Jeug en Familiebediening NG Sinode van Wes-Kaapland Watter dienste lewer hierdie bediening?
Kinderbediening KIX: 30 lesse per jaar #imagine kidz: vakansieprogram Toerusting NOTE: To change images on this slide, select a picture and delete it. Then click the Insert Picture icon in the placeholder to insert your own image.
Familiebediening Netwerk van gemeentes Hulpmiddels
#imagine Feesnaweek en opvolgmateriaal 2018 bywoning: tieners van 535 kerke in Wes-Kaap
Jong volwassenes Navorsing Hulpmiddels vir gemeentes
onsglo.co.za dissipelskap Bybelstudies vir kleingroepe, gesinne, kategese-groepe of individue Gratis app ook beskikbaar
Dinkjeug elektroniese platform vir predikante, jeugwerkers en kategete Volg ons op Facebook! Hulpmiddels Artikels
Het ons al ‘n strategie vir die jeugbediening? Geloofsvorming Het ons al ‘n strategie vir die jeugbediening? Kategete toerusting Fasilitering Predikant en admin koördineerder in die Jeugkantoor jeug@sun.ac.za of 021 808 9050