Volhoubare erfopvolging

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Besigheidstudies Graad 11.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
2. Siekte / Lyding 16 Maart 2014 “So much in a relationship changes when a partner is seriously ill, helpless yet blameless, and indefatigably needy.”
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Holy Discontent.
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
5. Egskeiding 6 April 2014 It is not a lack of love, but a lack of friendship that makes unhappy marriages. - Friedrich Nietzsche Lees saam: Lukas 7:18.
The Ultimate Celebrity of ALL times
Maak ‘n dinamiese en fundamentale impak in die lewens van mense
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
3. Werkloosheid 23 Maart 2014 “Poverty alleviation involves the much harder task of empowering people to earn sufficient material things through their.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Grade 11 Accounting.
Learning, Life and entrepreneurial skills
LARM 111 Leereenheid 9 / Study Unit 9
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
EKSAMEN VOORBEREIDING
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Volhoubare erfopvolging Boerderye is in meeste gevalle familieondernemings. Statistieke toon dat net 30% van familiebesighede aan die 2de geslag oorgedra word en minder as 10% aan die derde geslag. Die bestuur van boerderyfamilieondernemings is nie maklik nie, weens teenstrydige behoeftes, verwagtinge en persoonlikhede van verskikkelende generasies. Daarmee saam is daar ook eksterne aanslae op die industrie. Vrystaat RPO Kongres 13 Junie 2019

Family Business - 3-dimensions model* Investment structure R Today Tomorrow Family investment office Diversified FB Focused FB Governance structure Entrepreneurial FB Sole owner Sibling partnership Familie besighede 3 Dimensionele model – Vandag vs Toekoms Owner- managed Family- managed Family- controlled Family-owned Cousin consortium Family dynasty Your challenges arise along the structural changes your family business is facing Ownership structure *by Peter May

Family business - 3 circle model Owner Third-party investors Family members owning shares External managers owning shares Family Family managers/ employees owning shares Business External managers and staff Family members The 3-circle model Verhoudinge tussen aktiewe en onaktiewe lede tot die besigheid is baie belangrik. Kommunikeer – strategiese plan met alle familielede / moenie verwagtinge skep nie Hanteer konflik situasies onmiddellik Weet wanneer ‘n saak handel oor die familie en wanneer oor die besigheid. Skei hart en brein = moeilik Family employees *by Renato Tagiuri / John Davis

Volhoubare erfopvolging Het u? Beplan vir oorname van u boerdery ‘n Struktuur wat u nageslag ook in ag neem ‘n Familieboerdery kan in ideale omstandighede as suksesvol beskou word as die boerdery wins maak, d ie familielede gelukkig is, die volle potensiaal van familielede ontwikkel word, welvaart vir die hele familie geskep word en die voortbestaan van die boerdery oor geslagte heen verseker word. Die opvolgingsproses in familieboerdery word meestal onderskat. Die opvolgingsproses strek oor ‘n aantal jare en sluit in verskeie besluite en aksies. Die ondernemingsvorms en boedelbeplanning is ook deel van hierdie proses. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Erfopvolging Belangrike finansiële vraagstuk Hoë pryse van landbougrond Aandag aan opvolg en boedelbeplanning Hoekom moet jy ‘n opvolgplan he? Erfopvolging in die landbou-omgewing het ‘n belangrike finansiële vraagstuk vir die boer geword Hoë pryse van landbougrond maak dit uiters moeilik vir ‘n beginner boer ‘n Boer moet reeds op ‘n vroeë stadium aandag skenk aan sy opvolg en boedelbeplanning Boere moet van spesialiste gebruik maak om hulle te help met die opvolgings- en saamboerdery proses ‘n Opvolg plan moet voorsiening maak vir die Aftrede voorsiening van ouers Die ontwikkelingsproses van die opvolgers Familieharmonie Voortbestaan en groei van die onderneming. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Doelstellings van erfopvolging Inkomste van ouers Alle kinders billik en regverdig Kinders help om boerdery te begin Eienaarskap van plaaseiendomme Kontinuiteit Vergoeding vir dienste Vroegtydige kommunikasie Verlaging van belasting Erkening Respek Vertroue Ondersteuning Om voldoende inkomste aan beide ouers vir die res van hul lewe te voorsien Om indien moontlik alle kinders billik en regverdig te behandel Om meer of een kinders te help om suksesvol met die boerdery te begin Om die plaaseiendomme binne die familie te hou deur die kinders (of kinders wat die boerdery moet voortsit) nie te veel te beswaar nie Om kontinuiteit van die boerderyproses tussen die geslagte te bewerkstellig sonder om byvoorbeeld stoetkuddes en/of bates wat oor ‘n leeftyd opgebou is in gevaar te bring Om sekere kinders spesiaal te vergoed vir hulle besondere bydraes tot die sukses van die boerdery Om vroegtydig toekomstige erfgename in te lig en hulle loopbane daarvolgens te reël / ontwikkel Om Inkomste-, Kapitaalwins-, Skenkings- en Boedelbelasting oor die langtermyn te verlaag Belangrike boustene vir ‘n goeie erfopvolging plan is Erkening en Respek en Vertroue en Ondersteuning Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Geheimsinnigheid is ‘n klip in die pad van sukses.” Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Wat is die probleme uit die kind se oogpunt Versekering van sy toekoms Aanleer van verantwoordelikhede / vaardighede Vergoeding Huweliksmaat en huwelikskontrak Broers / Susters Versekering van sy toekoms Aanleer van verantwoordelikhede = ouer geslag moet as mentors optree / jonger generasie moet reeds van jongs af betrokke wees by strategiese besluitneming / neem jonger geslag saam na vergaderings / onderhandelings / kongresse ens. = Moet leergierig en innoverend wees en uit foute leer. Gryp elke geleentheid aan om te leer Vra vir hulp Hard te werk Vergoeding Vergoeding aan die seun Geskikte vennootskapooreenkoms Salaris ‘n Bedryfstak vir eie rekening Persentasie van die bruto of netto inkomste Vennootskapsdeel Inkomste uit ‘n trust Direkteursvergoeding uit ‘n maatskappy Huweliksmaat en huwelikskontrak Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Wat is die probleme uit die vader se oogpunt Saamboerfase Oordrag van eiendom Belasting Lewensversekering Ander kinders Nuwe generasie Saamboerfase = deel van verantwoordelikheded / bang vir verandering – luister na jonger geslag moet nie outokraties optree nie. Oordrag van eiendom Metode van oordrag van eiendomme Waardasies Belasting Boedelbelasting Kapitaalwinsbelasting Skenkingsbelasting Inkomstebelasting Lewensversekering Finansiële beplanning van die boedel Ander kinders Volhoubare erfopvolging Junie 2019

It’s hard to accomplish anything without a plan It’s hard to accomplish anything without a plan. Whether you’re coaching a football team, cooking Thanksgiving dinner, or running a small business, you need a strategic plan.” Opvolgplanne moet geskied terwyl die boer in lewe is en moet gerig wees op die toekoms. Die kern gedagte van die beplanning is om te besin oor hoe die gaping oorbrug sal word van waar die boerdery tans is en waarheen dit moet gaan. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Oordragplan Skriftelike oordragplan Jaarliks evalueer / hersien Wat moet in so ‘n plan wees? Finansies Stap-vir-stap en jaar-vir-jaar plan Opvolger: werknemer plaas huur ekwiteit Oordrag van: eiendom arbeid besluitneming bates Skriftelike oordragplan Jaarliks evalueer / hersien ‘n Skriftelike oordragplan is ‘n ideale dokument wat opgestel behoort te word en jaarliks hersien moet word. Wat moet in so ‘n plan wees? Finansies Stap-vir-stap en jaar-vir-jaar plan Gaan die opvolger as werknemer begin Gaan die opvolger die plaas huur Hoe gaan die oordrag van die eiendom geskied Hoe gaan die oordrag van arbeid bestuur word en besluitneming geskied Hoe gaan die oordrag van die bates geskied Die opvolger se ekwiteit moet opgebou word sodat hy die boerdery kan oorneem Die plan moet jaarliks en gereeld geëvalueer word Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Testament Dit is noodsaaklik dat ‘n testament in samewerking met kundiges opgestel word en dat alle aspekte deur middel van konsultasies hanteer moet word. Boedelbeplanning is ‘n integrale en belangrike deel van opvolging Testament is die gereedskap waardeur boedelbeplanning gestalte kry en moet ooreenstem met die opvolgplan. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Testament Beginsels vir ‘n goeie testament: Wees logies Wees billik Hersiening van bestaande testament & trustaktes Wees logies Laat die plaas na aan iemand wat in boerdery belangstel Wees billik Moenie ‘n plaas wat byvoorbeeld R5 milj werd is nalaat aan een kind en R100 000 kontant aan die ander een nie Moenie uit die graf prober beheer nie. Hersiening van bestaande testament en trustaktes Volhoubare erfopvolging Junie 2019

The hardest thing to understand in the world is the income tax. Albert Einstein PwC

Belasting Inkomste-, Boedel- en Kapitaalwinsbelasting Die benutting van Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet (bate vir aandeeltransaksies) Deelboerdery/huur Nivileering/Gem oor 5 jaar/slegs individue Lewende hawe by dood Art 7 C – lenings aan Trusts / Maatskappye met Trust as aandeelhouer Inkomste-, Boedel- en Kapitaalwinsbelasting is die belangrike belastings wat in ag geneem moet word by die oorname van ‘n boerdery. Die benutting van Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet (bate vir aandeeltransaksies). Deelboerdery/huur Nivileering/Gem oor 5 jaar/slegs individue Lewende hawe by dood Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Belasting - Individue Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Belasting - Individue Tipe Belasting Koerse en kortings Dividend Terughoubelasting 20% Kapitaalwins insluiting Jaarlikse vrystelling Primere woning vrystelling Vrystelling by dood Vrystelling by klein sake >55jr 40% R40 000 R2 m R300 000 R1,8 m (MW<R10 m) Skenkingsbelasting 20% - 25% R100 000 Boedelbelasting Korting R3.5 m Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Belasting Maatskappy / BK Belastingkoers 28% Kapitaalwins insluiting 80% Trust Belastingkoers 45% Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Kombinasie van die bogenoemde Ondernemingsvorms Eenmansaak Vennootskap Trust Maatskappy Kombinasie van die bogenoemde Eenmansaak Indien die boer in sy eie naam boer, kan die boerdery mettertyd oorgeplaas word in ‘n vennootskap, maatskappy of dalk ‘n trust Vennootskap ‘n Vennootskap uit ‘n boerdery oogpunt bied nog steeds goeie voordele Trust Trusts is uiters geskik om die plase in te hou Maatskappy ‘n Maatskappy binne die struktuur bied ook goeie voordele Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Eienskappe van suksesvolle boere Verkopers vs kopers Skep van waarde Opwaarts in die voorsieningsketting Nuwe idees Luister Strategiese denkers Sterk- en swakpunte objektief Voortdurend verbeter Stelselbenadering Berekende risiko’s Uitstekende risiko-bestuurders. Benut kundigheid Verandering en uitdagings = geleenthede Rigtinggewend vs ‘n baas Bestuur is gebalanseerd Kontrole en ontleding Goeie oordeel vs emosie Kreatief en innoverend Goeie kommunikeerders Top boere sien hulself as verkopers en hul kopers as klante anders as die meeste boere wat hulself die meeste van die tyd as die klant sien. Top boere is op die skep van waarde gerig eerder as kwantiteit. Opbrengs is nie alles nie. Hulle probeer opwaarts in die voorsieningsketting beweeg. Hulle is oop vir nuwe idees en luister na klante. Hulle is strategiese denkers. Hulle bepaal mense se sterk- en swakpunte objektief en put dan waarde uit die sterkpunte. Goeie boere probeer voortdurend verbeter op wat hulle reeds bereik het. Goeie boere volg ‘n stelselbenadering en is nie op afsonderlike komponente gerig nie. Hulle neem berekende risiko’s en is uitstekende risiko-bestuurders. Hulle benut kundigheid en bydraes van buite hulle eie omgewing. Hulle sien verandering en uitdagings as geleenthede en sien hulle self nie as slagoffers nie. Hulle sien hulle self meer as rigtinggewend as ‘n baas. Hulle benadering tot bestuur is gebalanseerd. Hulle bestee baie tyd aan kontrole en ontleding. Hulle besluite is op redelikheid en goeie oordeel gegrond en nie op emosie nie. Hulle is kreatief en innoverend. Hulle is goeie kommunikeerders. “Geheimsinnigheid is ‘n klip in die pad van sukses.” Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Riglyne vir boerderysukses Positiewe visie Toekoms Ingesteldheid Houding Probleme en verandering Konstruktiewe deelname Regte beginsels, waardes en integriteit Sosiaal verantwoordelik Strategiese beplanning Ontgunning van mense Doeltreffende leier Behou hoop Behou altyd ‘n positiewe visie. Moet hande skud met die toekoms. Ingesteldheid moet reg gehou word. Met wat se houding staan jy daagliks op? Hoe hanteer ons probleme en verandering in die toekoms. Ons moet op ‘n konstruktiewe manier deelneem. Doen besigheid met die regte beginsels en waardes en integriteit. Wees sosiaal verantwoordelik. Probeer die beste wees in strategiese beplanning. Probeer die beste wees in die ontginning van mense. Probeer ‘n doeltreffende leier wees. Behou hoop in die lewe. “Ek sal nie spyt wees oor wat ek gedoen het nie, maar oor wat ek nie gedoen het nie.” Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Ek sal nie spyt wees oor wat ek gedoen het nie, maar oor wat ek nie gedoen het nie.” Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Sonder ‚n gesonded besigheidsomgewing sal al ons doelwitte wat ons nastreef nie behaal kan word nie. Boerdery is afhangend van sonskyn, water, grond, arbeid, kapitaal en bowenal goeie leierskap. Volhoubare erfopvolging Junie 2019

Dankie hesna.rheeder@pwc.com “The information contained in this publication by PwC is provided for discussion purposes only and is intended to provide the reader or his/her entity with general information of interest. The information is supplied on an “as is” basis and has not been compiled to meet the reader’s or his/her entity’s individual requirements. It is the reader’s responsibility to satisfy him or her that the content meets the individual or his/ her entity’s requirements. The information should not be regarded as professional or legal advice or the official opinion of PwC. No action should be taken on the strength of the information without obtaining professional advice. Although PwC take all reasonable steps to ensure the quality and accuracy of the information, accuracy is not guaranteed. PwC, shall not be liable for any damage, loss or liability of any nature incurred directly or indirectly by whomever and resulting from any cause in connection with the information contained herein.” © 2019 PwC Inc. [Registration number 1998/012055/21] (“PwC”). All rights reserved. PwC refers to the South African member firm, and may sometimes refer to the PwC network. Each member firm is a separate legal entity. Please see www.pwc.co.za for further details.