LO kwartaal 2 Graad 11
Kwartaal 2 Kwartaal 2 tel 100 punte in totaal 20 punte prakties (sal datum bevestig) 80 punte toets/eksamen op 25 Mei vanaf 8-9. Kwartaal 1 en 2 se werk. Bladsy spesifieke afbakening sal vir julle gegee word. Wenk: Jy gaan MOET leer....ek kry julle reg vir Graad 12 As julle hulp nodig het met LO leer kan julle afspraak maak by Juf Grethe. Ons sal hierdie Powerpoint vir julle elektronies beskikbaar maak – dis voldoende vir kwartaal 2 se leerwerk.
LET WEL: VAKVERANDERINGE SLUIT VANDAG!!!!! Vir vandag: LET WEL: VAKVERANDERINGE SLUIT VANDAG!!!!! Lewenslange leer Tipes leerders Omgewingskwessies in SA Klimaatsverandering
We are living in exponential time video (2013) Sal more vir jou download op die wifi - awesome video
Lewenslange leer Hoekom verander mense meer gereeld van werk: Vinnig veranderende wêreld. Tegnologie lei daartoe dat sekere werke nie meer mense-arbeid vereis nie. Onstabiele werkmark. Soeke na verandering word al hoe groter by mense. Toepassing van nuwe vaardighede wat aangeleer word. Lewenslange leer is dus uiters belangrik om by ‘n vining ontwikkelende omgewing aan te pas
Kinestetiese leerders Tipes leerders Visuele leerders Gehoorleerders Kinestetiese leerders Leer deur te sien Verkies om voor in die klas te sit Dink in beelde en leer goed vanaf sigbare uiteensettings bv. Diagramme Moet die onnie se gesigsuitdrukkings en liggaamstaal sien. Verkies om notas te neem tydens ‘n les. Leer deur te luister. Leer die beste deur besprekings, mondelinge lesse, te praat en te luister wat ander sê. Luister en interpreter na aanleiding van toonhoogte en spoed van praat. Geskrewe info het min waarde todat dit geverbaliseer word. Leer deur te beweeg, te doen of deur aanraking Leer deur praktiese benadering en aktief betrokke te wees by die leerproses. Leer die beste deur 1ste handse ondervinding. Aandag word afgelei as hulle lank moet stil sit sonder enige aktwiteite of ontdekking.
Sosiale en omgewingsverantwordelikheid Gebruik van skadelike middels in voedselproduksie: Bv. Plaagbestryders, chemise kunsmis, hormoonverrykde voeding, chemikalieë wat groei bevorder. Kunsmatige middels kan lei tot: Hiperaktiwiteit, ADD, asma, kanker en ander mediese toestande. Boere gebruik ook soms onmenslike boerderymetodes wat diere se natuurlike gedrag beperk.
Omgewingsgevare Gronderosie – lei daartoe dat gesonde vrugbare bogrond verminder, structure soos paaie en brûe verbrokkel. Besoedeling – kan lei tot siekte en selfs doood. Bederf die skoonheid van die natuur. Radiasie – Radiasie-partikels kan liggaam binnedring en selle beskadig. Kan kanker en verandering in DNS veroorsaak. Vloede – Vloedskade kan dorpe en stede verwoes. Lewensverlies. Besoedelde water wat vloed kan siektes laat uitbreek.
Brande – Vernietig diere se natuurlike habitat Brande – Vernietig diere se natuurlike habitat. Verhoog kanse vir erosie. Rook van brande is net so gevaarlik soos die vlamme. Windskade – Sterk wind kan gronderosie veroorsaak. Kan skade aan strukture aanrig. Verlies aan oop ruimte – weens bevolkingsgroei. Verlies aan fauna en flora, verhoog stormafvalvloei, verlies water- en luggehalte. Tekort aan infrastruktuur. – Uitputting van natuurlike hulpbronne, besoedeling, Rommel, toename in siektes.
Klimaatsverandering Def: Wanneer die normale weerpatrone in ‘n gebied verander. Oorsake: Kweekhuisgasse (waterdamp, koolstofdioksied, metaan, stistofdioksied en osoon) in die atmosfeer word meer agv die verbranding van fossielbrandstowwe (olie, steenkool en aardgas), afkap van woude. Dit lei daartoe dat sonradiasie vasgevang word in die atmosfeer en die oppervlakte van die aarde warmer maak. – dit staan bekend as die Kweekhuiseffek.
Gevolge van klimaatverandering Verandering in reënvalpatrone – lei tot droogtes Oeste lewer laer opbrengste Voedselsekerheid neem af. Vishulpbronne raak uitgeput. Insekbevolkings neem toe – lei tot toename in siektes soos malaria. Minder en swakker gehalte water. Meer storms, droogtes, vloede en hittegolwe Verwoestyning neem toe. Plant- en dierspesies sterf uit.