Probleemaspekte by die onderrig VAN LETTERKUNDE

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
Advertisements

!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
KONTAK Theo de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Die Internet.
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Laer Volkskool Heidelberg
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Probleemaspekte by die onderrig VAN LETTERKUNDE 13 September 2019

HUISTAALSKOLE AFRIKAANSMEDIUMSKOLE Limpopo 4 KwaZulu-Natal 7 Noordwes 18 Noord-Kaap 21 Mpumalanga 24 Oos-Kaap 28 Vrystaat & Gauteng 76 (38 elk) Wes-Kaap 86 Vr. 1: 57; Vr. 3: 65; Vr. 2: ??

ENKELE VERTREKPUNTE Brood v/d lewe is liefde; sout v/d lewe is werk; water v/d lewe is hoop, MAAR die soet v lewe is LETTERKUNDE. As letterkundeonderrig soos kleintoontjiestamp voel, gaan gesindheid, belangstelling, entoesiasme en samewerking verlore. ‘n BLIKSKOTTEL!!- (wow!!-)benadering in onderrig verseker ‘n positiewe ingesteldheid jeens letterkunde. Leerders behoort “oorreed” te word om OOP te maak vir die letterkunde: oop kop, oë, arms en hart. Vermy verstarde, geykte, voorspelbare metodes in onderrigpraktyk; vernuwe onderrigbenaderings voortdurend. Voortdurende uitbreiding van leeservaring m.b.t. tot ‘n verskeidenheid genres en tekssoorte verbeter onderwysers se insig en metodiek. Moenie net KEN (teorie) onderrig nie, maar ook KAN (toepassing), met maksimum KREATIEWE aktiwiteit deur leerders. (Onderwysers moet minder “voer”, met leerders wat meer selfleer, ontdek en teorie by VERSTAAN uitbring.)

HOE LYK DIE IDEALE LETTERKUNDEONDERWYSER? Ken die KABV; raadpleeg dit ELKE DAG en onderrig die kurrikuluminhoude daarin vervat. Studiegidse is bloot gidse; gebruik hulle BAIE krities en moenie hulle interpretasiefoute slaafs aanvaar en navolg nie. Selfs huistaalleerders het deesdae GEREELDE WOORDE-SKATUITBREIDINGSoefeninge nodig (vakterme ingesluit). Integreer ONDERRIG & ASSESSERING op ‘n daaglikse grondslag – ploeg assesseringsuitkomste terug in die onderrigsituasies op ‘n SINVOLLE wyse. Volg nasionale assesseringsbeginsels – beskikbaar van provinsiale interne moderatore en hoofeksaminatore 40: 40: 20 kognitiewevlakverdeling – dis nie dieselfde as MOEILIKHEIDSGRAAD nie. Vlak 1 kan maklik, gemiddeld en moeilik wees. Dieselfde met die ander kognitiewe vlakke.

Antwoorde met 2 KANTE vir 1 PUNT Die beginsel is: 1 punt per 1 feit (kan nie 1 punt toeken vir 2/3 feite nie, ook nie 3 punte vir 1 feit nie) MAAR: ‘n VERSKIL het 2 kante om ‘n verskil aan te dui (1 kant is nie ‘n verskil nie – ‘n verskil het 2 kante om ‘n verskil te wees en is daarom net 1 punt werd) Dieselfde met: TEENSTELLING, IRONIE, KONFLIK: INNERLIK (botsende emosies - hartseer/woede is nie innerlike konflik nie); UITERLIK (2 botsende kante is nodig vir konflik), sarkasme en OOREENKOMS (albei …) As ‘n AANHALING gevra word, moet PRESIESE woorde gegee word – geen woord mag bygevoeg of weggelaat word nie. (Onderskei tussen 3 opeenvolgende woorde en net “3 woorde”.) GENERIESE antwoorde moet binne verband van teks gegee word, bv.: bloot “vir beklemtoning” is onaanvaarbaar – WAT word beklemtoon?

AARD VAN VRAE Begin met maklike vlakeenvraag by gedigte en konstekstuele vrae; volg op met maklike, gemiddelde en moeilike hoërordevrae. Waak teen vooropgestelde antwoorde op lompgeformuleerde vrae wat oop is vir ander interpretasies. Oorweeg alle moontlike (redelike) antwoorde. Vra vrae oor verbande (tussen sinne/paragrawe/sienings/ menings, ens.) – MAAR ONDERRIG DIT EERS BEHOORLIK Veelkeusevrae: alle antw. moet oorweeg kan word: Greg is a) die hoofseun b) in graad 12 c) ‘n rugbyspeler d) ‘n ander skool se opsigter – laaste antwoord is onsinnig en kan duidelik nie oorweeg word nie; kan nie 1 antwoord in ontken-nende vorm en 3 positief nie; kan nie 1 teenwoordige tyd en 3 verlede tyd nie; kan nie 1 lydende vorm en 3 bedrywende vorm nie; kan nie 3 lang antwoorde en 1 eenwoordantwoord nie – al 4 antwoorde moet gelykwaardig wees in konstruksie en formulering, en moet oorweeg kan word.

Uiteindelik is LETTERKUNDE die SOET van die lewe! Duidelike formulering: Waar? Hoe? Wanneer? kan dikwels verskillende soorte antwoorde ontlok, afhangende van die verband, bv. in die vraag “Waar sal hulle jou begrawe?” in die volgende reëls: Vandag sal hulle jou weglê in die aarde, die groen heuwelland van die Noord-Vrystaat … Verskillende antwoorde is moontlik: In die aarde/grond/groen heuwel-land/Noord-Vrystaat/Vrystaat/graf/begraafplaas. Watter een is reg? (Tog nie almal nie!?) By KONTEKSTUELE vrae is die leesstuk/uittreksel ‘n VERTREKPUNT vir vrae oor STRUKTUUR van die HELE drama/prosawerk. Dis nie ‘n begripsleesvraag soos by TEKS A in Afdeling A van Vraestel 1 nie. Die kontekstuele vrae wil kennis en begrip van die letterkundewerk in die geheel toets, nie bloot die inhoud van die leesstuk/uittreksel nie. OOP VRAE word gekenmerk deur die woorde “dink jy”. Daar is ‘n verskil tussen NOEM/BESPREEK/VERDUIDELIK/BESKRYF Verstaan en waardeer (letterkundekennis & -vaardighede) lê aan die wortel van alle lewensterreine en uitdagings. Uiteindelik is LETTERKUNDE die SOET van die lewe!

If reading becomes a bore, mental death is on the way If reading becomes a bore, mental death is on the way. Children taught to read by tedious mechanical means, rapidly learn to skim over the dull text without bothering to delve into its implications … - Joan Aiken)