SABBAT: ‘N DAG VAN VRYHEID

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
SAADPLANT BEDIENING [SKYN NA BUITE]
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
JESUS EN DIE BEHOEFTIGES
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

SABBAT: ‘N DAG VAN VRYHEID Les 3 vir 20 Julie 2019 SABBAT: ‘N DAG VAN VRYHEID

Een van die gebooie van die "wet van vryheid" (Jakobus 2:12) is om die Sabbat te hou. Sabbat maak ons vry van werk, eensaamheid, spanning... Dit laat ’n vrye verhouding met ons Skepper en Bevryder toe. Dit leer ons ook om God te vertrou, gelykheid te beoefen en om siekes en behoeftiges te versorg. Hoe moet ons die Sabbat hou? Hoekom moet ons die Sabbat hou? Wie moet die Sabbat hou? Wat is toelaatbaar om op die Sabbat te doen? Hou die land die Sabbat?

HOE MOET ONS DIE SABBAT HOU? “En op die sesde dag, as hulle berei wat hulle inbring, sal dit dubbel soveel wees as wat hulle daagliks insamel.” (Eksodus 16:5) Die Israeliete het nie die Sabbat gehou, terwyl hulle in Egipte as slawe was nie. God wou hulle op 'n praktiese manier aan die Sabbat herinner (Eksodus 16): Hy het voorsien deur "brood uit die hemel te stuur" (v. 4). Hy het hulle aangemoedig om Hom te vertrou deur net hul daaglikse deel te versamel (v. 4). Hy het elke week 'n wonderwerk gedoen om hulle te leer om die Sewende dag te hou. Dit was nie vir hulle nodig om op die Sabbat vir hulle behoeftes te werk nie (v. 6, 23). Die manna wat die ongehoorsame in bewaring gehou het, is deur maaiers verwoes. Die dubbele gedeelte van Manna wat nie maaiers gekry het nie, het hulle geleer om die Sabbat met God te geniet.

HOEKOM MOET ONS DIE SABBAT HOU? “Want jou Maker is jou Man; HERE van die leërskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser. Hy sal die God van die hele aarde genoem word.” (Jesaja 54:5) Eksodus 20:8-11 moedig ons aan om die kreatiewe krag van God te onthou en op die Sabbat te rus soos Hy gedoen het (Genesis 2:2) Deuteronomium 5: 15-15 moedig ons aan om die verlossende krag van God te onthou. Hy het Israel verlos en Hy bevry ons ook van sonde Sabbat is 'n oomblik wanneer ons die waansin van ons lewens kan breek en saamkom om geestelik met ons Skepper en Verlosser te groei. God het die Sabbat gevestig as 'n kenmerkende punt van diegene wat Hom wil aanbid soos Hy aanbid wil word (Esegiël 20:12).

WIE MOET DIE SABBAT HOU? “maar die sewende dag is die Sabbat van die HERE jou God; dan mag jy géén werk doen nie—jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou os of jou esel of enige dier van jou, of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie; sodat jou dienskneg en jou diensmaagd kan rus soos jy.” (Deuteronomium 5:14) Die voordeel van die Sabbatsrus sluit almal in. Maak nie saak die ouderdom, geslag of sosiale status nie. Selfs diere moet op die Sabbat rus. Ons moet diegene wat by ons tuis gaan, ook nooi om die Sabbat te geniet. Om die Sabbat te hou, verwyder elke sosiale versperring en maak almal gelyk. Dit is 'n herinnering aan Verlossing (Galasiërs 3:28). Die Sabbat moedig ons aan om op te hou om oor onsself te dink en oor ander besorg te wees, veral dié wat in nood is.

WAT IS WETTIG OM OP DIE SABBAT TE DOEN? Toe sê Jesus vir hulle: ‘Ek sal aan julle ‘n vraag stel: wat is geoorloof op die Sabbat—om goed te doen of kwaad te doen; om ‘n lewe te red of óm te bring?’” (Lukas 6:9) Die man met die verdorde hand (Mattheus 12:9) Die man met die onreine gees (Markus 1:21-28) Die antwoord op Jesus se vraag is voor die hand liggend: "So is dit dan geoorloof om op die Sabbat goed te doen." (Mattheus 12:12). Die Fariseërs het die Sabbat met reëls belas wat so streng was dat hulle nie 'n siek persoon op die Sabbat kon genees nie (Lukas 13:14). Die voorbeeld van Jesus is duidelik; om die wat hartseer is te help en om dade van goedertierenheid en weldadigheid op die Sabbat te doen is wettig. In die Evangelies vind ons sewe voorbeelde van genesing op die Sabbat. Petrus se skoonma (Lukas 4:38-39) Die kreupel vrou (Lukas 13:10-17) Die man met watersug (Lukas 14:1-6) Die verlamde man by Betésda (Joh. 5:1-18) Die man wat blind gebore is (Johannes 9)

E.G.W. (The Story of Jesus, cp. 11, p. 74) “Die noodsaaklikhede van die lewe moet aandag geniet, die siekes moet versorg word, die behoeftes van die behoeftiges moet bevredig word. God begeer nie dat Sy wesens 'n uur se pyn sal ly wat op die Sabbat of enige ander dag verlig kan word nie. Die hemel se werk stop nooit nie, en ons moet nooit ophou om goed te doen nie. Die wet verbied ons om ons eie werk op die rusdag van die Here te doen. Die moeite vir 'n bestaan moet ophou; geen arbeid vir wêreldse plesier of wins is op daardie dag wettig nie. Maar die Sabbat moet nie in nuttelose onaktiwiteit bestee word nie... [God] gebied ons om ons daaglikse beroepe te los, en daardie heilige ure aan gesonde rus te bestee, te aanbid en heilige dade te doen.” E.G.W. (The Story of Jesus, cp. 11, p. 74)

HOU DIE LAND DIE SABBAT? “Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: ‘As julle in die land inkom wat Ek julle gee, moet die land ‘n Sabbat hou vir die HERE.’” (Levitikus 25:2) Die land is elke sewende jaar braak gelaat, sonder om te saai of te oes—die Sabbatsjaar—, en elke jaar na die sewende sewejaar tydperke of te wel die sewejaarweke—Jubeljaar. (Levitikus 25) Die volk van Israel moes vertrou dat God hulle op 'n spesiale manier in die sesde jaar sou seën, soos Hy met die manna gedoen het (v. 21). Gedurende hierdie Sabbat van die land is ’n beroep op hulle gedoen om met diegene in nood te deel. Hulle kon nie die produk van die velde oes of opgaar nie. Die Sabbat moedig ons aan om op te hou met die oormatige versorging vir onsself, en om eers "die koninkryk van God en sy geregtigheid" te soek. (Mattheus 6:33)

E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 2, cp. 71, p. 582) “God is barmhartig. Sy vereistes is redelik, in ooreenstemming met die goedheid en welwillendheid van Sy karakter. Die doel van die Sabbat was dat die hele mensdom baat kon vind. Die mens is nie gemaak om die Sabbat te pas nie; want die Sabbat is gemaak na die skepping van die mens, om in sy behoeftes te voorsien. Nadat God die wêreld in ses dae gemaak het, het Hy gerus en die dag geheilig en geseën waarop Hy gerus het van al sy werk wat Hy geskep en gemaak het. Hy het daardie spesiale dag uitgesit sodat die mens van sy arbeid kon rus, sodat hy, wanneer hy die aarde hieronder en die hemel daarbo sien, hy sou besef dat God dit alles in ses dae gemaak het en op die sewende gerus het; en dat, soos hy die tasbare bewyse van God se oneindige wysheid sou sien, sy hart gevul sal word met liefde en eerbied vir sy Skepper.”