WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Sagaria 14:8-21 Die klok wat hier gebruik word, het twee betekenisse. Die een betekenis verwys na die klokkies van die perde (vers 20) en die tweede betekenis.
Krag om oorvloedig te LEWE
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Heerlikheid! Bewaar die vrede!. Heerlikheid! Bewaar die vrede!
Rondom My Dawie de Jager.
Kenenisa Bekele.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Hartlik welkom in die Erediens
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]

“EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.’” Johannes 8:12, AFR53 EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.’” Johannes 8:12, AFR53

OP BAIE PLEKKE KAN MENS TOEGEWYDE MANNE EN VROUE DIE LIG WAT DIE VERLOSSINGSWEG DEUR CHRISTUS VIR HULLE DUIDELIK GEMAAK HET AAN ANDERE SIEN OORDRA. EN NAMATE HULLE HUL LIG LAAT SKYN, ONTVANG HULLE AL MEER VAN DIE KRAG VAN DIE GEES. OP HIERDIE WYSE SAL DIE AARDE MET DIE HEERLIKHEID VAN GOD VERLIG WORD Die Handelinge van die Apostels, 44 “Op baie plekke kan mens toegewyde manne en vroue die lig wat die verlossingsweg deur Christus vir hulle duidelik gemaak het aan andere sien oordra. En namate hulle hulle lig laat skyn, ontvang hulle al meer van die krag van die Gees. Op hierdie wyse sal die aarde met die heerlikheid van God verlig.” Ellen G. White, Die Handelinge van die Apostels (Mountain View, California: Pacific Press, Publishing Association, 1911) 44.

(Bron: http://www.darlenerose.org) DARLENE DEIBLER ROSE Tydens die Tweede Wêreld Oorlog, is ‘n pragtige jong vrou met die naam Darlene Deibler Rose saam met haar man deur Japanese soldate gevange geneem terwyl hulle as sendelinge in Nieu-Guinee gewerk het. (Bron: http://www.darlenerose.org) Tydens die Tweede Wêreld Oorlog, is ‘n pragtige jong vrou met die naam Darlene Deibler Rose saam met haar man deur Japanese soldate gevange geneem terwyl hulle as sendelinge in Nieu-Guinee gewerk het. Sy is van haar man af weggeneem en is in ‘n kamp vir vroue geplaas waar sy in vuil, oorbevolkte barakke gewoone en harde arbeid in die warm tropiese son gedoen het.   Haar sagte, ligte vel het grof en verweerd geword. Haar skraal liggaam is deur siekte soos berie-berie en disenterie verniel. Berie-berie het veroorsaak dat hulle bene buite verhouding geswel het terwyl die res van haar liggaam in ‘n uitgeteerde vorm aangeneem het.

EVIDENCE NOT SEEN A Woman's Miraculous Faith in the Jungles of World War II  https://www.amazon.com/Evidence-Not-Seen-Miraculous-Jungles/dp/0060670207   Eendag het ‘n paar jong seuns wat ook in die arbiedskamp gewoon het skamerig vir Darlene gesê dat hulle dink sy lyk soos ‘n filmster. “Dankie seuns,” het sy geantwoord met trane wat in haar oë opgewel het. Sy het vir maande haar fisieke skoonheid stadig sien verdwyn, maar dit was vir haar ‘n seën om te weet dat ander steeds skoonheid sien as hulle na haar kyk. Sy het geweet dat dit nie haar skoonheid was nie, maar die skoonheid van Jesus Christus se lig wat uit haar hart geskyn het. Dit is ‘n hartsaak. Uit Darlene Deibler Rose, Evidence Not Seen: A Woman’s Miraculous Faith in the Jungles of World War II (New York City: Harpers Collins, 1990).

“Ons moet nie dink omdat ons slegs ‘n klein liggie is dat ons nie noulettend moet wees oor om te skyn nie. Die groot waarde van ons lig is daarin geleë om bestendig te skyn te midde van die morele duisternis van die wêreld, om te skyn nie om onsself tevrede te stel of onsself te verheerlik nie, maar om God te eer met alles in ons. As ons vir God werk en ons werk stem ooreen met die vermoë wat God aan ons gegee het, is dat al wat Hy van ons verwag.” This Day with God (Washington, D.C.: Review and Herald Publishing Association, 1979), 98. “Ons moet nie dink omdat ons slegs ‘n klein liggie is dat ons nie noulettend moet wees oor om te skyn nie. Die groot waarde van ons lig is geleë in bestendig skyn te midde van die morele duisternis van die wêreld, om te skyn nie om onsself tevrede te stel of onsself te verheerlik nie, maar om God te eer met alles in ons. As ons vir God werk en ons werk stem ooreen met die vermoë wat God aan ons gegee het, is dat al wat Hy van ons verwag.” Ellen G. White, This Day with God (Washington, D.C.: Review and Herald Publishing Association, 1979), 98.

“WANT BY U IS DIE FONTEIN VAN DIE LEWE; IN U LIG SIEN ONS DIE LIG PSALM 36:10, AFR53