Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Die SALWING van die HEILIGE GEES Preek 2
2
Boodskap2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL
Hand 10: Dit is die woord wat Hy gestuur het …..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en ALMAL GENEES wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was.
3
Sermon 2 : Anointing To Heal and Restore
The word he preached regarding: "how God anointed Jesus of Nazareth with the Holy Spirit and with power, who went about (1)doing good and (2)healing all who were oppressed by the devil, for God was with Him. (Acts 10:36-38 NKJV)
4
Die Salwing van die Heilige Gees
Read: Luke 4:18-19 (NKJV) - "The Spirit of the LORD is upon Me, Because He has anointed Me To preach the gospel to the poor; He has sent Me to heal the brokenhearted, To proclaim liberty to the captives And recovery of sight to the blind, To set at liberty those who are oppressed; {19} To proclaim the acceptable year of the LORD." Luk 4: Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig.
5
Salwing van die Heilige Gees
Definition1 - ANOINTING = THE YOKE DESTROYING; BURDEN REMOVING POWER OF GOD Definition2 - ANOINTING = THE UNCTION TO FUNCTION Definition 3 - Anointing is the river of life that flows from the throne through your heart and penetrates other people's hearts Jy het die salwing van God wat deur jou vloei wanneer God se hart iemand anders se hart raak DEUR JOU HART.
7
Redes vir die salwing? 1ste rede vir Salwing – Om die GOEIE NUUS aan die ARMES te verkondig. 2de rede = om GOED te DOEN en ALMAL te GENEES wat onder die mag van die duiwel is, to DO GOOD and to heal and restore people Hand 10: Dit is die woord ….hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en ALMAL GENEES wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was. …."The word …. John preached: "how God anointed Jesus of Nazareth with the Holy Spirit and with power, who went about (1)doing good and (2)healing all who were oppressed by the devil, for God was with Him. (Acts 10:36-38 NKJV)
8
2 de REDE het 2 SPESIFIEKE ASPEKTE
( 1) GOED DOEN / (2)G ENESING BRING He did good and (2) healed all who were oppressed of the devil. Mat 3: En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos ‘n duif neerdaal en op Hom kom En daar kom ‘n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het. …. Matt 3:16-17….and He saw the Spirit of God descending like a dove, and lighting upon Him: And, lo a voice from heaven, saying, This is My beloved Son, in Whom I am well pleased.”
9
DAWID VERWYS NA JESUS: Psa 45:6 (45:7) U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is ‘n regverdige septer. Psa 45:7 (45:8) U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid. Daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle. In Psalm 45:7-8,– “Thy throne, O God, is forever and ever: the scepter of Thy kingdom is a right scepter. Thou lovest righteousness, and hatest wickedness: therefore God, Thy God, hath anointed Thee with the oil of gladness above Thy fellows.” Heb 1:9-10 “You have loved righteousness and hated lawlessness; therefore God, Your God, has anointed You with the oil of gladness more than Your companions.”
10
Honger en Dors / Hungry and Thirsty
WIE SALF ? - Dit is GOD wat SALF …. Thy God anointed thee … He could do all these tasks simply because “God was with Him.” It was God Who anointed Him…appointed Him…gave Him a Divine Mission and Commission…and furnished ample evidence that He sent Him by working miracles through Him. WIE WORD GESALF ? 3 Soorte salwings - Konings – om te heers Priesters – Om te dien ( versoening te bring) Profete – O God se Woord te verkondig
11
Armes / Poor Luk 6:19 En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak. …... Luk 6:20 …..Salig is julle, armes, want aan julle behoort die koninkryk van God. for power went out from Him and healed them all. ….Then He … said: "Blessed are you poor, For yours is the kingdom of God. (Luke 6: NKJV) Mat 5:3 Salig is die wat arm van gees is, ….…."Blessed are the poor in spirit, For theirs is the kingdom of heaven. (ARM van GEES/POOR IN SPIRIT = Greek word, “ptochos” which carries the implication of being a beggar, in this case a spiritual beggar hungry for the Spirit of God. (Matt 5:3 NKJV)
12
JESUS SE VERWYSING NA DIE SALWING
Joh 7:37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. DIE SALWING is die RIVIER WAT VLOEI VANUIT DIE TROONKAMER VAN GOD Psa 36:7-9 (36:8) Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels. 8 (36:9) Hulle verkwik hul aan die vettigheid van u huis, en U laat hulle drink uit die stroom van u genietinge. 9 (36:10) Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.
13
Rede vir die Salwing ( WHY?)
HOEKOM – REDE VIR DIE SALWING ? Luk 4:18 - GENEES / TO HEAL = Grieks = ἰάομαι (iaomai) - to cure (literally or figuratively): - heal, make whole. Jes 61:1 – GENEES / VERBIND - châbash - to wrap firmly (especially a turban, compress, or saddle); figuratively to stop, to rule: - bind (up), gird about, govern, healer, put, saddle, wrap about. GEBROKE -HEBREEUS - shâbar - to burst (literally or figuratively): - break (down, off, in pieces, up), broken ([-hearted]), bring to the birth, crush, destroy, hurt, quench, tear
14
SOOS JESUS IN DIE WERELD
Daarom die opdrag van Jesus aan Sy dissipels in Luk 24:49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte. - – “And, behold, I send the promise of My Father upon you: but tarry ye in the city of Jerusalem, until ye be endued with power from on high.” ONS KAN NIE SOOS JESUS in die WERELD WEES …sonder die SALWING nie ONS KAN NIE GOD SE “JA” wees … sonder DIE SALWING NIE ONS KAN NIE “GOED DOEN” sonder die SALWING NIE The anointing (THE HOLY SPIRIT) will cause you to care. It will cause you to be unselfish – looking for opportunities to “do good.”
15
Hoekom? / Why? GEBROKE / BROKEN = GRIEKS - suntribō - soon- tree'-bo - to crush completely, that is, to shatter (literally or figuratively): - break (in pieces), broken to shivers (+ -hearted), bruise. He was “anointed with the Holy Ghost and power” – the “power” to do miracles – heal the sick and even raise the dead.
16
Wat het dit met ons te doen / What does this verse of Scripture have to do with us?
1Jo 4:17 Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. 1 John 4:17 says – “…because as He is, so are we in this world.” 2Co 1:20-21 Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons. 21 Maar Hy wat ons saam met julle bevestig in Christus en ons gesalf het, is God, 2 Cor 1:21 says of us – “Now He Which stablisheth us with you in Christ, and hath anointed us, is God.” As we had seen with Jesus, it is God Who anoints for service. He consecrates us with the Holy Ghost. Message - 2Co 1:21 God affirms us, making us a sure thing in Christ, putting his Yes within us.
17
Om GOED te doen Ecc 3:12 So het ek dan ingesien dat daar niks beters onder hulle is nie as om bly te wees en om goed te doen in die lewe. Ecc 3:12 I know that there is nothing better for them than to be glad and to get and do good as long as they live; Paulus se woorde – Hand 20:35 Ek het julle in alles getoon dat ons deur so te arbei die swakkes moet help en die woorde van die Here Jesus moet onthou, dat Hy gesê het: Dit is saliger om te gee as om te ontvang. Act 20:35 In everything I have pointed out to you [by example] that, by working diligently in this manner, we ought to assist the weak, being mindful of the words of the Lord Jesus, how He Himself said, It is more blessed (makes one happier and more to be envied) to give than to receive.
18
GOED DOEN IS NIE ‘n KEUSE NIE
Jam 4:17 Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde. GNB - Jam 4:17 So then, if we do not do the good we know we should do, we are guilty of sin. GOED DOEN is NIE NET IN “IETS” WAT JY GEE NIE, PARTYKEER is dit te vinde in die WYSHEID wat jy GEE Give a man a fish and you feed him for a day; teach a man to fish and you feed him for a lifetime SALWING BRING KENNIS. INSIG en WYSHEID 1Pe 2:15 Want so is dit die wil van God dat julle deur goed te doen die onkunde van die dwase mense tot swye sal bring, 1Pe 2:15 For this is the will of God, that by doing good you may put to silence the ignorance of foolish men;
19
Salwing wat weet / knows
1Jo 2:20 En julle het die salwing van die Heilige en weet alles. I Jn. 2:20 “But you have an anointing from the Holy One, and you know all things.” The all things is in reference to distinguishing the truth from error. 1Jo 2:27 But the anointing which you have received from Him abides in you, and you do not need that anyone teach you; but as the same anointing teaches you concerning all things, and is true, and is not a lie, and just as it has taught you, you will abide in Him. Paulus bid in Phm 1:6 dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat goed in julle is, tot eer van Christus Jesus. Phile 1:6 “that the sharing of your faith may become effective by the acknowledgment of every good thing which is in you in Christ Jesus.” Phm 1:6 And I keep praying that this faith we hold in common keeps showing up in the good things we do, and that people recognize Christ in all of it.
20
Goed doen / Doing Good KAN SMAAK EN SIEN DAT GOD GOED IS - Psa 34:8 O taste and see that the Lord [our God] is good! Blessed (happy, fortunate, to be envied) is the man who trusts and takes refuge in Him. [I Pet. 2:2, 3.] DAAR IS ‘n BELONING WAT WAG Gal 6:9 En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. Gal 6:9 So let us not become tired of doing good; for if we do not give up, the time will come when we will reap the harvest.
21
2. SALWING OM MENSE TE GENEES EN TE HERSTEL
Hand 10: Dit is die woord wat Hy gestuur het …..met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en ALMAL GENEES wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was. 2. The anointing is given to heal and restore people "The word …which John preached: "how God anointed Jesus of Nazareth with the Holy Spirit and with power, who went about doing good and healing all who were oppressed by the devil, for God was with Him. (Acts 10:36-38 NKJV)
22
GENESING = HEEL MAAK VAN GEBROKE LIGGAAM
Opdrag in Mat 10:8 Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee. Mat 10:8 Heal the sick, bring the dead back to life, heal those who suffer from dreaded skin diseases, and drive out demons. You have received without paying, so give without being paid. GAWE VAN GESONDMAKING – 1Kor 12:9 aan ‘n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan ‘n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees;
23
Salwing wat Genesing bring
Rev 22:1-2 En hy het my getoon ‘n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam. 2 In die middel van sy straat en weerskante van die rivier was die boom van die lewe wat twaalf maal vrugte dra en elke maand sy vrugte gee, en die blare van die boom is tot genesing van die nasies. Rev 22:1 THEN HE showed me the river whose waters give life, sparkling like crystal, flowing out from the throne of God and of the Lamb Rev 22:2 Through the middle of the broadway of the city; also, on either side of the river was the tree of life with its twelve varieties of fruit, yielding each month its fresh crop; and the leaves of the tree were for the healing and the restoration of the nations. [Gen. 2:9.]
24
Genesing van gebroke harte
Psa 147:3 Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde. Psa 147:3 He heals the brokenhearted and binds up their wounds [curing their pains and their sorrows]. [Ps. 34:18; Isa. 57:15; 61:1; Luke 4:18.] Isa 61:1 Die Gees van die Here HERE is op My, omdat die HERE My gesalf het om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes
25
Genesing van Gebroke Gees
Joh 3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.