Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),

Similar presentations


Presentation on theme: "© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),"— Presentation transcript:

1 © KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis), soos natriumbikarbonaat, wat help om die suurheid te neutraliseer. O Ja! As ‘n suur met ‘n alkali reageer kan dit ‘n neutrale oplossing gee wat sout bevat. Dit is Suur + basis = Sout + Water 1 Ralph het net na aandete begin kla oor pyne op die maag. Sy mammie het dit toegeskryf aan te veel suur in die maag, en hom ‘n tablet vir die maag gegee. Sy noem dit ‘n teensuur tablet. Na sowat ‘n uur het hy heelwat beter gevoel. ONTWERP ‘n eksperiment wat Ralph kan doen om vas te stel hoeveel suur deur een teensuur tablet geneutraliseer kan word. 1 2 3 4 5 6 8 9 10 11 12 13 14 die pH skaal meer suurbasies pH 7 is neutraal lakmoes kleur rooi lakmoes kleur blou Onthou nog die pH skaal

2 © KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring ‘n Druppel blou lakmoes oplossing by tablet gevoeg 2 Stukkies van teen-suur tablette 1. 2. 3. 4. 5. Asyn bygevoeg totdat kleur net-net rooi raak Rooi oplossing 3 cm 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 Meet volume van suur bygevoeg BESKRYF in jou eie woorde wat in die 5 stappe van die experiment gebeur. BESPREEK hoe hierdie eksperiment verbeter kan word. Hier volg stappe in Ralph se eksperiment.

3 © KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring 3 ‘n Burette is ‘n spesiale stuk apparaat. Dit vergemaklik die akkurate meet van klein volumes vloeistowwe. Dit word in neutralisasie eksperimente gebruik. ‘n Tipiese burette is gemaak van ‘n lang glasbuis. Die interne deursneë van die buis is 12mm. Die hele buis is 740mm lank. Aan die onder punt, vir omtrent 140mm, vernou die buis tot 3mm deursnee. Reg aan die punt word die glas naaldfyn tot ‘n git, getrek. 70 mm van die punt af is ‘n kraan, dwars geplaas oor die buis. Vir 500mm is die buis gemerk in ‘n skaal van cm 3 Die kleinste indeling op die skaal is 0.1cm 3. SKETS ‘n diagram van ‘n burette.

4 © KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring 4 0 10 20 30 40 50 0 10 20 30 40 50 0 10 20 30 40 50 0 10 20 30 40 50 0 10 20 30 40 50 0 10 20 30 40 50 Die diagram wys ‘n burette tydens ‘n neutralisasie eksperiment. Vanaf die diagramme NOTEER die waardes van die opeenvolgende lesings van vloeistof wat in die houer vloei.. ml

5 © KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring 5 Volume suur gebruikin cm 3. pH van titraat. 2025282930403237 14131172111 Hierdie resultate was met ‘n elektroniese pH meter verkry. Soutsuur was teenoor magnesium-melk getitreer. TEKEN ‘n grafiek van die pH teenoor die volume suur wat in die titraat vloei. Benoem die asse sorgvuldig. Magnesium-melk kan by ‘n apteek gekry word om maagpyn van suur spysversteuring te help verlig.

6 © KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring 14 13 12 11 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 Toenemende volume van magnesium-melk bygevoeg 7 pH van oplossing Magnesium-melk is ‘n alkali wat gebruik om verligting te bring vir te veel suur in die maag. ‘n Verpleeg student kry die volgende diagram in ‘n boek oor ‘n eksperiment waar magnesium-melk teenoor soutsuur getitreer was. BESKRYF in jou eie woorde wat die grafiek aandui.

7 © KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 pH maat van suurheid donker rooi oranjegroenbloudonker blou lig bruin donker bruin Uriene Suurlemoen sap Universele indikator kleur Speeksel Maag suur Tamatie sap Duodenale vloeistof Bloed ‘n Verpleegster kry die volgende inligting in ‘n mediese boek. BESKRYF die grafiek in jou eie woorde. 6

8 © KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Hier onder volg besonderhede oor laboratorium chemikalieë. NaamChemiese formuleSuur/alkalie Alkalie MagnesiumhidroksiedMg(OH) 2 Alkalie NatriumhidroksiedNaOHAlkalie SwawelsuurH 2 SO 4 Suur SoutsuurHClSuur Fosfor suurH 3 PO 4 Suur AluminiumhidroksiedAl(OH) 3 AlkalieAmmoniaNH 4 OH Kry ‘n periodieke tabel Vind ten minste drie patrone in hierdie data en SKRYF dit neer. Patroon 1. Patroon 2. Patroon 3. 8


Download ppt "© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),"

Similar presentations


Ads by Google