Boekmerk Marlise Joubert. boekmerk Marlise Joubert.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
TITEL: Verwysing na Middeleeuse landkaarte wat gevare aandui.
Advertisements

Brief insake Downsindroom
Thumela – Elmé Barnard.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
KONTAK Theo de Jager.
Rosa Keet Rosa Keet is in Senekal in die Vrystaat gebore en
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
D.J. Opperman DJ Opperman debuteer in 1945 met Heilige beeste.Hy gebruik konkrete beelde in sy poësie. Sy werk is kompleks en van die hoogste gehalte.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Woorde Vincent Oliphant.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Teoretiese aspekte van gedigte
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
Huiskat Elisabeth Eybers. Huiskat Elisabeth Eybers.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

boekmerk Marlise Joubert

boekmerk Marlise Joubert 1. kinders 2. met wange soos mossies 3. wat teen elke oggend stoei 4. hande altyd woerende vlerke 5. elke lyfie ʼn seilende gesang – 6. vlak bo die waterspieël 7. van ʼn klipvloergang   8. vlytig stort die druppels klank 9. oor haar uit totdat sy verbaas 10. die reuk van bittersoet jasmyn 11. uit haar skooljare proe 12. waar sy ook kon mor 13. en protesteer:

14. waarom is alles altyd ver 15. waarom is altyd hier 16. waarom moet ek leer 17. van optel aftrek deel 18. van dooie digters 19. uit die toentertyd 20. en watter land sit waar 21. en waarom draai die son 22. toe maak sy die dag weer oor – 23. met elke skoolklok werk sy 24. namens mossiekind: 25. kom ons pars die wind 26. met wange soos soldaatjies 27. totdat elkeen net die geur 28. van jasmyn kan boekmerk 29. teen die onheil van ons 30. ellelange reis

bookmark Marlise Joubert 1 children 2 with cheeks like sparrows   1 children 2 with cheeks like sparrows 3 that wrestle with every morning 4 hands always whirling wings 5 each little body a soaring hymn – 6 just above the water mirror 7 of a stone floor passage 8 diligently the drops of sound shower 9 over her until with surprise she tastes 10 the smell of bitter sweet jasmine 11 from her school years 12 where she also could grumble 13 and protest:

  14 why is everything always far away 15 why is everything always here 16 why must I learn 17 about adding subtracting division 18 about dead poets 19 from the olden days 20 and which country is where 21 and why the sun rotates 22 then she recreated the day – 23 she worked with every school bell 24 for the sparrow child: 25 come let’s press the wind 26 with cheeks like soldiers 27 until each one only the scent 28 of jasmine can bookmark 29 against the misfortune of our 30 very long journey 

Vrye vers - aandagstrepe beklemtoon dit wat volg Tema: invloed van ‘n onderwyser op leerders Stemming: positief en liefdevol intertekstualiteit: Matteus 10:29. Mossies is beskou as onbelangrik - tog vir God belangrik - kinders ook belangrik. Innerlike bou: progressie Sy is ‘n toeskouer Sy dink aan haar eie lewe as leerder Sy gebruik dié herinneringe om haar klas te verbeter. Haar taak is om hulle vir die lewe voor te berei. mossies (sparrows): klein vaal voëltjies met klein, ronde wit of swart gesiggies. mossie maar man – ’n persoon wat klein van postuur is, maar hom onderskei deur sy dapperheid, intelligensie wn vasberadenheid. Mossies in die Bybel: Lukas 12:6-7: (6) “Word vyf mossies nie vir twee sent verkoop nie? Tog word nie een van hulle deur God vergeet nie. (7) Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”

tipografie en alleenplasing van “kinders” hef boodskap van die gedig uit. kinders word deur ‘n toeskouer beskryf Klein voëltjies Swart of wit wange Bedek met sagte vere 1. kinders 2. met wange soos mossies 3. wat teen elke oggend stoei 4. hande altyd woerende vlerke 5. elke lyfie ʼn seilende gesang – 6. vlak bo die waterspieël 7. van ʼn klipvloergang w soos vergelyking w kinders sien nie uit na die dag nie w metafoor: leerders se hande word met mossies se vlerke vergelyk klanknabootsing (woerende): klank van mossies se vlerke versterk die metafoor w Inkeping dank- of pryslied onderwyser sien elke kind as pryslied wat oor skool se blink vloere beweeg soos mossies oor blink water Herhaling van die w klanke gee ritme en dra by tot die atmosfeer metafoor en personifikasie Gesang kan geestelike liedjie wees Die kind se lyf is dus kosbaar

Personifikasie: Die druppels maak geluide deur die klank uit te stort Klank word oor die onderwyseres uitgestort. Sy word nou deel van die kinders se lewe en onthou haar eie skooljare en hoe sy daaroor gekla het. 8. vlytig stort die druppels klank 9. oor haar uit totdat sy verbaas 10. die reuk van bittersoet jasmyn 11. uit haar skooljare proe 12. waar sy ook kon mor 13. en protesteer: oksimoron: teenoorgesteldes in een woord sinistesie: jy kan die reuk proe o-assonansie verduideliking volg van dit waaroor sy kla

14. waarom is alles altyd ver Personifikasie: Die druppels maak geluide deur die klank uit te stort Die herhaling van “waarom” beklemtoon die kinders se vrae 14. waarom is alles altyd ver 15. waarom is altyd hier 16. waarom moet ek leer 17. van optel aftrek deel 18. van dooie digters 19. uit die toentertyd 20. en watter land sit waar 21. en waarom draai die son d-alliterasie Die onderwyser onthou haar eie skooldae en plaas haarself in die kinders se skoene. Universeel: hierdie strofe beskryf die klagtes van alle skoolkinders oor die wêreld heen.

Die “ons” wys dat die onderwyseres haarself as een van die kinders sien 22. toe maak sy die dag weer oor – 23. met elke skoolklok werk sy 24. namens mossiekind 25. kom ons pars die wind 26. met wange soos soldaatjies pars (press): om gewig op iets te sit sodat dit plat is en droog word (mens kan druiwe, blomme en klere pars) Net soos wanneer blomblaartjies gepars word, druk die wind die mossies se wange plat Progressie: hulle het nou nie meer wange soos mossies nie, maar soos soldaatjies Vergelyking: hulle word paraat (prepared) gemaak vir die lewe sodat hulle die gevegte van die lewe suksesvol kan veg

sy wil elke dag boekmerk sodat leerders na elke dag kan terugblaai en na die dae kyk as dae van vrede en geluk 27. todat elkeen net die geur 28. van jasmyn kan boekmerk 29. teen die onheil van ons 20. ellelange reis die kinders sal aan hierdie tye kan terugdink as lekker tye ‘onheil’ sê vir ons dat die reis nie altyd lekker sal wees nie die spreker verwys na die uiteinde van haar veranderde houding die kinders sal weerbaar (prepared) teen die eise van die lewe raak. verwys na lewensreis/skoolloopbaan dit staan alleen want dit beklemtoon die idee

vrae & antwoorde

Die uitleg of tipografie van hierdie gedig lyk anders as ander gedigte Die uitleg of tipografie van hierdie gedig lyk anders as ander gedigte. Waarom kan dit as funksioneel beskou word? Hierdie gedig gaan oor skoolkinders wat die skoollewe bevraagteken en wat vry wil wees. Hulle speel en beweeg en sit moeilik stil. Die enjambement, korter versreëls en min punktuasie ondersteun hierdie onskuldige, besige en eenvoudige karakter van ‘n kind. 1

2 Waarom dink jy, bestaan die eerste versreel net uit een woord? Hierdie gedig word vir kinders geskryf. 2

Dui die klanknabootsing in strofe 1 aan. “woerende” 3

Kies die korrekte antwoord. Die leerders stoei teen elke oggend, want … 4.2 hulle sukkel om gereed te maak vir die skooldag. 4

5 Verduidelik die betekenis van waterspieël/ van ‘n klipvloergang. Die gange in sommige skole is glad en blink soos waterspieël. 5

6 Waarna verwys “druppels klank” in strofe 2? Die tipiese klanke in ‘n skool: skoolklokke, kinders wat praat en stap in skoolgange ensovoorts. 6

Wie is die “haar” in strofe 2? Die onderwyseres 7

8 Kies die korrekte antwoord: “die reuk van bittersoet jasmyn” is ‘n voorbeeld van 8.3 paradoks 8

Hoe weet die leser dat die onderwyseres goeie en slegte tye op skool gehad het? bittersoet dui op bitter(slegte) tye en soet(goeie) tye 9

Watter afleiding kan jy maak oor die onderwyseres se gevoel oor haar werk? Sy gee om vir die leerders. Sy verstaan hulle en sy wil hulle mooi opvoed. Die kinders is kosbaar vir haar. 10

11.1 Haal die versreël aan waar boekmerk as ‘n werkwoord gebruik word. ”van jasmyn kan boekmerk” 11.1

11.2 Wat is die funksie hiervan? Skooljare word onthou / daar word teruggedink aan die skooljare, want dit word geboekmerk. 11.2

12 Wat word bedoel met ‘n ellelange reis? As jy op skool is, voel dit dat daar ‘n ellelange lewensreis voorlê met baie besluite wat geneem moet word. Die lewensreis voel lank, veral as jy die skoollewe nie geniet nie. 12

Hoe weet die leser dat die kinders in hierdie gedig waarskynlik laerskoolleerders is? Woerende vlerke dui daarop dat hulle beweeg en moeilik stil sit Daar word baie van verkleinwoorde gebruik gemaak. Die kinders word met klein voëltjies vergelyk. 13

Pas die kolomme. Skryf die antwoord in die middelste kolom. 14.4 B 14.5 C 14

Noem die vakke waaroor die leerders kla en waarna daar verwys word in hierdie gedig. Tale (poësie), wiskunde, geografie 15.1

Baie leerders bevraagteken die inhoud van hulle skoolvakke Baie leerders bevraagteken die inhoud van hulle skoolvakke. Het jy al die inhoud van jou skoolvakke bevraagteken en watter vrae het jy al gevra? Eie aanvaarbare antwoord. 15.2

16 Verduidelik die betekenis van die vergelyking in reël 26. Die wange soos soldaatjies verwys na kinders wat voorberei word op die lewe. Hulle sal nou paraat wees. 16

17 Onderstreep en benoem die halfrym in versreël 12. “waar sy ook kon mor” assonansie 17

18 Wat dink jy, is die boodskap van hierdie gedig? Onderwysers het ʼn groot invloed op leerders se ervarings op skool. 18

19 Waarom word sekere frases, elemente en woorde in die gedig herhaal? Dit bind die gedig tot ʼn eenheid, bv. wange soos mossies en wange soos soldaatjies. Die herhaling van waarom, herinner ons aan die hoeveelheid vrae wat kinders vra. 19

20 Haal een voorbeeld van personifikasie uit die gedig aan. “vlytig stort die druppels klank/ oor haar uit” “elke lyfie ʼn seilende gesang” 20