‘N PROFETIESE BOODSKAP

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Open 4:1-11 Die agtergrond wat ons by hierdie week se PP gebruik is die 4 lewende wesens waarna vers 7 en 8 verwys. Die 4 lewende wesens naamlik die mens,
3 Rooi Robotte Dit sê vir jou: Hou stil. Want ry jy deur die rooi lig, kan iets ontsettends jou tref. Dit kan jou einde beteken. En net so het Christus.
Openbaring 1:4b-8 Oorsig Ander tekste:
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Maksimum oes Joë 2:21 Wees nie bevrees nie, o aarde, juig en wees bly, want JHWH doen groot dinge! Joë 2:22 Wees nie bevrees nie, diere van die veld,
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Jahshua kom! Aktueel, in volkleur…….
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

‘N PROFETIESE BOODSKAP OPENBARING VIR ‘N NUWE TYD ‘N PROFETIESE BOODSKAP VIR VANDAG EN MORE

STRUKTUUR VAN OPENBARING GOD Satan God se helper Satan se helpers God se mense Tussenspel Satan se mense Twee ‘magte’ wat teenoor mekaar staan, gereed vir OORLOG

‘n Oorlogverhaal met lang en gelukkige einde God se weermag Nuwe Jerusalem Oorlog lei tot oordeel Vuurpoel Satan se weermag

Open 4:1 Hierna het ek, Johannes, in die hemel ’n deur gesien wat oopgemaak is, en die stem... het gesê: “Kom op hierheen, en Ek sal vir jou wys wat hierna moet gebeur.” 2Onmiddellik is ek deur die Gees meegevoer.

Holistiese wêreldbeeld: Hemele Aarde Doderyk Onder -aardse

Ek het gesien daar staan ’n TROON in die hemel en op die troon sit daar IEMAND.

* 3 Sy voorkoms was soos OPAAL en KARNEOOL. * Om die troon was daar ’n REËNBOOG met die glans van SMARAG.

* 4Reg rondom die troon was daar VIER EN TWINTIG ANDER TRONE, en op die trone het daar VIER EN TWINTIG OUDERLINGE gesit. Hulle het WIT KLERE aangehad, en op hulle koppe was daar GOUE KRONE. * 5Daar het WEERLIGSTRALE, DREUNINGS en DONDERSLAE van die troon af gekom. * Vlak voor die troon het SEWE FAKKELS helder gebrand. Dit is die sewe Geeste van God. * 6Voor die troon was dit soos ’n SPIEËLGLADDE SEE, HELDER SOOS KRISTAL.

Naby, rondom die troon, was daar VIER LEWENDE WESENS, VOL OË VAN VOOR EN VAN AGTER. 7Die eerste lewende wese het soos ’n leeu gelyk en die tweede soos ’n bul; die derde het ’n gesig soos dié van ’n mens gehad en die vierde het gelyk soos ’n arend wat vlieg. 8Elkeen van die vier lewende wesens het SES VLERKE gehad, wat aan die BOKANT EN AAN DIE ONDERKANT VOL OË was.

Hulle het dag en nag sonder om te rus, gesê: “Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.” 9Elke keer wanneer die lewende wesens heerlikheid, eer en dank toebring aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe, 10kniel die vier en twintig OUDERLINGE voor Hom wat op die troon sit, en aanbid Hom wat tot in alle ewigheid lewe. Hulle sit dan hulle KRONE VOOR DIE TROON NEER EN SÊ: 11“Here, ons God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U ALLES GESKEP het; deur u wil het alles ontstaan en is dit geskep.”

Die troon van die Satan Open 2:12 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Pergamum: 13Ek ken die plek waar julle bly, daar waar die troon van die Satan is. Tog bly julle aan my Naam getrou en julle het nie julle geloof in My afgesweer nie, selfs nie in die tyd toe Antipas, my getroue getuie, doodgemaak is daar by julle waar die Satan bly nie. 14Maar Ek het ’n paar dinge teen julle. Julle het mense daar wat die leer van Bileam aanhang. Hy het vir Balak geleer om die volk Israel van My afvallig te maak, sodat hulle afgodsoffervleis geëet en onsedelikheid bedrywe het.

IS GOD nou eintlik in BEHEER? Open 16:10 Die vyfde engel het toe sy bak op die troon van die dier uitgegooi, en daar het duisternis oor die koninkryk van die dier gekom. Die mense het hulle tonge stukkend gebyt van die pyn 11en het die God van die hemel gelaster oor die pyn wat hulle moet verduur, en oor die swere. En hulle het hulle nie bekeer van hulle verkeerde praktyke nie. IS GOD nou eintlik in BEHEER?

Vuurpoel Koning in beheer NUWE JERUSALEM Skermutselings Skermutselings werk Christenskap nog? werk Christenskap nog? Vuurpoel Skermutselings

Fasette rakende die Christologie van Johannes    1. Die openbaringsfunksie van Jesus.  Open. 1:1-2, 5, 9, 10; 3:8, 10, 14, 20; 4:1; 6:9; 12:17; 19:10; 20:4; 22:16.   2. Die lyding van Jesus.  Open. 1:5, 7; 5:6, 8, 11, 13; 6:1, 9, 12, 16; 7:9, 10, 14, 17; 8:1; 12:11; 13:8; 14:1, 4, 10; 15:3; 17:14; 19:7, 9; 21:9, 14, 23, 27; 22:1, 3. 3. Jesus as heerser, met waardigheid en gesag.  Open. 1:5; 2:27; 3:7, 9; 5:5, 7, 9, 12, 13; 6:10, 16; 12:5, 10; 14:14; 15:3, 4; 17:14; 20:4, 6; 22:3.

4. Soteriologie.  Open. 1:5, 6; 2:7, 10, 17, 26, 28; 3:4, 5, 12, 18, 21; 5:9, 10; 7:14, 17; 13:8; 14:4; 19:7, 9; 20:6; 21:27; 22:12.   5. Elemente wat met verhoudings verband hou.  Open. 1:5, 9; 2:3, 4, 13; 3:8, 9, 19, 20; 12:11; 14:1, 12, 13; 21:9, 14, 22. 6. Heerlikheid van Jesus.  Open. 1:6; 5:12, 13; 12:5; 15:3-4. 7. Wederkoms.  Open. 1:7; 2:25; 3:4, 11; 22:7, 12, 20.

8. Titels van Jesus.1:1, 2, 4, 13; 2:18; 3:7; 5:5, 6; 11:4, 8, 15; 12:4, 5; 14:14; 17:6; 19:10, 19, 21; 20:4; 22:7, 12, 13, 16, 20, 21. 9. Oordeel. 1:7; 2:5, 10, 16, 22, 23; 3:3, 16, 19; 6:10, 17; 14:14, 15, 16; 15:21; 19:21. 10. 'Etiese duplikaat'.  2:6, 26; 14:4. 11. Alwetendheid. 2:23; 3:1, 8, 15.  12. Verhouding tussen Vader en Seun. 2:28; 3:2, 12. 13. Bewaring deur Jesus. Open. 3:8, 10.  14. Skepper.  Open 3:14.

3 beelde Beskrywings van Jesus in Openbaring: - Open 5:5-13 King of Kings and Lord of Lords (REV. 19:11-16) Beskrywings van Jesus in Openbaring: 3 beelde - Open 5:5-13 - Open 19:11-21 - Open 1:12-20

5:1 In die regterhand van Hom wat op die troon sit, het ek ’n boekrol (βιβλίον) gesien wat aan die voor- en aan die agterkant vol geskrywe was en wat met sewe seëls goed verseël was. 2Toe het ek ’n sterk engel gesien wat met ’n harde stem uitroep: “Wie is waardig (ἄξιος) om die boek oop te maak deur die seëls daarvan te breek?” 3Maar niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde was in staat om die boek oop te maak en daarin te kyk nie. 4Ek het baie gehuil omdat daar niemand gekry is wat waardig was om die boek oop te maak en daarin te kyk nie.

Wat gebeur rondom die troon? (5:5-13) 5:5 Toe sê een van die ouderlinge vir my: “Moenie huil nie. Kyk, die LEEU uit die stam van Juda, die Afstammeling van Dawid, het die oorwinning behaal en kan die boek met die sewe seëls oopmaak.”

6Toe het ek voor die troon... ’n LAM sien staan, die Een wat geslag was. Hy het sewe horings en sewe oë gehad. Die sewe oë is die sewe Geeste van God, wat oor die hele aarde uitgestuur is. 7Hy het toe gegaan en die boek ontvang uit die regterhand van Hom wat op die troon sit.

5:9 Toe sing hulle (vier lewende wesens en die vier en twintig ouderlinge) ’n nuwe lied: “U is waardig om die boek te neem en die seëls daarvan oop te maak OMDAT U GESLAG is en met u BLOED mense vir God losgekoop het uit elke stam en taal en volk en nasie. 10U het hulle ’n KONINKRYK EN PRIESTERS VIR ONS GOD GEMAAK en hulle sal oor die aarde regeer.”

’n Groot menigte engele - duisende der duisende, ja, miljoene der miljoene: “Die Lam wat geslag was, is waardig (ἄξιος) om die mag en rykdom, die wysheid en sterkte, die eer, heerlikheid en lof te ontvang.” Die hele skepping: “Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, behoort die lof en die eer, die heerlikheid en die krag, tot in alle ewigheid.”

Die LAM in Openbaring * 5:9; 7:14,17; 12:11; 14:1; 22:1 – Hy red - Hy beskerm en lei (14:1, 4) - Hy is die hemelse bruidegom (19:7,9; 21:9) * 17:14 – Hy maak oorlog en wen 6:16; 13:8; 14:10; 21:27 – Hy oordeel/ boek van die Lam * 5:12,13; 15:3; 17:14; 22:1,3 – Hy word vereer – Hy is Koning van die konings * 21:22,23 – Hy is die tempel - Hy is glorieryk

Jesus – die Ruiter op die wit perd (19:11-21) Toe het ek gesien die hemel is oop. Daar was ’n wit perd. Sy Ruiter word die Getroue en die Betroubare genoem. Met regverdigheid oordeel Hy en voer Hy oorlog. 12Sy oë het soos vuur gevlam, en op sy kop was daar baie heerserskrone. Daar was ’n NAAM op Hom geskrywe wat niemand anders ken nie, net Hy self. 13Hy het klere aangehad wat met bloed deurweek was, en sy Naam is: “Die Woord van God.” Uit sy mond het daar ’n skerp swaard uitgekom om die nasies mee te tref, en Hy sal hulle met ’n ystersepter regeer. Hy sal self die parskuip trap vir die wyn, die wyn van die toorn en die oordeel van God, die Almagtige. 16Op sy klere, by sy heupe, was daar ’n NAAM geskrywe: “Die Koning van die konings en die Here van die heersers.”

Van die laaste opmerkings (Op 22) 22:3 Die troon van God en van die Lam sal in die stad wees, en sy dienaars sal Hom dien. 22:12 Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. 13Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. 22:16 Ek is die Wortel, dit is, die Nakomeling van Dawid. Ek is die helder Môrester.”

Verwagtinge in die OU Testament Dan 7:13-14 Ek het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het Een gekom soos die Seun van ’n mens, en Hy het gekom tot by die Oue van dae (wat ewig lewe), en hulle het Hom nader gebring voor Hom. 14 En aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap; en al die volke en nasies en tale het Hom vereer; sy heerskappy is ’n ewige heerskappy wat nie sal vergaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie. Ballingskap Nuwe Jerusalem Vrede Heerskappy Jesus Profesieë

Wie was Jesus? (vs. die keiser) Hooflyne… - God se Messias en bemiddelaar Redder van sy mense - Stryder teen en oorwinnaar van die bose - Koning en regter - God se teenwoordigheid – die glorieryke, regverdige, ware…