Ek het ‘n huisie by die see

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Thumela – Elmé Barnard.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
D.J. Opperman DJ Opperman debuteer in 1945 met Heilige beeste.Hy gebruik konkrete beelde in sy poësie. Sy werk is kompleks en van die hoogste gehalte.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Taalkunde.
Huiskat Elisabeth Eybers. Huiskat Elisabeth Eybers.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Boekmerk Marlise Joubert. boekmerk Marlise Joubert.
Presentation transcript:

Ek het ‘n huisie by die see H A Fagan

Rymskema: abba / cddc / effe / gg - dit verskil van die tipiese engelse sonnet wat abab / cdcd / efef / gg is 14 versreëls: 3 kwatryne en 1 koeplet Die slotreëls van die koeplet rym – dit is die gevolgtrekking wat gemaak kan word: die huisie is op rots gebou is en niks kan dit beskadig nie Jou geloof moet dus jou rots wees. Wending of ommekeer vind plaas voor die koeplet.

huisie Ek het ‘n by die see H A Fagan 1 Ek het ʼn huisie by die see. Dis nag 2 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 3 teenaan die rots waarop my huisie staan 4 met al die oseaan se woeste krag. 5 Ek hoor die winde huil – ʼn kreun, ʼn klag, 6 soos van verlore siele in hul nood 7 al dwalend, klagend, wat in graf en dood 8 geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite, ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan – Dit is die rots waarop my huisie staan. by die see H A Fagan

I have a cottage at the sea. It’s night I keep hearing the waves break against the rocks on which my cottage stands with the whole ocean’s fierce might. I hear the winds cry – a groan, a moan, like lost souls in their need still wandering, moaning, that in grave and death could find no rest, but still long for and beseech. My fire burns, my candle gives light. I hear then how the storm rages outside, I hear how the wind plucks at my windows; inside here is it safe, warm and protected. Come night, come weather and wind, come ocean tides This is the rock my cottage stands on. (“Ek het ’n huisie by die see”, HA Fagan) (Chantelle Gray van Heerden)

1 Ek het ʼn huisie by die see. Dis nag. Die spreker het ‘n huisie by die see. Omdat die huis op rots gebou is, sal die spreker veilig bly. Strofe 1 begin met ‘n stelling 1 Ek het ʼn huisie by die see. Dis nag. 2 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 3 teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 5 Ek hoor die winde huil – ʼn kreun, ʼn klag, 6 soos van verlore siele in hul nood 7 al dwalend, klagend, wat in graf en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag Beskrywing van die omstandighede volg: huisie is klein, storm is gewelddadig. Rympatroon: abba / acca / deed. Binne in die huis is dit kalm, buite die huis is dit stormagtig.

9 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. abba rymskekma vanaf reël 9 tot 12 9 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 10 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite, 11 ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 12 hierbinne is dit veilig, warm en dig.   13 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan – 14 Dit is die rots waarop my huisie staan. Tema: Geloof is die rots waarop jy jou lewe moet bou. Mense wat ‘n god of liefde in hul lewens ervaar, sal slegte tye (storms) kan oorkom. Die spreker se huisie is miskien klein, maar dit staan op ‘n vaste fondament. Koeplet se eindrym is bb:Dit is asof die spreker uitdagend is, want deur geloof kan spreker enige moeilikheid oorwin, ‘n rots word nou die rots. Daar is dus duidelike progressie in die gedig. w-alliterasie in versreël 13 Ek-spreker maak die gedig persoonlik. Die spreker se geloof in sy god, hou hom veilig..

vrae & antwoorde

1 In hierdie gedig word daar ook na ‘n ander teks verwys. Verduidelik hierdie stelling. Die Bybel (Matt 7: 24 – 27). Die wyse man het sy huis op die rots gebou, maar die dwase man het sy huis op sand gebou. Mense wat ‘n sterk geloof het / ‘n god as hul fondament het, sal die storms kan trotseer. 1

Dui die kontras aan tussen die buiteruimte en die binneruimte in hierdie gedig. Binneruimte: kersie gee lig; vuurtjie gee hitte ; veilig (kalm toestand); warm; dig Buiteruimte: dis nag; die golwe slaan (stormagtige toestand); golwe slaan teenaan die rots; winde huil. 2

3 Waarom, dink jy, bly mense in huise en nie op straat nie? Noem TWEE redes. veiligheid, als wat jy nodig het, is daar, sekuriteit, liefde (enige twee = 2) 3

Waarom kan die herhaling van aaneen (versreël 2) as funksioneel beskou word? Die aanslae of probleme hou nie op nie. Dit hou aan en aan. 4

5 Na watter sintuig word daar in die eerste strofe verwys? gehoor. Ek hoor aaneen (versreël 2). Ek hoor die winde huil (versreël 5). 5

6 Pas die kolomme. Skryf die antwoord in die middelste kolom. 6.1 A 6.5 B 6.6 C 6

7 Hier vind progressie in hierdie gedig plaas. Motiveer waarom hierdie stelling waar is. Die toestand buite die huis word eers beskryf. Dan word die gevoel binne beskryf. Verloop van gebeure eindig as die spreker glo dat sy/ haar geloof hom/haar veilig hou. 7

Hoe weet die leser dat die spreker se huis weerloos is teen die Hoe weet die leser dat die spreker se huis weerloos is teen die natuurelemente? huisie 8

Waarom dink jy was dit vir die spreker lekker om in sy/haar huisie by die see te wees? Ja, want verkleinwoord word gebruik nl huisie. Hy/sy voel veilig binne-in die huis ten spyte van die storm wat buite loei. 9

10 Kies die antwoord wat nie pas nie:? ‘n rots word later die rots. Dit kan dui op die volgende: 10.3 10

Kies die korrekte antwoord: As die eerste 12 versreels in 3 kwatryne verdeel kan word, word dit ‘n engelse sonnet/italiaanse sonnet genoem. ‘n engelse sonnet 11

Kies die korrekte antwoord: Die huisie word ‘n personifikasie/ metafoor van die spreker se geloof in sy god? metafoor 12

Waarom verkies jy om in jou huis te wees as daar ‘n storm buite woed? jy is warm en veilig in jou huis. 13