Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Onderwyser Beplanning Graad Die Onderwyser se L êer Afdeling 1: Persoonlik Rooster Diensrooster Afdeling 2: Kurrikulum Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring.
!! CAPS !! ASSESSERING IN LEWENSWETENSKAPPE (Gr. 12 = 2014)
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Eenheid 3.2 en 4.1. Inleiding As daar gekyk word na die hofsake wat handel oor die hersiening van irrasionele en onredelike administratiewe handelinge,
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Stoor & Geheue.
Brief insake Downsindroom
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Elektroniese program-impak studie onder alumni studente van die SVOBB
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
@FXit.
Rondom My Dawie de Jager.
Verskillende Tipes Inligtingsbronne
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Kenenisa Bekele.
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
EKSAMEN VOORBEREIDING
Hartlik welkom in die Erediens!
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
sept 2017 september september september september september 2017
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Financial documents at work Finansiële dokumente by die werk
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
VRAAG EN ANTWOORD- METODE
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

Ontwikkel deur Info-Edu.

Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?

Wat is Academix ?  Leesspoed  Leesspoed en begrip  Oogspanwydte  Oogspanwydte en oogfiksasie  Woordbou  Spelling  Geheue  Geheue en konsentrasie Academix is 'n rekenaarprogram wat die volgende aspekte inoefen:

Academix is beskikbaar as 'n laerskool- en/of hoërskoolprogram met lesse in:  Afrikaans  Engels TTTTuisgebruikers SSSSkole KKKKorporatiewe Instansies Academix kan gebruik word deur:

Unieke kenmerke van Academix  Ingeboude evaluasie fasiliteit.  Bou woordeskat en spelling  Nege leestegnieke  Oogbewegingsoefeninge vir effektiewe lees  Opskerping van taalvaardigheid  Gebruikersvriendelike program  Woordsomme  Onderwyser  Onderwyser of ouer bly in beheer.  Academix  Academix is nie 'n geslote program nie - u kan self lesmateriaal (leeslesse, begripstoetse, spelling ens.) byvoeg.  Verryk  Verryk die sterk leerling en ondersteun die onderpresteerder.  Gebaseer  Gebaseer op die behoeftes van Suid - Afrikaanse lesers.  Eie  Eie keuse van lettertipes en groottes. Die Die Graad Een Een lettertipe word ook in die program ingesluit.

Hoe werk Academix ?  Lees- of spelspoed.  Keuse van die tipe oefening:  Toets leesspoed  Oogbewegingslees  Fiksasielees met 3, 2 of 1 fiksasies  Merklees met 3, 2 of 1 fiksasies  Toepassingslees  Flits woorde of Frase flits oefeninge  Keuse van die les wat gelees wil word. Die ouer, onderwyser, of fasiliteerder kan sekere parameters beheer, OF die gebruiker kan toegelaat word om self keuses uit te oefen Parameters wat verstelbaar is deur die gebruiker is:

Lees- of Spelspoed n Leesspoed: u Leesspoed kan in alle soorte leesoefeninge verstel word, behalwe in die bepaling van leesspoed oefeninge. u Leesspoed word in woorde per minuut gemeet. u Leesspoed is nie afhanklik van die rekenaar se spoed nie. u Die program hou rekord van die leesspoed van elke voltooide oefening. u Leesspoed kan deur die gebruiker, ouer of fasiliteerder beheer word. n Flits- of Spelspoed. u Flitsspoed word in millisekondes gemeet. u Woorde of frases word vir die bepaalde tydperk op die skerm geflits. Die gebruiker moet dan die korrekte woord of frase intik vanaf die sleutelbord. u Verskillende soorte oefeninge word beïnvloed deur die flitsspoed, nl. flitswoorde en fraseflits oefeninge, asook die meeste van die speletjies. u Flitsoefeninge kan ook uitstekend as geheue- en konsentrasie oefeninge aangewend word.

Toets leesspoed n Hierdie oefening is die vertrekpunt in die program. u Hierdie oefening bepaal die pas waarteen die leser sy/haar oefeninge mee moet begin. u Wanneer die leser se vermoëns eers bepaal is, kan die leesspoed dienooreenkomstig aangepas word. u Die leser se leesvaardighede begin nou ontwikkel word deur die toepassing van verskillende leestegnieke. n Hierdie oefening is ook die laaste oefening in die program wat gedoen moet word. u Nadat 'n reeks oefeninge voltooi is, moet hierdie oefening weer gedoen word om die vordering van die leser te bepaal. u In die leerling modus van die program kan die resultate van leesoefeninge asook die begrip as grafieke deur die gebruiker besigtig word. u In die onderwysers modus kan die ouer/onderwyser na al die leerlinge se resultate gelyktydig kyk asook verslae hiervan uitdruk.

Oogbewegingslees

Fiksasielees met 3 fiksasies

Merklees met 1 fiksasie

Keuse van Leesoefening Die lesse van elke vlak word vertoon, waarvan die leser dan 'n les moet kies deur op die les te klik. Aan die linkerkant word verskillende oefeninge vertoon wat gedoen kan word in die Pret met Woorde afdeling.

Flitsoefening: ooreenkomste Die leerling moet op die middelste prentjie fokus en dan probeer om al 5 prentjies gelyktydig raak te sien. Die prentjie wat dieselfde as die middelste een is moet dan gekies word.

Flitsoefening: opeenvolging Die leerling moet die prentjies "Drag en Drop" na hulle regte plekke. Dit is die volgorde waarin hulle op die skerm geflits was.

Wat behels 'n les in Academix ?   Daar is tussen 10 en 20 voorafopgestelde lesse op elke vlak. Elke les bestaan uit 'n leesstuk, begripstoetsvrae, spelwoorde, frases uit die leesstuk, 'n prentjie wat iets uit die les bevat, stimulusvrae oor die prentjie, asook verskillende speletjies wat met die les verband hou.   Daar is ook sekere oefeninge wat onafhanklik van die les gedoen kan word.   Enige van bg. kan deur die gebruiker self gewysig word.   Die gebruiker kan self lesse byvoeg met inhoud op elkeen van bg. terreine.   Eie lesse kan in enige taal bygevoeg word.

Academix bevat verskillende speletjies soos: Soek die woorde Woordbou speletjies Sinskonstruksie Woordpare Meervoude Verkleinwoorde Sinonieme Antonieme Oogopwarmingsoefeninge Geheue oefeninge Blokkiesraaisels Legkaarte

en nog speletjies …

Academix bevat 1500 woordsomme:

Privaat of Tuisgebruikers Ontwikkel die kind se leesvaardighede in die gemak u eie huis: Ontwikkel die kind se leesvaardighede in die gemak u eie huis: Verbeter leesspoed Verbeter leesspoed Verbeter begrip Verbeter begrip Ontwikkel spelling vaardighede Ontwikkel spelling vaardighede Geheue oefeninge Geheue oefeninge Woordbou oefeninge Woordbou oefeninge Inoefen van sinskonstruksies. Inoefen van sinskonstruksies. Opstel van eie toetse vir kinders terwyl ouers by die werk is. Opstel van eie toetse vir kinders terwyl ouers by die werk is. Die Academix "Engine" laat die gebruiker toe om self eie lesse by te voeg. Lesse kan ingetik word, of met 'n aftaster ingelees word en dan as "Text" formaat gestoor word. Lesse kan ook in Windows ge"Copy" en ge "Paste" word. Alle aspekte van die les, nl. leesstuk, begripstoetsvrae, spelwoorde, ens. kan op die manier self ingevoer word. Die Academix "Engine" laat die gebruiker toe om self eie lesse by te voeg. Lesse kan ingetik word, of met 'n aftaster ingelees word en dan as "Text" formaat gestoor word. Lesse kan ook in Windows ge"Copy" en ge "Paste" word. Alle aspekte van die les, nl. leesstuk, begripstoetsvrae, spelwoorde, ens. kan op die manier self ingevoer word. Met die kragtige "Engine" van Academix is dit moontlik om lesmateriaal oor enige vak in te sleutel. Die resultate van hierdie lesse kan later deur die ouer nagegaan word. Met die kragtige "Engine" van Academix is dit moontlik om lesmateriaal oor enige vak in te sleutel. Die resultate van hierdie lesse kan later deur die ouer nagegaan word. Selfs prentjies kan vir enige les ingevoer word. Selfs prentjies kan vir enige les ingevoer word. Lesse kan in enige taal bygevoeg word. Lesse kan in enige taal bygevoeg word.

Wysiging van Lesmateriaal Enige les in Academix kan baie maklik in die program self gewysig word. Wysiginge word in verskeie temas behandel soos hieronder aangedui.