Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Advertisements

Thumela – Elmé Barnard.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Vincent Oliphant Vincent Oliphant het grootgeword
Bitterbessie dagbreek
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Holy Discontent.
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Teoretiese aspekte van gedigte
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Ek het ‘n huisie by die see
Huiskat Elisabeth Eybers. Huiskat Elisabeth Eybers.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Boekmerk Marlise Joubert. boekmerk Marlise Joubert.
Presentation transcript:

Rondom my Dawie de Jager

Skakel na liedjie “Rondom my” Dawie de Jager 1 Ek wil my tyd vat hierdie keer 2 ek moet my tyd vat hierdie keer 3 want die haastigheid in my 4 het my al veels te veel keer 5 ondergekry 6 my ondergekry.   7 Ek wil my tyd vat hierdie keer 8 ek moet my tyd vat hierdie keer. 9 Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë. 10 Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla 11 dinge wat jou terughou. 12 Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. 13 Kom wees net jy, kom wees net jy. 14 As jy wil tyd vat hierdie keer 15 kom vat ʼn rukkie hier by my 16 As jy tyd wil vat 17 kom wees hier rondom my 18 kom wees hier rondom my 19 net as jy wil... 20 net as jy wil. Skakel na liedjie “Rondom my”

With me Dawie de Jager 1 I want to take my time this time 2 I must take my time this time 3 because the haste in me 4 has already far too many times 5 got me down 6 got me down.   7 I want to take this time 8 I must take my time this time 9 I see the blues in you through the little in your eyes. 10 I know there are things that still bother you 11 things that hold you back. 12 Come show me who you are and who you’d like to be. 13 Come and be just you, come be just you. 14 If you want to take time this time 15 come take a moment here by me 16 if you want to take time 17 come and be with me 19 only if you want to ... 20 only if you want to.

Alleeenplasing van ondergekry word beklemtoon (got the better of him) Persoonlik, want dit is die ek-spreker Daar was vorige verhoudings/kere tussen die geliefdes 1. Ek wil my tyd vat hierdie keer 2. Ek moet my tyd vat hierdie keer 3. want die haastigheid in my 4. het my al veels te veel keer 5. ondergekry 6. my ondergekry moet: Die spreker besef dringendheid daarvan om sy tyd te neem. Die spreker gee ‘n rede waarom hy tyd moet neem. ee-assonansie: much too often and head over heels. herhalingstegniek Alleeenplasing van ondergekry word beklemtoon (got the better of him) In die titel is dit duidelik dat die spreker sy geliefde altyd naby hom wil hê

Denotief – Geliefde se oë is blou; Refrein : herhaling beklemtoon spreker se voorneme om sy tyd hierdie keer te neem. Denotief – Geliefde se oë is blou; konnotief – geliefde is ook bekommerd oor verhouding. 7. Ek wil my tyd vat hierdie keer 8. Ek moet my tyd vat hierdie keer. 9. Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë 10. Ek weet dar is dinge wat jou ook nog pla 11. dinge wat jou terughou 12. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. 13. Kom wees net jy, kom wes net jy. metafoor Hierdie dinge weerhou die geliefde om voort te gaan met die verhouding. Die spreker nooi sy geliefde uit om net haarself te wees. Wat kan alles in jou verhouding pla? Dit kan jaloesie, ontrouheid, aggressie, agtergrond, manière en gewoontes ensovoorts wees.

14. As jy wil tyd vat hierdie keer Die geliefde moet besluit of sy nog wil dink oor die verhouding Die spreker wil hê die gliefde moet steeds naby hom wees terwyl sy tyd nodig het om na te dink oor hul verhouding. 14. As jy wil tyd vat hierdie keer 15. kom vat ‘n rukkie hier by my 16. As jy tyd wil vat 17. kom wees hier rondom my 18. kom wees hier rondom my 19. net as jy wil … 20. net as jy wil Die titel word weer hier duidelik. Ellips: die geliefde moet besluit oor voortbestaan van hulle verhouding Paarrym dui op die verhouding tussen die paartjie. Progressie is duidelik in hierdie gedig, want die spreker verklaar sy liefde aan die einde.

Titel Rondom my verwys daarna dat die spreker die geliefde naby hom wil hê, maar terselfdertyd besef hy dat sy tyd gegun moet word in die verhouding. Tema In hierdie liefdesgedig wat ook ʼn liriek kan wees, gaan dit daaroor dat die twee geliefdes die verhouding rustig en stadiger moet benader aangesien die spreker in die verlede haastig was en daarom het sy verhouding nie geslaag nie.

vrae & antwoorde

Kies die regte woord: In hierdie gedig word ’n derdepersoon spreker/ek-spreker aangetref. 1.1

In hierdie gedig word baie sinsnedes herhaal. Die funksie hiervan is: die spreker herinner homself/haarself dat hy/sy hierdie keer nie te veel druk op die verhouding moet plaas nie. 2

Hoe weet die leser dat die spreker voorheen verlief was Hoe weet die leser dat die spreker voorheen verlief was? Motiveer jou antwoord. Die haastigheid in hom het hom al veels te veel keer ondergekry. (versreëls 3 tot 5) “hierdie keer” 3

Hoe weet die leser dat die spreker swaar gekry het na ‘n mislukte verhouding?. Die haastigheid het hom ondergekry (versreël 5 en 6). 4

Hierdie gedig is deur Dawie de Jager gesing toe hy deel van die musiekgroep Klopjag was. Noem drie kenmerke van ‘n liriek. Die ek-spreker skryf vanuit sy/haar perspektief; ‘n liriek is klankryk, want dit word gesing; ritme en herhaling (refrein) bind die liriek tot ‘n eenheid; dit is gevoelvol. 5

6 Bespreek die rymskema van die refrein. paarrym, want dit dui op die liefdesverhouding tussen die paartjie 6

7 Die eerste strofe bestaan uit een sin. Hoe weet jy dit? Die strofe begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt. 7

8 Dui die progressie in hierdie gedig aan. Aan die begin van die gedig verduidelik die spreker waarom die verhouding nie in die verlede gewerk het nie. Aan die einde van die gedig verklaar die spreker sy liefde teenoor sy geliefde. 8

Wat dink jy is hierdie spreker se fout wat hy herhaaldelik maak as hy verlief raak op iemand? Hy is te ernstig; hy is te haastig. Hy wil hê die verhouding moet te vinnig vorder. 9

10 Waarom stem jy saam dat die tema van hierdie gedig universeel is?. Liefde is universeel en baie verliefde mense wil hê dat ‘n verhouding te vinnig moet ontwikkel. 10

Wat is die konnotatiewe en denotatiewe betekenis van blou in versreël 9? Konnotatief: Sy geliefde is hartseer (het die blues) Denotatief: Sy geliefde se oë is blou. 11

12 Kies die korrekte antwoord: Die funksie van die ellips in versreël 19 is om die geliefde tyd te gee om na te dink oor die verhouding / om te besef dat sy verkeerd was. na te dink oor die verhouding 12

Watter dinge (versreël 11), dink jy, kan die geliefde terughou in die verhouding? Hulle ken mekaar dalk nie goed genoeg nie; hy verwag te veel van die verhouding / van sy geliefde Hy is te ernstig oor die verhouding. Ander dinge wat hul pla, byvoorbeeld: jaloesie, aggressie, ontrouheid. 13

Watter woorde in strofe 2 dui daarop dat die spreker sy geliefde aanvaar net soos wat sy is? “Kom wees net jy,” 14

Hoe word versreëls 5 en 6 beklemtoon?. alleenplasing en herhaling 15

Haal EEN woord aan wat daarop dui dat dit slegs die geliefde kan wees wat kan bepaal of die verhouding sal kan voortgaan. “net” 16