Huiskat Elisabeth Eybers. Huiskat Elisabeth Eybers.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Follow Him. Seek Him..
Advertisements

TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Brief insake Downsindroom
Thumela – Elmé Barnard.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Vincent Oliphant Vincent Oliphant het grootgeword
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Bitterbessie dagbreek
Rooikappie – Philip de Vos
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
KLARA MAJOLA D. J. Opperman.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Stad in die mis DJ Opperman Bl 162.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
D.J. Opperman DJ Opperman debuteer in 1945 met Heilige beeste.Hy gebruik konkrete beelde in sy poësie. Sy werk is kompleks en van die hoogste gehalte.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
Do you need a miracle In your Life?.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Welkom Jeremia 1:4-10.
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
LO Kwartaal 3 Graad 11.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Boekmerk Marlise Joubert. boekmerk Marlise Joubert.
Presentation transcript:

Huiskat Elisabeth Eybers

Bou: italiaanse sonnet 14 versreëls 8 versreëls = oktaaf (twee kwatryne) 6 versreëls = sestet ( twee tersines). Rymskema: abba / abba / cdc / cdc Huiskat se rymskema is abba / cddc / eff / gge Daar slegs twee kwatryne gevolg deur ‘n sestet die sestet is altyd die toepassing. In huiskat word daar vanaf die uiterlike na die innerlike beweeg. Die leser is bewus van die kat se interaksie met die mens.

Huiskat Elisabeth Eybers 1 Die kat strek hoog op vier strak bene, buig   1 Die kat strek hoog op vier strak bene, buig 2 behaaglik om haar luiperdlies te lek, 3 rol om en lê fluwelig oopgevlek 4 dat keel en bors en buik die son kan suig. 5 Ons noem haar “kat” want sy is sonder siel 6 en anoniem. Smal skerwe van agaat 7 staar koud uit die driehoekige gelaat. Arglistig, vloeibaar soos ʼn blink reptiel 9 van los en lenig wees versadig: sy 10 sal nooit – die veearts het haar “reggemaak” – 11 ekstase en angs van lewe voortbring smaak, sal, steeds eenselwig, alle teerheid stuit. 13 Ek hol my hand behoedsaam, smalend sluit 14 sy haar oë, kronkel by my greep verby. Elisabeth Eybers

House cat   1 The cat stretches high on four taut legs, bend 2 easily to lick her leopard flanks, 3 rolls over and lies velvety splayed 4 so that throat and breast and belly can absorb the sun. 5 We call her “cat” because she is without soul 6 and anonymous. Narrow splinters of agate 7 stare coldly from the triangular face. 8 Crafty, liquid as a shiny reptile 9 loose and supple to the point of satiation: she 10 will never – the vet “fixed” her – 11 taste ecstasy and anxiety from bringing forth life, 12 will always be reserved, without tenderness. 13 I cup my hand carefully, scornfully (she) closes 14 her eyes, wriggles past my grasp.

reptiele is koudbloedig: gepaste vergelyking kwatryn: omarmde rym str-alliterasie 1 Die kat strek hoog op vier strak bene, buig 2 behaaglik om haar luiperdlies te lek, 3 rol om en lê fluwelig oopgevlek 4 dat keel en bors en buik die son kan suig.   5 Ons noem haar “kat” want sy is sonder siel 6 en anoniem. Smal skerwe van agaat 7 staar koud uit die driehoekige gelaat. 8 Arglistig, vloeibaar soos ʼn blink reptiel verwys na ongetemde aard van die kat; so lenig soos ‘n luiperd persoonlikhed van die kat: sonder siel s-alliterasie vorm van die iris en kleur van die oë; metafoor Vorm van die gesig van ‘n kat is driehoekig. reptiele is koudbloedig: gepaste vergelyking arglistig: slim, skelm (cunning, crafty)

9 van los en lenig wees versadig: sy Derde strofe is sestet. alliterasie Die kat kan die metafoor wees van ‘n mislukte verhouding. 9 van los en lenig wees versadig: sy 10 sal nooit – die veearts het haar “reggemaak” – 11 ekstase en angs van lewe voortbring smaak, sal, steeds eenselwig, alle teerheid stuit. 13 Ek hol my hand behoedsaam, smalend sluit 14 sy haar oë, kronkel by my greep verby. eufemisme vir sterlisering ee-assonansie Ek-spreker soek toenadering, maar die kat bly afsydig en koud. Om lewe voort te bring (geboorte), veroorsaak angs en ekstase. Enjambement boots die vloeiende bewegings van die kat na. Die kat is altyd dieselfde, die kat kronkel soos ‘n slang verby.

Titel Tema Die gedig gaan oor ‘n huiskat, wat ‘n troeteldier is. Daar is nie ‘n lidwoord nie, dus verwys dit na die huiskat in die algemeen. Titel Dit gaan hier oor die gedrag van ‘n huiskat. Tema

vrae & antwoorde

1 Wat is die funksie van die enjambement tussen versreël 1 en 2?. Die lui aaneenlopende beweging van die kat word gesimboliseer. Enjambement ondersteun die ritme en dit verdoesel die streng rym in die sonnet. 1

Waarom is die gebruik van “smal skerwe van agaat” so funksioneel in versreël 6? Dit beeld die vorm van die iris en die kleur van die kat se oë uit. 2

3 Waarom dink jy kan die kat nie lewe voortbring nie? Die kat is reggemaak of gesteriliseer. 3

Die kat hou nie van teerheid nie Die kat hou nie van teerheid nie. Haal ‘n versreël aan om hierdie stelling te motiveer... “sal, steeds eenselwig, alle teerheid stuit.” 4

5 Pas die kolomme. Skryf die antwoord in die tweede kolom:. 5.1 E 5.2 C 5.3 A 5.4 B 5.5 D 5.6 F 5

Met watter dier word die kat vergelyk? luiperd 6

7 Hoe verskil ‘n kat se houding van ‘n hond se houding? Honde is altyd by jou/volg jou en is liefdevol. Katte vermy jou soms. Enige aanvaarbare antwoord. 7

Watter diersoort verkies jy: katte of honde? Eie antwoord 8.1

Gee ‘n rede vir jou antwoord.. Eie aanvaarbare antwoord 8.2

9.1 Haal ‘n voorbeeld van personifikasie uit die eerste strofe aan? “strak” bene / ...buik die son kan “suig” 9.1

9.2 Waarom is hierdie beeld so funksioneel/gepas? strak beteken sonder emosie. Die kat wys geen emosie nie. 9.2

10 Kies die korrekte antwoord: Versreël 4 is ‘n voorbeeld van ... 10.2 polisindeton 10

Hoe weet die leser dat die spreker toenadering tot die kat gesoek het? “Ek hol my hand behoedsaam, ...” 11