sept 2017 september september september september september 2017

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
Kenenisa Bekele.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Hartlik welkom in die Erediens!
“Julle sal my getuies wees”
MEI 2017 mei MEI Mei mei mei 2017 MEI 2017 Uitgawe 23
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

sept 2017 september september september september september 2017 Uitgawe 27 2017 Uit die redakteur se pen: Sekretaresses doen elke dag die dag tot dag admin, agter die skerm takies en eindelose papierwerk wat niemand anders wil doen nie, maar sonder julle sal ons nie soos ʼn goed geoliede masjien kan funksioneer nie. Julle tik nie net elke dag die briewe en e-posse nie, maar doen liassering en maak nog koffie ook en dan die moeilikste taak van alles is verseker om kop te hou met heeltyd veranderende dagboeke. Dankie vir al julle opoffering en bystand elke dag ons waardeer dit opreg. “Niemand in die wêreld is meer gekoester as iemand wat die las van iemand anders ligter maak nie.” Celeste en Marli september september September september september september september sept september sept 2017 2017 2017 2017 september september september september september

Magalies recently sponsored the 4th consecutive, one-of- its kind, annual IPL Night Series Cricket Tournament for u/12 and u/13 boys from 6 local primary schools, from which the Kwena selections are done! The series was hosted at Thornhill Primary School in Brits on four Fridays from 11 August to 1 September. Well done boys, and thank you everyone for making this once again a huge success!

Golf Dag 2017

Grapkas

Verjaarsdae in Oktober 2de Nico 4de Bennie 18de Ivan 27ste Thinus 31ste Marli

Weet jy waarvoor daardie stringe op piesangs is? Hetsy jy van piesangs hou of nie, sal jy waarskynlik saamstem dat daardie vreemde wit stringe ’n bietjie, wel, vreemd is, of hoe? En dit kan boonop irriterend wees wanneer jy dié vrug eet. Die groot vraag is dus: Wat is die doel daarvan? Die stringe word “floeëm” genoem en die naam verwys na die tipe weefsel wat as die plant se vaskulêre stelsel dien, wat voedingstowwe op en af in die piesang beweeg namate dit groei. Daar het jy dit nou – so irriterend soos dit kan wees, het dié wit stringe toe wel ’n nut!  Dr. Nicholas D. Gillitt, onderpresident van voedingsnavorsing en die hoof van die Dole Nutrition Institute in Amerika, het aan Huffington Post verduidelik: “Die floeëmbondels is heeltemal eetbaar en net so voedingryk soos die hoofdeel van die vrug. Trouens, die stringe bevat waarskynlik baie meer vesel as die res van die vrug.” Al is dit dus nie die lekkerste deel van ’n piesang nie, dink volgende keer wanneer jy met daardie wit stringe gefrustreerd raak aan al die voordele van dié vrug, soos hierdie verrassende alternatiewe gebruike vir piesangs en piesangskille: Vryf die binnekant van ’n piesangskil oor ’n insekbyt om die gejeuk te verlig en inflammasie te keer. Vryf ’n piesangskil op huisplante se blare om dit mooi te laat blink. Vryf die binnekant van ’n piesangskil oor jou tande vir sowat twee minute elke aand om dit natuurlik witter te maak. Jy behoort ná twee weke resultate te sien. Piesangs help om droë, beskadigde hare te herstel, berig today.com. Druk ’n piesang fyn en voeg 1 e dik room en 1 e heuning by. Wend dit aan droë hare aan, bedek jou hare met ’n stortkep en draai jou kop in ’n warm handdoek toe. Los dit vir tot ’n uur en spoel die mengsel behoorlik met warm water af voordat jy dit met sjampoe was Weet jy waarvoor daardie stringe op piesangs is?

Upington Depot Magalies Upington Depot was een van die borge by Hoërskool Duineveld se Colour Run in samewerking met CANSA