• Siekte / Lyding• 16 Maart •

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Markus 5:21-43 Powerpoint Agtergrond
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Pastoraat aan die verslaafde Pastorate to the addict
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
KONTAK Theo de Jager.
Markus 5:21-43 PowerPoint agtergrond
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Markus 5:21-43 PowerPoint agtergrond
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

• Siekte / Lyding• 16 Maart • Die Groot Vyf Traumas • Siekte / Lyding• 16 Maart •

Die Godsbesluit - Totius Voor die onheilswoning en tussen die skaars-beblaarde soetdorings staan, in droë aarde maar lowergroen en blink van blad, die wag-’n-bietjie langs die pad.

Die Godsbesluit - Totius Wanneer ek naderkom dan sien ek dorings krom en reg; ‘k sien takke inmekaar gedraai en deurmekaar gevleg.

Die Godsbesluit - Totius En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ‘n doringnes wat vreeslik haak en steek.

Die Godsbesluit - Totius Bo al u donker bome, o Heer, groei my ‘n enk’le reusboom uit: dit is die wag-’n-bietjie-bos van u besluit. Van ver so skoon, so groen, so blink...

Die Godsbesluit - Totius maar hoe verward wanneer ek dieper kyk en dink as wat ‘n sondaar pas. En steek ek dan my hande uit na u besluit, dan gryp ek in die dorings vas.

Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...” Alex lees...

Hoekom?

Gebroke Wêreld

Das Nichtige – Die Duisternis Karl Barth

Philip Yancey Much of the suffering on our planet has come about because of two principles that God built into creation:

A physical world that runs according to consistent natural laws, and human freedom. By committing himself to those two principles, both good principles in themselves, God allowed for the possibility of their abuse.

Piëta - Michelangelo pieta michelangelo

Piëta – Max Ginsburg The Pieta Com. by Water-Lilly-Love Vincent van Gogh's Pietà El Greco's Piëta Max Ginsburg

El Greco’s Piëta The Pieta Com. by Water-Lilly-Love Vincent van Gogh's Pietà El Greco's Piëta Max Ginsburg

Philip Yancey Where is God when it hurts? He is in us – not in the things that hurt – helping to transform bad into good.

Philip Yancey We can safely say that God can bring good out of evil; we cannot say that God brings about the evil in hopes of producing good.

Lukas 8: 40 - 48

Die dogtertjie was omtrent twaalf jaar oud. Die vrou het al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely.

Sy het alles wat sy gehad het Maar niemand kon haar gesond maak nie

“Wie het My aangeraak?”

Hoekom so bevrees?

Vriende van Pyn Vrees Eensaamheid Goedkoop Antwoorde Hulpeloosheid

Isolasie

“Jou geloof het jou gered.”

Die hele mens...

Hoe help ek...

Luister...

Wees teenwoordig... Tom Compalo Tony compalo storie Father damien hawaii - 180

Dra saam... Father Damien

Orville Kelly – Make Today Count “I do not consider myself dying of cancer, but living despite it. I do not look upon each day as another day closer to death, but as another day of life, to be appreciated and enjoyed.”

Alex: Christologise voltooiing Alex: Christologise voltooiing. Jesus het as mens saam gehuil, Hy huil saam met elkeen van ons, maar meer as dit. Hy het die verhouding herstel en die dood oorwin.

Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.” Alex lees hierdie teks.

• Siekte / Lyding• 16 Maart • Die Groot Vyf Traumas • Siekte / Lyding• 16 Maart •