Herdenking Nelson Mandela. Nkosi Sikeleli Africa KNXsFI_3s KNXsFI_3s.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Nelson Mandela « I am not really free if I deprive somebody else of his freedom »
Advertisements

Sondag, 17 Februarie 2013 Luistersessie Liedere uit die Liedboek Cantica Nova olv Marie Conradie.
A LEADER OF HIS PEOPLE Nelson Mandela was the first black President of South Africa. He spent 27 years in prison for trying to overthrow the pro-apartheid.
Die deurlopende PP-agtergrond Teks Psalm 124 God versamel ons en ons is bly.
Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
The Kingdom of heaven The Kingdom of heaven is what?
Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
CIVIL RIGHTS QUOTE RESPONSES (Follow all directions.) 1.Write down the quote and the author. 2.Write what you think the quote means in your own words.
What Events Led to Mandela’s Great Success What we have learned from Nelson Mandela.
Follow Him. Seek Him..
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Die MP3 Speler.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Woorde Vincent Oliphant.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Die weg tot geregtigheid
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
• Siekte / Lyding• 16 Maart •
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Herdenking Nelson Mandela

Nkosi Sikeleli Africa KNXsFI_3s KNXsFI_3s

Antjie Krogs saluut aan Nelson Mandela (in Die Burger, 7/12/2013) ROUGESANG BY DOOD VAN MANDELA ondergronds het ’n rif geskuif die aarde struikel verward swik die son toe sy asem hom verlaat het in die nag het die sterre geduisel want alles is verstrengel wurgend aan sy dood sy dood en die dood alleen ineens is alles droef asof ons in ’n groot skadu staan asof glas deur ons breek asof klip in ons splinter asof ons gedagtes in fluisterende wanhopige groepe rondvlug soos assegaaie in die grond bly vassteek trillend in Qunu weier die beeste vanoggend om uit die kraal te gaan by Lusikisiki lê die visse na aan die oppervlakte in Mvezo maak die korhane geen geluid nie die gedagte aan Mandela laat ons binnekante knak (ons wou sy sterwende liggaam nie sien nie) ons kan selfs nie die mond oopmaak nie (ons wou sy sterwende liggaam nie sien nie) om te begin praat oor sy dood om te praat oor sy dade (ons wou sy sterwende liggaam nie sien nie) oor sy bloed wat pyl soos ’n luiperd na geregtigheid (ons wou sy sterwende liggaam nie sien nie) om te vertel van sy werke, sy sagte ongelooflike krag (ons wou sy sterwende liggaam nie sien nie) die lieflike nate van sy blommende vergewende kopbeen (ons wou sy sterwende liggaam nie sien nie) die stormram van sy tong wat toekomste tot ’n verbonde kern wring geliefde Mandela, bring seën op ons, jou kinders laat jou lewe sy vingerafdruk op ons almal laat dit sal lank duur voordat ons ooit weer ’n mens so edel iemand so genesend en koppig mooi so taai van inbors so streng insluitend van beginsel so elegant en oorrompelend van hart in ons sterflike arms kan hou

Flash mob: < ocal/A-beautiful-flash-mob-in-honour-of- Tata-Madiba >

Mandela in his own words

ZICHZELF I am what I am, both as a result of people who respected and helped me, and of those who did not respect me and treated my badly. I wanted South Africa to see that I loved even my enemies while I hated the system that turned us against one another. It would not be right to compare me to Gandhi. None of us could equal his dedication or his humility. The world is truly round and seems to start and end with those we love. POLITIEK If you are a politician you must be prepared to suffer for your principles. It is important to surround yourself with strong and independent personalities, who will tell you when you are getting old. You can’t build a united nation on the basis of revenge.

AIDS Those who are affected with this terrible desease do not want stigma, they want love. APARTHEID The wounds that cannot be seen are more painful than those that can be treated by a doctor. Out of the experience of an extraordinary human disaster that lasted too long, must be born a society of which all humanity will be proud. He had the courage to admit that a terrible wrong had been done to our country and people through the imposition of the system of apartheid. (over president De Clerck) After climbing a great hill, one only finds that there are many more hills to climb. Racism must be consciously combated and not discreetly tolerated.

VRIJHEID Discipline is the most powerfull weapon to get liberation. Freedom cannot be achieved unless women have been emancipated from all forms of oppression. The people are their own liberators.

HUMOR It is not easy to remain bitter if one is busy with constructive things. I haven’t suffered to the same extent other people have whilst I was relaxing in prison. The thing that impressed me most was that he poured the tea. (over president P.W. Botha) When I have no visitors over weekends, I remain the whole day in my pyjamas and eat samp. I intend to do a bit of farming when I step down. I will be without a job and I don’t want to find myself standing at the side of the road with a placard saying: unemployed. WERELDGEMEENSCHAP The suffering of the people of any single country affects all of us no matter where we find ourselves. The reality can no longer be ignored that we live in an interdependent world which is bound together to a common destiny.

Documentaire: Mandela In Memoriam

In gesprek met mijzelf

His Day is Done - A Tribute Poem for Nelson Mandela by Dr. Maya Angelou dBfSo1mcIFvm37