Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
 Prophecy and prophetic ministry is like a swimming pool. There is a shallow end that we all can safely use. This is operating in the gift of prophecy.
Advertisements

Hello darkness, my old friend I’ve come to talk with you again.
Hello darkness, my old friend, I've come to talk with you again,
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
As the sailor locates his position on the sea by ‘shooting’ the sun, so we may get our moral bearings by looking at God. We must begin with God. We are.
Dink aan konkrete dade van aanbidding, wat jyself lééf!
Die deurlopende PP-agtergrond Teks Psalm 124 God versamel ons en ons is bly.
Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
Literary Terms Review Can You Identify them?. Can you identify this device?
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Dr. Jason E. H. Lee. Adam had ‘em. TTONE TRHYME TFORM TIMAGERY.
Die deurlopende PP-agtergrond God versamel ons en ons is bly! Teks 1 Joh 5:9-13.
Joy Givers and Joy Suckers
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
2 Samuel 7:1- 11 en 16 Dawid wil vir die Here ’n huis bou
Gaan na skyfie 13 om die agtergrond te verstaan.
Filippense 4:1-9 4 Daarom, my broers, moet julle vas staan en getrou bly aan die Here. Ek het julle baie lief en verlang na julle. Julle is my blydskap.
Openbaring 21:1-7.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Sagaria 2:1-13.
Psalm 19.
Deuteronomium 4: ”Gaan stel ondersoek in na die verre verlede, na die dae lank voor julle tyd, van die tyd af toe God die mens op die aarde geskep.
Jesaja 60:1-9 Jesaja 60:1-9 Nasies kom na jou lig toe
Deuteronomium 18:15-20 Deut 18:15-20 ’n Profeet soos Moses
Johannes 14:8-17 en Agtergrond: “Jesus promised His followers that "The Strengthener" would be with them forever. This promise is no lullaby for.
Psalm 29 Die stem van die Here is magtig 29 ’n Psalm van Dawid.
Psalm 85 2U was goed vir u land, Here,
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Psalm 36.
Om met God te PRAAT 1 Konings 19.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is. 10Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is, 11en moenie meedoen aan die vrugtelose praktyke van die duisternis nie, maar stel dit eerder aan die kaak. 12Dit is ’n skande om selfs te praat oor die dinge wat die ongehoorsame mense in die geheim doen. 13Maar alles word aan die kaak gestel wanneer die lig daarop val. 14En as iets bekend geword het, is dit in die lig. Daarom sê die lied: “Word wakker, jy wat slaap, en staan op uit die dood; en Christus sal jou lewe verlig.”

Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

“Die lig aan die einde van die tonnel is afgeskakel tot verdere kennisgewing” - Eskom Kom ons hou die begin van die diens lig (pardon the pun). Vertel ’n paar van die nuutste Eskom grappies: Die lig aan die einde van die tonnel is afgeskakel tot verdere kennisgewing – Eskom.

Eish!kom

Madam and Eve Gaan soek gerus by www.madamandeve.co.za vir ’n hele reeks grappies oor Eskom.

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

’n Mens kry ’n speletjie vir kinders wat bestaan uit magneet-balletjies en verskillende kleure plastiek stokkies wat deur die balletjies aangetrek word. Vir hierdie aktiwiteit het jy twee kinders nodig en een blinddoek. Blinddoek die een kind en gee aan albei die opdrag om ’n huisie te bou met dieselfde kleur stokkies. So die hele huise moet bv. uit net blou stokkies of rooi stokkies bestaan. Of wys vir hulle ’n voorbeeld van iets wat hulle moet bou. (Jy sou ook Lego of groter ‘boublokke’ kon gebruik). Die kind wat geblinddoek is, sal dit nie regkry nie en sy/haar poging sal soos ’n geknoei lyk. Verduidelik vir die kinders dat die werke van die duisternis sulke resultate lewer. Want die blinddoek het die kind ook in die “duisternis” geplaas. Die vrug van die werke van die duisternis is altyd ’n gekonkel.

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

Efesiërs 5:8-14 Konteks: In Klein-Asië (vandag Turkye) het alle paaie nie na Rome gelei nie, maar na Efese. Die mylpale langs die provinsie se handelsroetes het naamlik telkens die afstand na Efese, en nie soos gebruiklik na Rome nie, aangedui. Efese het ʼn bevolking van ongeveer ʼn kwartmiljoen mense gehad en was die hoofstad van die rykste provinsie van die Romeinse ryk. Rondom die Middellandse see was net Rome, Alexandrië en Antiogië groter stede as Efese (uit die Jeugbybel).   Die Efesiër brief is nie geskryf om dwaalleer of verkeerde praktyke reg te stel of om spesifieke vrae van die gemeente te antwoord nie; dit is bloot ’n brief van bemoediging. In alle waarskynlikheid was dit die bedoeling van die brief om in die hele streek gelees te word [1]. In 53 n.C., op pad terug Jerusalem toe na sy eerste sendingreis, het Paulus vir die eerste keer vinnig daar aangedoen (Hand 18:19–21). Hy het ’n jaar later tydens ’n volgende reis (ongeveer 53–57 n.C.) weer daar aangedoen en toe ’n volle drie jaar daar gewerk. Die eerste twee hoofstukke van Efesiërs handel oor die verlossing deur Christus, waarop die eenheid van die kerk (3–4:16) en die nuwe lewe in Christus (4:17–6:24) aan die orde kom. In Efesiërs 5 is Paulus besig om ’n kontras te tref tussen die vroeë lewe van gelowiges en hulle nuwe lewe. Vers 8 - In die vers gaan Paulus voort om gelowiges se vroeëre lewe te kontrasteer met hulle nuwe lewe. Waar hy vroeër van die verskil tussen die ou mens en die nuwe mens gepraat het, doen hy dit in die gedeelte in terme van die teenstelling tussen lig en duisternis. Volgens hom was die Efesiërs vroeër die ene duisternis, maar nou is hulle mense van die lig (5:9). Toe hulle nog heidene was, het hulle buite die ligkring van die evangelie geleef en was hulle eie lewe en hulle wese donkerte. Nou egter het die evangelie hulle verlig en doen Paulus daarom ’n oproep tot hulle om as mense van die lig te lewe. Om te leef as mense van die lig (5:8), beteken dat gelowiges se leefwyse God se goedheid na ander moet uitstraal (vgl. Matt 5:14–16). Vers 9-10 – Die vers dien as motivering vir Paulus se appèl om ’n nuwe lewe in die lig te gaan leef deur daarop te wys dat die lig alles wat goed en reg is volgens die eis van die Here voortbring. Gelowiges wat lig geword het in die Here, se lewens moet die karakter vertoon van die waarheid wat in die evangelie verkondig word. Daarom moet hulle bepaal watter soort optrede God tevrede stel en dan hulle lewe daarvolgens inrig. Vers 11-12 – Prakties beteken dit dat hulle nie alleen sondige vermaak moet vermy nie (5:10–14), maar dit moet ontmasker en afwys. Sou hulle nou toelaat dat hulle deur nikswerd praatjies wat onwaarhede is, verlei word, beteken dit ’n terugkeer na die duisternis. Anders as die vrug wat die lig voortbring, bring die duisternis slegs “onvrug” voort. Eerder as om allerlei dinge te doen wat onvrugbaar is, moet gelowiges se lewenswyse hierdie verkeerde soort lewe, wat geen egte lewe is nie, aan die kaak stel vir wat dit werklik is. Vers 13 – Gelowiges moet onthou dat alles deur God getoets sal word en dienooreenkomstig lewe. Vers 14 – Die lied wat Paulus hier aanhaal, was waarskynlik ’n lied wat die Efesiërs geken het. Dit wil voorkom asof die lied gegrond was op Jesaja 26:19; 51:17; 52:1; 60:1 en dalk Maleagi 4:2. Die vers se eerste deel sê dat enigiets wat aan die lig gebring is, self lig is. Dit gaan hier om meer as net die stelling dat so iets in die lig is. Net soos ’n lig wat in die donkerte ingebring word daardie donkerte in lig verander, kan die ongehoorsames deur die blootlegging in alle felheid van hulle bose werke, verander word tot gehoorsames wie se dade dan ook lig en nie meer duisternis nie, sal wees. Die missionêre effek wat hierdie konfrontasie van lig en duisternis meebring, word verder in die laaste dele van 14 duidelik gestel deur ’n oproep tot ongelowiges om op te staan uit die dood, wat hier ’n ander begrip vir die duisternis is (vgl. ook by 2:1ev). Die ongehoorsames in die duisternis wêreld moet wakker word. Hulle bestaan in die duisternis is geen lewe nie. Dis ’n slaap wat tot die dood lei. Soos dooies wat lewend word, moet hulle opstaan uit die dood. [2] [1] Daar is byvoorbeeld min persoonlike verwysings in die brief, wat vreemd is, aangesien Paulus lank in die stad gewoon het. ’n Ander teorie is natuurlik dat Paulus nie die brief geskryf het nie. [2] Lincoln, A T 1990. Ephesians (WBC 42). Roberts, J J 1990. Die brief aan die Efesiërs.

Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

“Some people think I should stand in the light and give my witness “Some people think I should stand in the light and give my witness. But I believe God has called me to stand in the dark, and there give off my light. I know there is danger in the dark, but God's word has told me that I'm all right as long as I don't lose sight of the light”. Amy Grant, Christen-sanger. “Some people think I should stand in the light and give my witness. But I believe God has called me to stand in the dark, and there give off my light. I know there is danger in the dark, but God's word has told me that I'm all right as long as I don't lose sight of the light”. Amy Grant, Christen-sanger.

Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

Ons werk vir God se Ligmaatskappy wat 24/7 krag het – moenie vir beurt krag wag nie! Teen die agtergrond van vrees en donkerte, kom skakel Paulus die ligte aan en herinner vir ons dat ons vir God se Ligmaatskappy werk - wat 24/7 krag het! Moenie vir beurt krag val nie, wees 24/7 ingeprop by die kragbron! Hy beskyf ’n toestand sonder Christus as een van donkerte. Maar as die lig van Christus op jou skyn is jy instaat om sonder vrees te leef en om in die lig te loop.

Hier is God se maatskappy-beleid: Dit is wat dit beteken om as kinders van die lig te leef/Hier is God se maatskappy-beleid:

Doen wat goed, reg en waar is (vers 9) Hier is God se maatskappy-beleid: Doen wat goed, reg en waar is (vers 9) Vind uit wat God se hart bly maak (nie ‘Please, God’ nie maar ‘Please God’) Moenie jou tyd mors op waardelose goed nie. (vers 11). - Doen wat goed, reg en waar is v. 9. - Vind uit wat maak God se hart bly v. 10. Onthou “Pleasing God brings pleasure, pleasing others brings pressure!” Hou op om ’n komma mens te wees, want dit maak ’n groot verskil- nie meer ‘Please, God’, maar eerder ‘Please God’! - Moenie jou tyd mors op waardelose goed nie. v. 11. - “The only way to stop abuse, is to go public.” Anoniem. Vergelyk vers 13 en 14a. Om oor iets stil te bly, is om ’n mede-pligtige te wees. Bv. gesinslede wat ’n alkoholis beskerm, of wat stilbly oor emosionele teistering en fisiese mishandeling (abuse). - Word wakker en begin leef v14b. Die enigste manier om ’n droom waar te maak, is om WAKKER te word!

Hier is God se maatskappy-beleid: “The only way to stop abuse, is to go public” Anoniem Word wakker en begin leef! - “The only way to stop abuse, is to go public.” Anoniem. Vergelyk vers 13 en 14a. Om oor iets stil te bly, is om ’n mede-pligtige te wees. Bv. gesinslede wat ’n alkoholis beskerm, of wat stilbly oor emosionele teistering en fisiese mishandeling (abuse). - Word wakker en begin leef v14b. Die enigste manier om ’n droom waar te maak, is om WAKKER te word!

Wees 24/7 lig! Wees 24/7 lig – en hier is voorbeelde daarvan:

Sam Walton, die stigter van Wal-Mart in Amerika, het geglo dat jy ouer lede van die samelewing huur om die eenvoudige taak te verrig as mense by die winkel instap om vir hulle te glimlag en ’n woord van welkom te spreek. Hy het geglo dit help om lewensmoeë mense se dag op te helder!

“It'll break your heart at times.” “It already has.” “That's good. If you reach the point where it doesn't hurt, then it's time to quit.” In sy boek, The Street Lawyer, beskryf John Grisham die reaksie van iemand wat die hulpelose help: “I was in no hurry to leave the [legal clinic for the homeless] at the end of my first day. Home was an empty attic, not much larger than any three of the cubbyholes at the Samaritan House. Home was a bedroom with no bed, a living room with cableless TV, a kitchen with a card table and no fridge... . “So what do you think?” [a fellow lawyer] asked, pausing by the door on the way out. “I think it's fascinating work. The human contact is inspiring.” “It'll break your heart at times.” “It already has.” “That's good. If you reach the point where it doesn't hurt, then it's time to quit.”   Liggewers voel saam met die res van die wêreld.

Soos Bea Gaddy. Haar storie is aangrypend (vertaal asb self): Bea Gaddy was called the Mother Teresa of Baltimore because she fed the hungry and housed the homeless. She survived poverty, hunger and homelessness -- “I know what it's like to hunt for food in a garbage can and eat out of a dumpster,” she wrote -- to become, in her later years, the premier advocate for the down and out. Bea Gaddy was a tiny, white-haired woman who was also larger than life. When word came that the 68-year-old had succumbed to breast cancer, Baltimore Mayor Martin O'Malley ordered that flags be flown at half-staff. Maryland Gov. Parris N. Glendening lauded Gaddy as “the beacon of hope for those who felt hopeless.” Gaddy's annual Thanksgiving dinner fed the city. It required 80 tons of food, 30,000 paper plates, 50 cases of aluminium foil, 2,000 pumpkin pies and 100 cases of sweet potatoes. More than 3,500 volunteers fed 20,000 people. She converted her East Baltimore house into the headquarters of her Patterson Park Emergency Food Center and she lived in the basement. She founded the Bea Gaddy Family Center for women and children, and no matter who called, or when, she had a bed or a cot, made up and ready. “'Just send 'em over,” social services worker Sarah Matthews remembers Gaddy telling her, again and again. “'Just send 'em on over.' She never told me no.”

In Oostenryk het daar so 400 jaar gelede ’n koning in ’n pragtige paleis gewoon. Omdat sy onderdane so lojaal aan hom was, wou hy graag aan hulle iets nalaat. Uiteindelik het hy besluit om hulle vervalle kerkgebou met ’n nuwe kerkgebou te vervang. Hy het terselfdertyd teenoor ander mense getuig dat dit darem ’n slegte beeld van sy Christenskap skep dat hy in so ’n pragtige plek woon, maar waar die gelowiges bymekaarkom om die hemelse Koning te aanbid, lyk dit so vervalle. Die eindproduk was ’n pragtige klipkerk. Die houtsneewerk aan die binnekant is met allerhande Christelike simbole versier. Die brandglas vensters het die hele verhaal van Jesus vertel. Die reuse kerktoring het soos ’n vinger vir almal na God gewys. Dit was voorwaar ’n voorreg om in so ’n pragtige kerk te aanbid. Daar het ’n mens regtig naby aan God gevoel en Hom as werklik ervaar. Toe die mense bymekaarkom vir die inwyding van hierdie kerkgebou, het hulle beker oorgeloop van vreugde en dankbaarheid. Die dogter van die koning het egter in sy oor gefluister en gevra: “Maar Pa, daar is dan geen lampe in die kerk nie.” Toe wys die koning na die netjiese lamp houers teen die mure van die kerk. Hy het opgestaan en gesê: “Vriende, die kerk het geen lampe nie. Elkeen sal sy eie lig saambring. Terwyl die diens aan die gang is, sal al die lampe op die rakke teen die mure staan. Op hierdie manier sal julle die kerk verlig net soos julle die pad waarlangs julle na die kerk gekom het, verlig. Wanneer iemand nie kerk toe kom nie, sal sy deel van die kerk nie verlig word nie en so ook nie die pad waarlangs hy gewoonlik kom nie. Onthou julle wat Jesus ons geleer het?” het die koning ter verduideliking afgesluit. “Julle is die lig vir die wêreld.” En so het dit gekom dat hierdie kerk in die volksmond bekend gestaan het as die ‘Kerk van die Lampe’.

“You're here to be light, bringing out the God-colors in the world “You're here to be light, bringing out the God-colors in the world. God is not a secret to be kept. We're going public with this ...” Matteus 5:14, The Message Onthou the Message se weergawe van Matteus 5:14. “You're here to be light, bringing out the God-colors in the world. God is not a secret to be kept. We're going public with this ...”

Wees die lig – laat God se liefde uit jou lewe skyn om die donkerte in ander te verlig Om die lig vir die wêreld te wees, is om God se liefde vir die wêreld te wys. Dit is om die lig van Sy liefde uit jou lewe te laat skyn om die donkerte in ander se lewe te verlig of om die reeds verligte dele van iemand se lewe, nog helder te maak sodat die Godkleure nog skerper sal uitstaan.

“There is what I mean by being a real Christian “There is what I mean by being a real Christian. You can trace his course by the lights that he leaves burning.” John Ruskin het gelewe in die dae toe die Engelse dorpe nog verlig is deur die lampe langs die straat wat aan die brand gesteek is. Een aand het hy saam met ’n vriend gekyk hoe ’n lampaansteker die lampe aansteek. Later kon hulle hom nog net daar doer in die verte sien beweeg. Ruskin het toe vir sy vriend gesê: “There is what I mean by being a real Christian. You can trace his course by the lights that he leaves burning.”

Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

Gee ’n minuut van stilte vir almal wat stilbly, omdat hulle te bang is om te praat Vra die gemeente om op te staan en ’n minuut van stilte te gee vir almal wat stilbly omdat hulle te bang is om te praat.

“The Sounds of Silence”[1] is die lied wat die folk duo Simon en Garfunkel bekend gemaak het. Die lied is deur Paul Simon geskryf na die sluipmoord op President John F Kennedy (op 22 November 1963) om die Amerikaanse volk te help om die emosionele trauma wat hulle ervaar het, te verwerk. [1] Daar is verskeie weergawes van die lied by www.youtube.com beskikbaar. As jy kliek op die onderstaande hyperlink, sal jy sien en hoor hoe Simon en Garfunkel die lied tydens ’n konsert in Central Park uitvoer. http://www.youtube.com/watch?v=8Kd8xp86reY Om die video greep af te laai, gaan na www.vixy.net en knip en plak die hyperlink in die blokkie en volg die instruksies wat op jou skerm verskyn.

Hello darkness, my old friend I've come to talk with you again Because a vision softly creeping left its seeds while I was sleeping And the vision that was planted in my brain still remains within the sound of silence Hello darkness, my old friend I've come to talk with you again Because a vision softly creeping Left its seeds while I was sleeping And the vision that was planted in my brain Still remains Within the sound of silence  

In restless dreams I walked alone Narrow streets of cobblestone 'Neath the halo of a street lamp I turned my collar to the cold and damp When my eyes were stabbed by the flash of a neon light that split the night And touched the sound of silence  In restless dreams I walked alone Narrow streets of cobblestone 'Neath the halo of a street lamp I turned my collar to the cold and damp When my eyes were stabbed by the flash of a neon light That split the night And touched the sound of silence

And in the naked light I saw Ten thousand people, maybe more People talking without speaking People hearing without listening People writing songs that voices never share And no one dared disturb the sound of silence  And in the naked light I saw Ten thousand people, maybe more People talking without speaking People hearing without listening People writing songs that voices never share And no one dared Disturb the sound of silence  

"Fools", said I, "You do not know silence like a cancer grows Hear my words that I might teach you Take my arms that I might reach you" But my words, like silent raindrops fell and echoed in the wells of silence  "Fools", said I, "You do not know Silence like a cancer grows Hear my words that I might teach you Take my arms that I might reach you" But my words, like silent raindrops fell And echoed In the wells of silence  

And the people bowed and prayed To the neon god they made And the sign flashed its warning In the words that it was forming And the sign said, "The words of the prophets are written on the subway walls and tenement halls" And whispered in the sounds of silence  And the people bowed and prayed To the neon god they made And the sign flashed its warning In the words that it was forming And the sign said, "The words of the prophets are written on the subway walls And tenement halls" And whispered in the sounds of silence

Groepstudies vir lidmate Tree af met oemf Groepstudies vir lidmate Ontdek die Here se plan met jou lewe ná aftrede en lewe enduit sinvol. Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R39.95