kuns en Kultuur kraai koning.

Henro (klein Boet) het ʼn gedig voorgedra en Heinrich (groot Boet) het ʼn monoloog gedoen. Heinrich was die enigste haan onder die henne en het weggestap met die beker vir beste monoloog. Hannalie spog:

Milandri en Wihan het ook deelgeneem aan die voordrag by die kunswedstryd Elzaan spog:

Zemiré het deelgeneem aan die Afrikaanse Voordrag by die Kunswedstryd. Mia het ook deelgeneem aan die Afrikaanse Voordrag by die Kunswedstryd. Sy het ʼn A+ (85%) vir haar gedig gekry. Jaco spog: Tienie spog:

Lohan het 'n rugby wedstryd gespeel en sy wit belt gekry in Jiu-jitsu Lohan het 'n rugby wedstryd gespeel en sy wit belt gekry in Jiu-jitsu. Milan het goud in gimnastiek en platinum in dance mouse gekry. Hannes en Anneli spog:

Baie geluk aan die volgende graad 11 leerders met julle verkiesing tot die nuwe DK: Meisies: Chantel Brits, Chantel Burger, Mariloise Coetzee, Arlene de Jager, Zinhle Dlamini, Chris-Marie Ebersohn, Laura Hanekom, Andrea Hefer, Carla Joubert, Danel Klopper, Bianca Loubser, Chantelle Luyt, Tamlyn Malan, Annelie Ras, Schanri Ras, Chnay Stander, Claryke Thomas, Anriëtte van der Merwe, Coelette van Staden en Meriska van Wyk. Seuns: Hendri Breytenbach, Gustaf Delport, Carel du Plessis, Herman Els, Hardu Kotze, Stefan Kriel, Justin Liebenberg, Johnny Muller, JJ Oberholzer, Gerhard Oelofse, Tsholofelo Phehle, Christoff Pretorius, Jacobus Pretorius, Davin van der Merwe, Thomas van der Merwe, Willem van der Walt en Adriaan van Staden. Celeste spog:

Verjaarsdae in September 9de Celeste 11de Hendrik 25ste Frans 27ste Marius

Grapkas

Sosiale Klub Braai 29 September 2017 Sosiale Klublede Laat Weet Asseblief Voor Of Op 22 September 2017 Vir Elzaan Of Joanne Of Jy Daar Gaan Wees