Download presentation
Published byDella James Modified over 8 years ago
1
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
2. Merk vier stroke 3. Knip blaaie in 4 repe 4. Plak 4 repe aan mekaar vas om jou ‘n 1.05 meter lange strook te kry 1.05m 5. Plak die ses 1.05 meter stroke bymekaar en jy kry ‘n ses meter strook papier 6m 7. Gebruik die inligting hieronder en merk die afstande van die planete op jou 6m strook papier af SON deursnee 1.4mm
2
2. Grootte van planete SON 1. Jy sal ses A4 blaaie nodig kry.
2. Gom vyf blaaie punt aan punt aanmekaar vir ‘n strook van 1.4m lank 3. Op die sesde blaai knip sirkels uit soos hieronder aangedui. 12mm 110mm 45mm SON 6.3mm 1.4m 5.4mm 46mm 4.6mm 130mm 13mm 4. Om die regte afstande te krym, op hierdie skaal steek die 1.4m son teen die muur vas. Met hierdie skaal, sal Mercurius, die naaste planeet meter van jou papier SON op die muur wees. Pluto, die verste planeet is kilometers weg!
3
3. Ons plek in die Ruimte ‘n Gesis van radio golwe in
die agtergrond sê dat daar ‘n Groot Knal was. Stringe van melkweë wat deur die ruimte voort snel was deur die Groot Knal geproduseer. Ons sien ‘n spiraalvormige melkweg wat uit miljoene sterre bestaan oor die nagtelike hemel as die Melk Weg. As ons oor die ruimte kyk, kyk ons terug in tyd. Lig wat nou op aarde kom het die Andromeda melkweg, ons naaste melkweg, 2 miljoen jaar gelede verlaat. JOU Taak Skryf ‘n gedig oor ons plek in die ruimte. Jy mag dink aan grootte en skaal, of moontlik hoe dinge in mekaar pas, of selfs die idee van die Groot Knal wat die grootte van die heelal aan die gang het. Die Sonnestelsel met die Son, ons ster, in die middel.
4
4. Vakansie op Mars Kenmerk Aarde Mars Afstand van die Son 150M km
Deursnee 12,700km 6,800km Massa 1 0.1 van Aarde Mane 1 2 Jou Taak Gem. opp. Temperatuur 15 C - 23 C Gebruik die inligting in die tabel om ‘n pamflet te ontwerp wat ‘n “Vakansie op Mars” adverteer. Dag lengte 24 uur 24uur Jaar lengte dae 1 4 / 687 dae Seisoene Ja Ja Atmosfeer Stikstof/ Suurstof Koolsuurgas /stof Atmosferiese druk 1 0.01 Water Ys/Water Ys Kern Yster Yster
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.