AFRIKAANS TENSES 1 ‘het’ but NO ‘ge’ ‘het’ + ‘ge’ VERLEDE TYD Past tense TEENWOORDIGE TYD Present tense TOEKOMENDE TYD Future tense het sal Normal STOMPI verb sentence ‘het’ + ‘ge’ Ek het ‘n boek gelees. Ek lees ‘n boek. ‘sal’ Ek sal ‘n boek lees. Verbs that start with Begin, gesels, herken, ervaar, Ontmoet, ondersoek, verstaan, misbruik Ek het my werk verstaan. Ek verstaan my werk. Ek sal my werk verstaan. Verbs ‘is’ ‘was’ ‘sal’ (change dis = dit is) Die eksamen was maklik. Die eksamen is maklik. Die eksamen sal maklik wees. Verb ‘het’ with no ‘ge’ in the present tense. Ek het ‘n mooi huis gehad. Ek het ‘n mooi huis. (you own something) Ek sal ‘n mooi huis hê. Verb + preposition Ek het die boek opgetel. Ek tel die boek op. Ek sal die boek optel. Helping verb + verb Ek moes my werk doen. Helping verb needs to change to past tense: Moes, wou, kon, sou Ek moet my werk doen. Present tense helping verbs: Moet, wil, kan, sal Ek sal my werk moet doen. Helping verb: ‘gaan’ ‘laat’ ‘kom’ > end of sentence in front of verb. Ek het in die dam gaan swem. Ek gaan in die dam swem. Ek sal in die dam gaan swem. 2 verbs in the same sentence without a conjunction in between: both verbs to end: verb1 then verb2 Ek het die leeu hoor brul. 1 2 Ek hoor die leeu brul. Ek sal die leeu hoor brul. ‘het’ but NO ‘ge’
AFRIKAANS TENSES 2 Ek het in my kamer (ge)staan en werk. VERLEDE TYD Past tense TEENWOORDIGE TYD Present tense TOEKOMENDE TYD Future tense het sal 2 verbs happens at the same time and connected by ‘EN’ > verb1 (sit, lê, loop, staan) gets a ‘ge-’ in the past tense. Ek het in my kamer (ge)staan en werk. Ek staan en werk in my slaapkamer. Ek sal in my slaapkamer staan en werk. Combination of verbs connected with ‘EN’ > both verbs ‘GE-’ in the past tense. Ek het in my slaapkamer (ge)slaap en (ge)werk. Ek slaap en werk in my slaapkamer. Ek sal in my slaapkamer slaap en werk. Conjunction in the sentence: treat as two sentences. Apply conjunction rules. Die bokkie het weggehardloop, want die leeu het hom gejaag. Die bokkie hardloop weg, want die leeu jaag hom. Die bokkie sal weghardloop, die leeu sal hom jaag. Dividable verbs, can be divided into two parts in the present tense. Usually a combination between a verb and a preposition. Ek het die lig aangeskakel. Ek skakel die lig aan. Ek sal die lig aanskakel. Undividable verbs. No ‘GE-’ in the past tense. Hy het die hond mishandel. Hy mishandel die hond. Hy sal die hond mishandel. Conjuctions ‘dan’ ‘as’ ‘wanneer’ ‘nou’ DAWN changes to ‘toe’ Ek het geskrik toe ek ‘n slang gesien het. Ek skrik as ek ‘n slang sien. GEEN TOEKOMENDE VORM NIE. Aantrek, afhaal, deelneem, gelukwens, goedkeur, grootword, liefhe, natgooi, saamgaan stilstaan, uitnooi, uittrek, weggooi Aanvaar, agtervolg, begin, bestaan, erken, geniet, herken, hersien, mislei, mishandel, misluk, omhels, ondersoek, onthou, ontmoet, oorhandig, oortuig, oorwin, vergeet, verstaan, voltooi