Augustus 2011
Elke 2de Saterdag van die maand. Gemiddelde lede van vroue per maand
Valentine day ete Bejaarde pakkies was uitgedeel Sondagskool diens was gereel Vetkoek paleis fondsinsameling 40 dae boek oor vrouemishandeling in Augustus maand met skype kontak met skrywer van die boek uit Amerika Bybelstudies
Vrouediens kamp te Rocky Valley met tema: Different faces of love Jaarlikse ringskonferensie te Eldorado Park in 2010
International food day waar al die wyke genader was Breekware aankope Career day met jeug om hulle aan te moedig om verder te studeer Pamperlang middag Arts and craft day – Vanessa het ons geleer om kralewerk te doen