Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Dink aan konkrete dade van aanbidding, wat jyself lééf!
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
Kolossense 3:1-4.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
The Ultimate Celebrity of ALL times
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Kolossense 3:1-4.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
A candle light is a protest at mignight, It is a non-conformist A candle light is a protest at mignight, It is a non-conformist. It says to.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.

Kolossense 3 Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie, want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.

Kolossense 3 Daarom moet julle die aardse dinge doodmaak wat nog deel van julle lewe is: onsedelikheid, onreinheid, wellus, slegte begeertes, en gierigheid, wat afgodery is. Deur sulke dinge kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is. Vroeër het julle ook aan dié dinge meegedoen toe julle nog daarin gelewe het.

Kolossense 3 Maar nou moet julle al hierdie dinge laat staan: woede, haat, nyd en gevloek… moenie vir mekaar lieg nie. Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God.

”We are and remain such creeping Christians, because we look at ourselves and not at Christ… we mourn over the defilement to ourselves, and the shame of it before our friends, children, or servants instead of hastening to make due confession and amends to our fellow, and then, - George McDonald

forgetting our paltry self with its well-earned disgrace, lift up our eyes to the glory which alone will quicken the true man in us, and kill the peddling creature we so wrongly call our self.” - George McDonald

1. Jy is wat jy kan doen.

1. Jy is wat jy kan doen. 2. Jy is wat ander oor jou sê.

1. Jy is wat jy kan doen. 2. Jy is wat ander oor jou sê. 3. Jy is wat jy besit.

Efesiërs 6 “Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.

Efesiërs 6 Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan. Bly dan op julle pos, toegerus met die…”

Efesiërs 6 Vers 11: op julle pos kan bly Vers 13: weerstand kan bied Vers 13: nog op julle pos kan bly staan Vers 14: bly dan op julle pos

1. Jy is God se geliefde kind.

Jy is God se geliefde kind. Staan vas in die kerk. (Community)

Jy is God se geliefde kind. Staan vas in die kerk. (Community) Staan vas in die Gees.

Galasiërs 5 Dié wat aan Christus Jesus behoort, het hulle sondige natuur met al sy hartstogte en begeertes gekruisig. Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.

“If the way we get people to buy something we want succeeds and they buy it, we don’t notice that the way was a lie (propaganda). If we get someone to do something that benefits society, we don’t notice that the way is manipulative and depersonalising. The evil of the way is concealed in the benefits of the achieved goal.” - Eugene Peterson

Veg of Vlug Veg: Raak militant, veroordelend, jy’s in of uit, negatiewe spiritualiteit Vlug: Isoleer jouself, neem nie deel, bly stil, passief

Goeie Stryd Vertrekpunt: Identiteit in Christus Optrede en oortuigings deur die Gees verander Verwelkom die vreemdeling Inkarnasie van Christus in ons (Opgewek) Stry die stryd, dit laat ons groei

Efesiërs 6 Be prepared. You’re up against far more than you can handle on your own. Take all the help you can get, every weapon God has issued, so that when it’s all over but the shouting you’ll still be on your feet. Truth, righteousness, peace, faith, and salvation are more than words. Learn how to apply them.

Efesiërs 6 God’s Word is an indispensable weapon. In the same way, prayer is essential in this ongoing warfare. Pray hard and long. Pray for your brothers and sisters. Keep your eyes open. Keep each other’s spirits up so that no one falls behind or drops out.

Waar is die plek/verhouding waar ek: Hoe kan dit anders lyk? Veg: Wat is agter jou geveg? Vlug: Waar is jy passief?

Gewoontes wat my help anders kyk Joernaal: skryf elke oggend – gebed Examen: reflekteer elke aand oor jou dag/verhoudings Praat: vertroueling & God