Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
a a is vir appel a is vir as a is vir akker in my tas b b is vir beer
Advertisements

TYE - tenses.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
KENMEKAAR.
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
1 Konings 19:1-15.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
a a is vir appel a is vir as a is vir akker in my tas b b is vir beer
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘n Lieflike geur vir God
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
sept 2017 september september september september september 2017
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
AFRIKAANS TENSES 1 ‘het’ but NO ‘ge’ ‘het’ + ‘ge’
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123

Leer met klanke. ‘a’ soos in appel. ‘b’ soos in bal. ‘d’ soos in donkie. ‘e’ soos in emmer ‘f’ soos in fiets ‘g’ soos in goud

‘h’ soos in huis, ‘i’ soos in ink. (t-i-k) ‘j’ soos in jakkals. ‘k’ soos in kos. ‘l’ soos in lys. ‘m’ soos in muis. ‘n’ soos in niks. ‘o’ soos in os. (p-o-s) ‘p’ soos in pit.

‘r’ soos in rot, ‘s’ soos in sak. ‘t’ soos in tak. ‘v’ soos in vis. ‘w’ soos in was. ‘x’ soos in x-straal. ‘y’ soos in ys. ‘z’ soos in zoeloe.

-u- b-u-s r-u-s b-u-k

Partykeer sê ons: ‘h’ soos in h-uis Ander kere kom twee klanke saam en klink soos die alfabet naam. Bv. ‘h’ + ‘a” sê “h” (Alfabet) ha-mer

“h” soos in hond, hardloop en huis. Die hond hardloop huis toe.

Leer die alfabet abcdefghijklmnopqrstuvwxyzabcdefghijklmnopqrstuvwxyz

“h” soos in hamer, haas en haan. Die haas en die haan soek die hamer.

haar en jaar Haar hande is vuil. Hierdie jaar word ek nege.

huis Dit is ‘n mooi huis. juis Beteken: op die oomblik Ek is juis daarmee besig.

Kyk vir hulle. hulle

julle Hy sê: “Julle moet in ‘n ry staan.” Julle moet asseblief in ‘n ry staan.

hy Hy sê: “Hy eet!” jy Dit was jy!

jou “Maak oop jou mond!” sê die tandarts. “Borsel jou tande elke dag.”

hou Hulle hou die boeke vas.

 ja  jaar  Jaap Sê saggies: j j j j j j j

 ja  jaar  Jaap Lees hardop: ja jaar Jaap

 hand  ham  hoor Sê saggies: h h h h h h h

 ham  haar  haas  hamer Lees hardop: ham haar haas hamer

Kom ons lees nou die woorde. hy hulle hou haar jy julle jou jaar